Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

St Helenabaai is plesierig

Sirkel: Weskus Tak: St Helenabaai Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Wilna Marx Fotograaf: Elmarie Visser Datum: 13 Augustus 2024 St Helenabaai is plesierig Met die uitnodiging het ons al geweet hier is iets aan die kom! Die heerlike leersame oggend is deur Annaline de Beer en haar span aangebied. Pragtige dames, met kleurvolle kouse het die saal […]

In die gees van Mandeladag

  Sirkel: Weskus Tak: St Helenabaai Beriggewer: Wilna Marx Fotograaf: Annalie Nieman Datum: 20 Julie 2024 In die gees van Mandeladag Mandeladag 2024 Die afgelope weke se reënweer en koue het ons opnuut laat besef hoe geseënd ons is om te kan skuil teen die aanslae en warm te wees binne ons woon- en werksplekke. […]

Knoop-knoop deur die oggend op St Helena!

  Sirkel: Weskus Tak: St Helenabaai Portefeulje: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Wilna Marx Fotograaf: Elmarie Visser Datum: 11 Junie 2024 Knoop-knoop deur die oggend op St Helena! Op hierdie heerlike Junie-oggend kom die lede van die St Helenabaai bymekaar om met die kunste en handvlyt talente te woeker. Met die instapslag word die lede verwelkom […]

St Helenabaai waar ‘mooigyt’ Koning Kraai

Sirkel: Weskus Tak: St Helenabaai Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Wilna Marx Fotograaf: Elmarie Visser Datum: 14 Mei 2024 St Helenabaai waar ‘mooigyt’ Koning Kraai In die saal werskaf die leefstyl groep want die res van die tak is vir ‘n vergadering geroep. Estelle en die gasvrouens is al van vroegdag hier want vandag in St Helenabaai […]

St Helenabaai vier 60 Wonderjare!

Sirkel: Weskus Tak: St Helenabaai 60ste Verjaarsdagviering Beriggewer: Wilna Marx Fotograaf: Elmarie Visser en Mariette Ackerman Datum: 20 April 2024   St Helenabaai vier 60 Wonderjare! 60 Jaar Beplanning het reeds maande terug begin. Na vele vergaderings, beplanningsessies en dinkskrums breek die “Versier die saal”-dag aan. Die bestuur en van die lede werk hard om ons […]

Bejaardes en dogters ons prioriteit

Sirkel: Weskus Tak: St Helenabaai Portefeulje: Openbare sake Beriggewer: Maggie Enever Datum: 4 Julie 2023 Sirkel Weskus Projek: Bejaardes en dogters ons prioriteit Onder leiding van Elsa Kotze, tak sekretaris, is 145 volwasse doeke en 6696 sanitêre doekies ter ondersteuning van die Sirkel Projek ingesamel. Privaat persone, Spar St Helenabaai en Shoprite Vredenburg was die […]

Verskeidenheid op St Helenabaai

Sirkel: Weskus Tak: St Helenabaai Beriggewer: Maggie Enever Datum: 18 Julie 2023 5 Pragtige vergaderings: Die hoogtepunte van Februarie tot Junie 2023.  Tydens die 5 vergaderings het 13 nuwe lede aangesluit. 14 Februarie – Landbou en Tuinbou Sameroepster Annelie Nieman VLVK- Tema: Die uitdaging van verandering word aangespreek met die bekendstelling van alternatiewe tuinbou naamlik […]

Die belangrikheid van testamente

Sirkel: Weskus Tak: St Helenabaai Portefeulje: Openbare sake Beriggewer: Maggie Enever Datum: 8 Maart 2022 Hennie Buren en Gerrit Agenbag van Old Mutual het ons ingelig en vrae beantwoord i.v.m testamente.                   Mev Maronet Blignault, wenner van die intertak kompetisie: Windklingel van natuurlike produkte.       […]

Lede maak kleibordjies

Sirkel: Weskus Tak: St Helenabaai Portefeulje: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Maggie Enever Datum: 8 Feb 2022   Plaaslike pottebakker, Fanie Terblanche, het die lede ingelig i.v.m. pottebakkery metodes wat onder andere sout, as en plantmateriaal insluit. Asook die kleurverandering wat plaasvind onder verskillende oond temperature.     Chantelle van CANSA was ons gasuitstaller.     […]

St Helenabaai hou Kersafsluiting

Sirkel: Weskus Tak: St Helenabaai Kersfeesete Beriggewer: Maggie Enever Datum: 9 November 2021 Die VLV jaar is afgesluit met ‘n heerlike middagete by Thali Thali Game Lodge                           November en Desember verjaarsdag dames is met ‘n geskenkie bederf. Dankbaar dat ons weer kon […]