Noordwes-Kaap Konferensie te Marydale
Sirkel Noordwes-Kaap Datum 16 Maart 2024 Beriggewer Mieke Bezuidenhout Sirkel Noordwes-Kaap 94ste Konferensie te Marydale Sirkel Noordwes-Kaap se Marydale tak het die sirkel se 94ste Konferensie aangebied ondanks moeilike omstandighede. By gebrek aan ’n geskikte lokaal het die Konferensie plaasgevind in die pragtige NG Kerk. Krag onderbrekings en water tekorte het gedreig, maar alles het ongelooflik glad verloop en die tak-lede wat baie kilometers […]
Griekwaland-Wes gaan Hippie Chic
Sirkel: Griekwaland-Wes Datum: 13 Maart 2024 Verslaggewer: Jorietha Kirsten Sirkel Griekwaland-Wes gaan Hippie Chic Die 91ste Sirkelkonferensie is aangebied deur Griekwastad-tak met die tema “Hippie Chic”. Die gaste was in die tema aangetrek en tafels helderkleurig gedek in kolle en strepe. ‘n Koedoe onder ‘n kameeldoringboom in die saal het herinner aan die Griekwaland-Wes. […]
“Ons gaan see (Strand) toe”
Sirkel: Paarl Portefeulje: Sirkelkonferensie Saamroeper: Strand-tak bied Konferensie 2024 aan Berriggewer: Gonny du Plessis Datum: 13 Maart 2024 Strand-tak bied 2024 Konferensie aan Die 2024 jaarlikse Konferensie van Sirkel Paarl, is hierdie jaar deur die lede van Strand-tak aangebied. Dit was ‘n pragtige goed georganiseerde Konferensie in die kerksaal van Strand-Noord gemeente. Die […]
Middelland Prysuitdeling en Spesiale Toekennings
Sirkel: Middelland Portefeulje: Konferensie Beriggewer: Lea van der Vyver Datum: 13 Maart 2024 Sirkel Middelland Konferensie Prysuitdeling en Spesiale Toekennings Die prysuitdeling en spesiale toekennings was ongetwyfeld een van die hoogtepunte op Sirkel Middelland se Konferensie agenda op 13 Maart 2024. ‘n Totaal van 35 trofeë is deur Annette Deyzel, vorige Sirkelpresident, oorhandig. Die algehele wenner […]
Middelland Vier Vars 90ste met Konferensie
Sirkel: Middelland Portefeulje: Konferensie Beriggewer: Lea van der Vyver Datum: 13 Maart 2024 Sirkel Middelland Vier Vars 90ste tydens Konferensie Sirkel Middelland se 90ste verjaarsdag word tydens Konferensie op 13 Maart 2024 gevier, wat in Gqeberha (PE) deur Hercula-tak aangebied is. Stylvolle, minimalistiese dekor in saliegroen skep ‘n vars gevoel en konferensiegangers verkeer vrolik saam. […]
90ste Sirkel Overberg Konferensie te Kleinmond
Tak: Kleinmond Sirkel: Overberg Portefeulje: Konferensie Beriggewer: Alice van Rooyen Datum: 13 Maart 2024 90ste Sirkel Overberg Konferensie te Kleinmond Groepfoto van Kleinmond se taklede by die Sirkelkonferensie waar hulle bont gestaan het. Hermien van Zyl (links op foto), voorsitter, gasvroutak Kleinmond, steek die Welwillendheidskers op by die 90ste Overbergse Sirkelkonferensie. (Regs op […]
Calvinia skud vere reg vir Konferensie
SIRKEL: NAMAKWALAND TAK: CALVINIA PORTEFEULJE: KONFERENSIE 2024 BERIGGEWER: ENA VAN SCHALKWYK DATUM: 12-13 MAART 2024 Calvinia skud vere reg vir Sirkelkonferensie Al die dames wat die 86ste konferensie bygewoon het van Sirkel Namakwaland Die 86ste VLV-konferensie van Sirkel Namakwaland het op 12-13 Maart 2024 te Calvinia plaasgevind. Die Konferensie is gesamentlik deur Calvinia- en Hantam-tak gereël. Sewe […]
Worcester Konferensie: Eerste vir nuwe Sirkelpresident
SIRKEL: WORCESTER TAK: MARIA STOFBERG PORTEFEULJE: KONFERENSIE BERIGGEWER: ALTA BRITZ DATUM: 13 MAART 2024 Worcester Konferensie: Eerste vir nuwe Sirkelpresident Die 91ste Konferensie van die Worcester-sirkel is deur die Maria Stofberg-tak (Worcester) op 13 Maart 2024 te Worcester aangebied. Die hoofbestuur, 21 afgevaardigdes en 41 waarnemers woon dit by. […]
Sirkel Overberg Konferensie 90 Jaar Later
Sirkel: Overberg Datum: 13 Maart 2024 Verslaggewer: Letty-Ann Möller VLVK Sirkel Overberg Konferensie 90 Jaar Later Terugvoer van die 90ste VLVK Sirkel Overberg Konferensie met die Gasvroutak, Kleinmond waar elke liewe tak vanjaar ten mínste een trofee gekry het. Die kompetisie raak tawwer, die deelname word groter en daar is soveel meer […]
Sirkel Weskus 91ste Konferensie te Piketberg
Sirkel Weskus 91ste Konferensie te Piketberg Datum: 6 Maart 2024 Webwerf Koördineerder: Annette Gilham Die pragtige dorp Piketberg was vanjaar die gasvroutak en hulle het behoorlik geblom met hulle feestelike tafels, pragtige programme en pragtige blomsakke. Die Kersseremonie is waargeneem deur: Louna Niehaus (Opvoeding & Kultuur), Mary-Ann van Schalkwyk (Gesondheid), Maggie Enever (Landbou & Tuinbou), […]