Drie-in-Een Bewusmaking in ST Helenabaai

Sirkel: Weskus Tak: St Helenabaai Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Wilna Marx Fotograaf: Elmarie Visser Datum: 14 Oktober 2025 Bewusmaking met pragtige koekies Ons tak het hierdie afgelope jaar groot geskrik met twee van ons lede, asook ‘n derde lid se man, wat beroerte-aanvalle gehad het. Ons is saam met hulle dankbaar dat hulle genesing vlot verloop […]
Vandag, hier in die BAAI, kruip ons in ons dop in!

Sirkel: Weskus Tak: St Helenabaai Portefeulje: Landbou Beriggewer: Wilna Marx Fotograaf: Elmarie Visser Datum: 17 Junie 2025 In ons dop, met die see op ons kop! Saam met Tracey Whitehead die “Rescue Manager” en Talitha Noble die “Conservation Manager” van die Two Oceans Akwarium se “Turtle Conservation Centre” kruip ons vanoggend te lekker en met nuuskierigheid […]
St Helenabaai dames raak “Older, Wiser en Sexier”!

Sirkel: Weskus Tak: St Helenabaai Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Wilna Marx Fotograaf: Elmarie Visser Datum: 13 Mei 2025 Reg vir die “Bejaardedag” Tegnologie, dierbare tegnologie……… Die dame wat die verantwoordelikheid opgelê is om die musiekinsetsels te speel, wat alles vooraf getoets is, en wat gewerk het, kry geen klank uit die luidspreker nie…. Skielik, […]
Blomme sit krag in St Helenabaai se dag!

Sirkel: Weskus Tak: St Helenabaai Portefeulje: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Wilna Marx Fotograwe: Elmarie Visser en Marié Conradie Datum: 8 April 2025 Blomme sit krag in St Helenabaai se dag! Die “Flower Power” uitnodiging het gewys daar wag ‘n heerlike vergadering op die lede. Die VLVK-projek, Bejaardes maak saak, word met die lede bespreek. […]
Skakerings van groen in St Helenabaai!
Sirkel: Weskus Tak: St Helenabaai Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Wilna Marx Fotograwe: Elmarie Visser en Estelle Coetzee Datum: 11 Maart 2025 Skakerings van groen in St Helenabaai! ‘n Leefstylvergadering om te onthou! Pragtige, rustige groen wag op ons in die saal. Ons Vise-Voorsitter, Elna Louw verwelkom die vier nuwe lede wat pas by ons aangesluit het. […]
So stap St Helenabaai die jaar 2025 binne!
Sirkel: Weskus Tak: St Helenabaai Portefeulje: Bestuur Beriggewer: Wilna Marx Fotograaf: Elmarie Visser Datum: 11 Februarie 2025 So stap St Helenabaai die jaar 2025 binne! Die nuwe jaar hier in die baai word ingestap deur ‘n heerlike inligtingsoggend aangebied deur ons bestuur onder leiding van Maggie Enever, voorsitter van ons tak. Maggie Enever – […]
St Helenabaai draai by Riebeek-Kasteel se fraai!
Sirkel: Weskus Tak: St Helenabaai Portefeulje: Landbou Beriggewer: Wilna Marx Fotograaf: Elmarie Visser Datum: 22 Oktober 2024 St Helenabaai gaan maak ‘n draai by Riebeek-Kasteel se fraai! Soos goud breek die son oor ons baai waar ons vyf en veertig dames die luukse bus bestyg vir ons uitstappie na Riebeek-Kasteel. Met ‘n heerlike ontbytboksie op […]
St Helenabaai leer wat hul nie weet nie
Sirkel: Weskus Tak: St Helenabaai Portefeulje: Opvoeding Beriggewer: Wilna Marx Fotograaf: Elmarie Visser Datum: 10 September 2024 Hier in St Helenabaai leer ons wat ons nie weet nie! Die woorde “ ’n Mens is nooit te oud om te leer nie” was spreekwoordelik van ons heerlike oggend. ‘n Opvreetbare voordrag deur Mahogony ‘n Graad 1 […]
St Helenabaai is plesierig
Sirkel: Weskus Tak: St Helenabaai Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Wilna Marx Fotograaf: Elmarie Visser Datum: 13 Augustus 2024 St Helenabaai is plesierig Met die uitnodiging het ons al geweet hier is iets aan die kom! Die heerlike leersame oggend is deur Annaline de Beer en haar span aangebied. Pragtige dames, met kleurvolle kouse het die saal […]
In die gees van Mandeladag
Sirkel: Weskus Tak: St Helenabaai Beriggewer: Wilna Marx Fotograaf: Annalie Nieman Datum: 20 Julie 2024 In die gees van Mandeladag Mandeladag 2024 Die afgelope weke se reënweer en koue het ons opnuut laat besef hoe geseënd ons is om te kan skuil teen die aanslae en warm te wees binne ons woon- en werksplekke. […]