Aurora getooi in rooi
SIRKEL: WESKUS TAK: AURORA PORTEFEULJE: OPVOEDING EN KULTUUR BERIGGEWER: Marinda van Wyk DATUM VAN GELEENTHEID: 19 Februarie 2025 AURORA-tak Tooi hulle Rooi en Lewe so in Volkleur Met ons Februarie vergadering het ons Opvoeding en Kultuur-groep gesels oor kleur en het ons almal rooi aangetrek om saam te val met die maand van liefde. Ons is meer vertel van […]
Voëlvlei hou ‘high tea’
Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Hannetjie Cordier Datum: 18 Februarie 2025 Voëlvlei se dames leer meer van naaldwerk en geniet ‘high tea’ Die kleurvolle uitnodiging na Voëlvlei se ‘high tea’ op 18 Februarie 2025 was reeds genoeg om die lede opgewonde maak. Die dames is gevra om elkeen ‘n erfstukkoppie, -piering en […]
PLANTE – BINNE EN BUITE
Sirkel: Tygerberg Tak: Goodwood Portefeulje: Landbou & Tuinbou Saamroeper: Karin Marais Beriggewer: Shirley Brand Datum: 18 Februarie 2025 PLANTE – BINNE EN BUITE Ons Landbou oggend was propvol aktiwiteite! Stodels Bellville is genooi om interessante inligting met ons te deel oor binnenshuis plante sowel as plante wat peste en plae kan beheer. Ons sprekers was Jacqueline Diederichs […]
Papier rose vir Valentynsdag
SIRKEL: SUID-OOSKUS TAK: HUMANSDORP DATUM: 18 FEBRUARIE 2025 PORTEFEULJE: KUNSTE EN HANDVLYT SAAMROEPER: CHARLENE MARAIS BERIGGEWER: ORA SCHROEDER Papier rose vir Valentynsdag Charlene Marais het die tafels smaakvol opgetooi as Valentynsdag en kleurtema. Die talentvolle en kunstige Nanette Stanley het vir ons gedemonstreer hoe om papierblomme te maak. Enige hol voorwerp soos ‘n poedingbakkie […]
Oudtshoorn-tak kleur Afrikaans met blou in
Sirkel: SWD Tak: Oudtshoorn Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Saamroeper: Isabella Jansen vN Beriggewer: Isabella Jansen vN Datum van vergadering: 18 Februarie 2025 Oudtshoorn-tak kleur Afrikaans met blou in Nelia het in haar opening van entoesiasme gepraat. Entoesiasme wat dieselfde vir mense doen as wat die wind vir ‘n seilboot doen – […]
KLEUR JOU LEWE
Sirkel: Tygerberg Tak: Durbanville Datum: 13 Februarie 2025 Beriggewer: Hester Geringer KLEUR JOU LEWE.( TEMA van 2025) praatjie gelewer: Etresia Van der Ryst. – Hoe hartseer as mense om jou se lewe kleurloos en vaal is? – God het ‘n plan van KLEUR vir die wêreld en elkeen van ons gehad. – Kortliks is […]
De la Haye starting the year of with a bang
Circle: Tygerberg Branch: De la Haye Portfolio: Health Convener: Soekie Haupfleich Reporter: Elizabeth Joseph Date of Meeting: 13 February 2025 De la Haye starting the year of with a bang We started the evening of with singing “Pollie ons gaan Paarl toe” to celebrate out Afrikaans heritage. Our speakers for the evening was […]
Hermanus vereer eerste twee erelede
Sirkel: Overberg Tak: Hermanus Portefeulje: Bestuurspan Beriggewer: Mariëtte Steyn Datum: 12 Februarie 2025 Hermanus vereer eerste twee erelede Tydens die onlangse vergadering het Magda Marais (voorsitter) aan Nelmarie Theron (middel) en Dorothy Krige (regs) sertifikate van ereledestatus saam met hul balkies ontvang. Dit is die eerste keer dat Hermanustak hierdie besondere prestasie – erelidmaatskap – aan lede toeken. Nelmarie […]
Malmesbury boer vooruit
Sirkel: Paarl Tak: Malmesbury Portefeulje: Landbou Saamroeper: Marelize de Kock Beriggewer: Christine van Zyl Datum van vergadering: 12 Februarie 2025 Malmesbury boer vooruit Hendrik de Kock, boer van die plaas De Grendel, Malmesbury gesels oor die gebruik van ‘n hommeltuig in die landbou – hoe tegnologie die landbou transformeer en veral hoe DJI se landbouhommeltuig boerdery verander en meer volhoubaar […]
Month of Love with Esther’s heart
CIRCLE: South Western Districts Branch: Still Bay Portfolio: Leefstyl – Opening meeting of the year Convenor: Gerda Marais Reporter: Carol Scott Date: 11 February 2025 Month of Love with Esther’s heart Still Bay has decided that we would use the rainbow as our theme to celebrate – Colour your Life. Each monthly meeting has a colour that will be used. Our first meeting […]