Aberdeen VLV Bespreek Nuwe Aangepaste Skolewet

Tak: Aberdeen Sirkel: Middelland Portefeulje: Opvoeding & Kultuur Beriggewer: Lea van der Vyver Datum: 6 Augustus 2025 Na ‘n welkome breek vir die Wintervakansie en jagseisoen, kom Aberdeen VLV se vroue byeen vir Augustus se leersame vergadering. Daar word heerlik onder mekaar gesels en uitgevra na elkeen se welstand. Tafelblomme met program Voorsitter Lea van […]
Aberdeen VLV Gee Om Vir Aalwynhof

Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Opvoeding & Kultuur Beriggewer: Lea van der Vyver Datum: 2 Julie 2025 Tydens die Boerevereniging se Kuddedag op 5 Junie 2025, bied Aberdeen VLV ‘n kosstalletjie ten bate van Aalwynhof Ouetehuis aan. Danksy ywerige VLV-lede se skenkings en harde werk, is die dag ‘n reuse sukses en is daar R6100 […]
Gemeenskapsdiens, Inspirasie en Vrouekrag in Aksie

Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Potpourri Saamroeper: Luise de Jager – Gesondheid Karen van Rensburg – Kunste & Handvlyt Petro Marx – Opvoeding & Kultuur Beriggewer: Karin Pienaar Datum: 11 Junie 2025 Op 11 Junie 2025 het Aberdeen VLV weereens gewys hoekom hulle ’n spilpunt is van vrouekrag, kreatiwiteit en diensbaarheid in die gemeenskap. Die […]
Menopouse is nie vir sissies nie

Menopouse is nie vir sissies nie – maar Aberdeen VLV-vroue was nog nooit sissies nie! Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Gesondheid Saamroeper: Luise de Jager Beriggewer: Karin Pienaar Datum: 21 Mei 2025 VLV Aberdeen het op 21 Mei 2025 ’n kragtige, insiggewende en eerlike vergadering gehou met die tema: “Memopouse: ’n Allesomvattende benadering tot lewenskwaliteit […]
Self-Liefde is Nie Selfsugtig Nie

Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Leefstyl, Gesondheid en Opvoeding Saamroeper: Lize de Jager Beriggewer: Karin Pienaar Datum: 16 April 2025 VLV Aberdeen het hierdie maand ‘n leefstylvergadering met ‘n “twist” gehou – met ‘n gedeelde strewe om vir ander om te gee, leer ons ook om onsself te koester. Lede en gaste word hartlik verwelkom deur Lea van der Vyver (Voorsitter). Ons […]
Aberdeen Klik, Skep en Koester…

Tak: Aberdeen Portefeulje: Kunste & Handvlyt Beriggewer: Lea van der Vyver Datum: 19 Maart 2025 Aberdeen Klik, Skep en Koester… Kunste en Handvlyt is aan die beurt met Aberdeen se Maart vergadering. Lea van der Vyver verwelkom almal, spesiaal vir nuwe lid Alicia van Heerden, wat ook die spreker van die dag is, en 3 gaste […]
Die Wonder van Saamgestelde Rente
Tak:  Aberdeen Portefeulje: Openbare Sake Beriggewer: Lea van der Vyver Datum: 19 Februarie 2025 Aberdeen leer meer oor die Wonder van Saamgestelde Rente Aberdeen se vergadering op 19 Februarie fokus op die Openbare Sake studierigting. Lede gesels opgewonde, aangesien almal nat grondpaaie moes trotseer ná heerlike reën in die distrik! Saamroeper Suzanne Lategan open met ‘n gepaste […]
Aberdeen leer meer: Wol – Van Skeer tot Skip
Tak: Aberdeen Portefeulje: Landbou & Tuinbou Saamroeper: Elna van Niekerk Beriggewer: Lea van der Vyver Datum: 29 Januarie 2025 Aberdeen leer meer: Wol – Van Skeer tot Skip Aberdeen skop 2025 op 29 Januarie af met ‘n Landbou& Tuinbou vergadering. Saamroeper Elna van Niekerk open met ‘n gepaste stukkie vir die jaar. Ons moet […]
Aberdeen VLV Kuier by Aalwynhof
Tak: Aberdeen Portefeulje: Opvoeding & Kultuur Beriggewer: Lea van der Vyver Datum: 13 November 2024 Bejaardes maak saak: Aberdeen VLV Kuier by Aalwynhof Die inwoners van Aalwynhof, die plaaslike ouetehuis, nooi hierdie jaar weer die VLV dames vir ‘n oggend van saamkuier. Ons word vriendelik by die deur verwelkom en Padgie […]
Aberdeen leer die kuns van suurdeeg brood
Tak: Aberdeen Portefeulje: Opvoedkunde en Kultuur, Gesondheid en Leefstyl Beriggewer: Karin Pienaar Datum: 6 November 2024 Aberdeen leer die kuns van suurdeeg brood Karen van Rensburg het die VLV uitgenooi om die laaste vergadering vir die jaar by haar nuut ingerigte gastehuis te kom hou. Vanaf die voordeur tot agter in die tuin is elke […]