Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

So stap St Helenabaai die jaar 2025 binne!

Sirkel: Weskus Tak: St Helenabaai Portefeulje: Bestuur Beriggewer: Wilna Marx Fotograaf: Elmarie Visser Datum: 11 Februarie 2025 So stap St Helenabaai die jaar 2025 binne! Die nuwe jaar hier in die baai word ingestap deur ‘n heerlike inligtingsoggend aangebied deur ons bestuur onder leiding van Maggie Enever, voorsitter van ons tak.   Maggie Enever – […]

Brackenfell Varings is 78!

Sirkel: Tygerberg Tak: Brackenfell Varings & Helderberg Portefeulje: Beplanningsvergadering vir die 2025 Tygerbergsirkel-Konferensie – 18 en 19 Maart by NG Kerk Strand-Noord Saamroeper: Voorsitters van die 2 Takke Beriggewer: René Ferreira Datum van Vergadering: 6 Februarie 2025 Brackenfell Varings is 78! As jy ‘n suksesvol wil wees, moet jy beplan!   Daar moes beplan en bespreek word en daarom het die […]

By Opvoeding en Kultuur pas – toebroodjies, skoolhemp en ’n das

Sirkel: Weskus Tak:    Langebaan Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Mariette Opperman Datum: 5 Februarie 2025   By Opvoeding en Kultuur pas – toebroodjies, skoolhemp en ’n das   Opvoeding en Kultuur se “personeel” is opgewonde om almal na die lang vakansie welkom te heet.   Die skooltema is ook in die voorportaal sigbaar met die […]

Simboliek van Loodglasvensters

Sirkel:  Paarl   Tak: Slot van die Paarl   Portefeulje: Kuns en Handvlyt   Saamroeper: Bokka Wagenaar   Beriggewer: Annalise Loubser   Datum: 4 Februarie 2025   Simboliek van Loodglasvensters   Lede is aangemoedig om iets blou te dra met hier en daar ‘n kleurkol. Hier is Maretha Carpenter (Saamroeper), Karen Barnard, Aletta Keyser (voorsitter), […]

GRAAFWATER LEER SPEEL-SPEEL VAN KLEI

Sirkel: Weskus Tak: Graafwater Portefeulje: Kunste en Handvlyt Saamroeper: Carol Loubser Beriggewer: Marina Visser Datum: 4 Februarie 2025 GEKLEE IN PIENK,WIT EN ROOI LEER GRAAFWATER VLV SPEEL-SPEEL MEER VAN KLEI Wanneer ons die woord “klei” hoor sal meeste van ons se gedagtes spring na ‘n kind met speelklei, maar op Dinsdag, 4 Februarie 2025 het […]

GEBEDSJOERNAAL WERKSKLAS SOOS NET GANSBAAI KAN

Sirkel:  Sirkel Overberg Tak: Gansbaai Portefeulje:  Kunste en Handvlyt Sameroeper:  Ronel de Villiers Beriggewer:  Marianna Mostert Datum: 4 Februarie 2025 GEBEDSJOERNAAL WERKSKLAS MET DIE KLEUR VAN LIEFDE OMRING SOOS NET GANSBAAI KAN   “Save the Date” – dis die boodskap wat ons vroeg in Januarie ontvang vanaf ons Gasvroue, Kunste en Handvlyt. Glo my dit was […]

‘n Swartpot aan die einde van Voëlvlei se reënboog

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Potpourri Beriggewer: Hannetjie Cordier Datum: 01 Februarie 2025 ‘n Swartpot aan die einde van Voëlvlei se reënboog Die dames van die Voëlvlei-tak het op 21 Januarie die jaar op ‘n hoë noot afgeskop met ‘n potpourri-vergadering waarin elke bestuurslid ‘n bydrae oor ‘n kleur van die reënboog gelewer het. Die […]

Strandtema vir Wellington

Sirkel: Paarl Tak:Wellington Tema: Leefstyl en meer Beriggewer: Juanita Loubser Datum van gebeurlikheid: 30 Januarie 2025 Strandtema vir Wellington Ons almal hou van kleur en met ons eerste vergadering vir 2025 besluit ons op ‘n strandtema. Helder strandhanddoeke, strandsambrele en grafies en emmers is vandag deel van ons Leefstyl-tema. So goedkoop en kleurvol. Ons voel sommer in […]

Aberdeen leer meer: Wol – Van Skeer tot Skip

Tak: Aberdeen Portefeulje: Landbou & Tuinbou Saamroeper: Elna van Niekerk Beriggewer: Lea van der Vyver Datum: 29 Januarie 2025   Aberdeen leer meer: Wol – Van Skeer tot Skip     Aberdeen skop 2025 op 29 Januarie af met ‘n Landbou& Tuinbou vergadering. Saamroeper Elna van Niekerk open met ‘n gepaste stukkie vir die jaar. Ons moet […]