Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

SWD – SOMER, SON EN SEE….

SIRKEL SWD Berigskrywer, Carin Conradie Verslaggewer, Lydie Terblanche DATUM: 12 Maart 2025   SWD – SOMER, SON EN SEE…. Die VLV-Sedgefield was op Woensdag 12 Maart 2025 die gasheertak van die 91ste VLVK-Suidwestelike Distrikte se konferensie. Daar was 47 afgevaardigdes en dagbesoekers van 15 takke teenwoordig, sowel as die sirkelbestuur van SWD, beoordelaars, eregas Trienie Barnard […]

SWD SUPPORT EFFORTS FOR WHEELCHAIR

SWD Reporter, Lydie Terblanche February 2025   SWD BRANCHES SUPPORT EFFORTS FOR MANUFACTURING OF CUSTOMISED WHEELCHAIR   In 2009, with the support of corporations, schools, and volunteers, ‘the Sweethearts’ teamed up to collaborate with the Tops & Tags and Bread Tags for Wheelchairs initiatives, which collect and recycle bread tags and plastic bottle tops in […]

SWD hou inligtingsdag

SIRKEL SWD Beriggewer, Lydie Terblanche 13 Februarie 2025   SWD hou inligtingsdag   SWD het so ‘n kortkop voor Valentynsdag hulle Inligtingsdag in Hartenbos aangebied. Hartenbos het die oggend met grasie aangebied en die alles het seepglad verloop. Hartenbos voorsitter, Rolien Smit en die tak sekretaris Wilma van Staden het die amptelike verrigtinge afgehandel, voordat die […]

KALAHARI EREPRESIDENT OORLEDE

SIRKEL: KALAHARI TAK: VRYBURG TEMA: MARGARET HARVEY BERIGGEWER: NELLIE VILJOEN  DATUM: 21 DESEMBER 2024 KALAHARI EREPRESIDENT OORLEDE   Margaretha Malherbe gebore op 14 Oktober 1926 in Makwassie en tree in die huwelik met Will Harvey, ‘n boer van Piet Plessis. Sy was stigterslid van Thlakgameng VLV in 1959 en vanaf 1972 lid van Piet Plessis waar sy dien […]

SWD-Sirkelpresident besoek takke

SWD SIRKELNUUS September en Oktober 2024 Verslaggewer, Lydie Terblanche   SWD-Sirkelpresident besoek takke   SWD-president, Elize Locke, het soos gewoonlik rondgereis, takke besoek en geleenthede ondersteun. 12 September: by Blanco wat ons kultuur tydens Erfenismaand gevier het. Verskillende kulture en groepe het op hierdie dag hul kos- erfenis gedeel. Elke kultuur het hul eie tradisionele […]

OVERBERG VIER VLVK SE 95STE VERJAARSDAG

SIRKELNUUS Sirkel: Overberg Saamroeper: Bestuurspan Beriggewer: Hermien van Zyl SIRKEL OVERBERG AMPSDRAERS VIER VLVK SE 95STE VERJAARSDAG Oktobermaand is vir die meeste takke in sirkel Overberg ‘n kans om ‘n uitstappie te onderneem, want normaalweg is die jaar se verpligtinge afgehandel, die boekjaar het gesluit en takverslae oor bedrywighede op takvlak is ingehandig. Omdat die […]

Sirkel-Paarl vier ‘n Reënboog Sirkeldag

Sirkel: Paarl Tak: Suider-Paarl Gebeurtenis: Sirkeldag Beriggewer: Gonny du Plessis Datum: 10 Oktober 2024 Sirkel–Paarl vier ‘n Reënboog Sirkeldag Op die 10de Oktober het die Paarl Sirkel weer sy jaarlikse byeenkoms gehad. Hierdie jaar was die tema “Sien die Kleur in jou lewe” en het taklede van die Suider-Paarltak die saal van die AgterPaarl kerk […]

Sirkel Paarl intertak

  Sirkel: Paarl Tak: Suider-Paarl Portefeulje: Gesondheid en aanbied van Intertak Beriggewer: Gonny du Plessis Datum: 18 September 2024 Intertak van Sirkel Paarl word aangebied deur Suider-Paarltak op ‘n vrolike en gesonde noot Die intertak het op 18 September 2024 in die Historium – deel van die Afrikaanse Taalmuseum, plaasgevind. Elke tak in die sirkel kon 3 afgevaardigdes stuur. Daar was […]

Kongres 2024 -Wat ‘n Ongelooflike Voorreg!

  Sirkel:  Overberg Verslag:  Kongres 2024 Beriggewer:  Diana Odendaal Datum: 15 en 16 Augustus 2024 Kongres 2024 -Wat ‘n Ongelooflike Voorreg! Wat ‘n ongelooflike voorreg om kongres 2024 te kon bywoon. Vandat ons vriendelik ontvang is by registrasie, totdat ons verdaag het die Vrydag, was dit ‘n interessante, goed beplande ge-oliede ratkas wat ons van […]

Paarl Sirkel blom by Kongres

Sirkel: Paarl Portefeulje: Kongres 2024 Beriggewer: Karen Barnard Datum: 16 Augustus 2024   Paarl Sirkel blom by Kongres Wat ‘n voorreg om deel van Kongres 2024 te wees by Vredelust Gemeente, aangebied deur Tygerberg Sirkel. Die dames van Sirkel Paarl het dit baie geniet en beslis met baie pitkos en entoesiasme teruggekom na hul takke. Die […]