Aberdeen leer hoekom is ‘n seekoei se melk pienk!
Tak: Aberdeen Portefeulje: Potpourri Beriggewer: Karin Pienaar Datum: 16 Oktober 2024 Aberdeen leer hoekom is ‘n seekoei se melk pienk! Hoekom is ‘n seekoei se melk pienk? As jy nie weet nie – moes jy Aberdeen-tak se vergadering op 16 Oktober 2024 bygewoon het… Hierdie vergadering het elke lid op ‘n reis geneem – eers […]
Aberdeen Beplan 2025 in Volkleur!
Tak: Aberdeen Portefeulje: 2025 Beplanning en Kunste & Handvlyt Beriggewer: Lea van der Vyver Datum: 18 September 2024 Aberdeen VLV Beplan 2025 in Volkleur! Kunswerke van die dag uitgestal in ‘n pragtige collage Op ‘n heerlike lente-oggend in September kom Aberdeen VLV se dames by lid Annalie Lategan se plaas Platdrif […]
Aberdeen Pannekoek Kuierdag vir Aalwynhof
Tak: Aberdeen Portefeulje: Opvoeding & Kultuur en Leefstyl Beriggewer: Lea van der Vyver Datum: 28 Augustus 2024 Aberdeen VLV Pannekoek Kuierdag vir Aalwynhof Vroeg op dié ysige Woensdagoggend is die gewoonlik rustige Aalwynhof Ouetehuis sitkamer in rep en roer. Aberdeen VLV se vroue woel en werskaf om alles op te stel vir die […]
Aberdeen vat hande met plaaslike hospitaal
Tak: Aberdeen Sirkel: Middelland Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Christelle Nel Datum: 21 Augustus 2024 Aberdeen VLV bou brûe en vat hande met die plaaslike hospitaal ‘n Groot behoefte by Aberdeen se hospitaal was ‘n nuwe witbord. Die geskenk is met groot dankbaarheid in ontvangs geneem. Soos tereg gesê deur dr Desemele – die hospitaal het dit nodig […]
Aberdeen Leefstyl Uitstappie Propvol Verrassings en Inspirasie!
Tak: Aberdeen Portefeulje: Leefstyl (en Opvoeding & Kultuur) Beriggewer: Lea van der Vyver Datum: 17 Julie 2024 Aberdeen Leefstyl Uitstappie Propvol Verrassings en Inspirasie! Vroegoggend kom Aberdeen VLV se vroue bymekaar om vir die Leefstyl vergadering drie van Murraysburg se gastehuise te besoek. Op pad word daar vrolik en opgewonde in die bussie gelag en […]
Daar skuil kreatiwiteit in elkeen van ons
Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Kunste & Handvlyt Beriggewer: Christelle Nel Datum: 22 Mei 2024 Daar skuil kreatiwiteit in elkeen van ons – al is jy nie kunstig nie! Annalie Lategan, een van die tak se lede, bied ‘n baie verreikende kunsklas aan tydens die Kunste & Handvlyt vergadering. Sy oortuig die dames dat, alhoewel […]
Wenspan by Aberdeen Skool & selfbeeld-hupstoot met pilates
Tak: Aberdeen Portefeulje: Opvoeding & Kultuur Beriggewer: Christelle Nel Datum: 17 April 2024 ‘n Wenspan by Aberdeen Vollediens Skool & Gee jou selfbeeld ‘n hupstoot met pilates-oefeninge ! Talana Verwey, passievolle onderwyseres van Aberdeen Vollediens Skool in Aberdeen, tree as spreker op tydens April se vergadering. Om ‘n skool in ‘n plattelandse dorpie soos Aberdeen […]
Aberdeen presteer tydens Middel-land Konferensie
Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Konferensie Beriggewer: Lea van der Vyver Datum: 13 Maart 2024 Aberdeen presteer tydens Middelland Konferensie Twee afgevaardigdes van Aberdeen-tak, Lize de Jager en Petro Marx, woon die Sirkel Middelland Konferensie op 13 Maart 2024 in Gqeberha (PE) by. Voorsitter Lea van der Vyver is ook teenwoordig, aangesien sy beide die Visepresident […]
Aberdeen leer van kameras en verkiesing
Tak: Aberdeen Portefeulje: Openbare Sake Beriggewer: Christelle Nel Datum: 6 Maart 2024 Kameras maak ‘n verskil & wees Verkiesingsparaat! Tydens Aberdeen se Maart-vergadering, het Saamroeper vir Openbare Sake, Suzanne Lategan, twee baie relevante sprekers genooi. Dickie Ogilvie praat oor die werking van Agri Kameras in Landelike Gebiede. Dit is duidelik dat die kameras baie […]
Aberdeen tooi Angorabokkies met Jassies!
Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Christelle Nel Datum: 14 Februarie 2024 Aberdeen tooi Angorabokkies met Jassies! Aberdeentak het tydens Elna van Niekerk se Landbou-vergadering vir Sanmarie Vermaak en Lauren Moore van Bokhaar SA as sprekers verwelkom. Luise de Jager open uit die Woord uit die bekende Spreuke 31 oor “ ‘n […]