Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

“Ons gaan see (Strand) toe”

Sirkel: Paarl Portefeulje: Sirkelkonferensie Saamroeper: Strand-tak bied Konferensie 2024 aan Berriggewer: Gonny du Plessis Datum: 13 Maart 2024   Strand-tak bied 2024 Konferensie aan   Die 2024 jaarlikse Konferensie van Sirkel Paarl, is hierdie jaar deur die lede van Strand-tak aangebied. Dit was ‘n pragtige goed georganiseerde Konferensie in die kerksaal van Strand-Noord gemeente. Die […]

Middelland Prysuitdeling en Spesiale Toekennings

  Sirkel: Middelland Portefeulje: Konferensie Beriggewer: Lea van der Vyver Datum: 13 Maart 2024 Sirkel Middelland Konferensie Prysuitdeling en Spesiale Toekennings Die prysuitdeling en spesiale toekennings was ongetwyfeld een van die hoogtepunte op Sirkel Middelland se Konferensie agenda op 13 Maart 2024. ‘n Totaal van 35 trofeë is deur Annette Deyzel, vorige Sirkelpresident, oorhandig. Die algehele wenner […]

Middelland Vier Vars 90ste met Konferensie

  Sirkel: Middelland Portefeulje: Konferensie Beriggewer: Lea van der Vyver Datum: 13 Maart 2024   Sirkel Middelland Vier Vars 90ste tydens Konferensie Sirkel Middelland se 90ste verjaarsdag word tydens Konferensie op 13 Maart 2024 gevier, wat in Gqeberha (PE) deur Hercula-tak aangebied is. Stylvolle, minimalistiese dekor in saliegroen skep ‘n vars gevoel en konferensiegangers verkeer vrolik saam. […]

90ste Sirkel Overberg Konferensie te Kleinmond

Tak: Kleinmond Sirkel: Overberg Portefeulje: Konferensie Beriggewer: Alice van Rooyen Datum: 13 Maart 2024   90ste Sirkel Overberg Konferensie te Kleinmond   Groepfoto van Kleinmond se taklede by die Sirkelkonferensie waar hulle bont gestaan het. Hermien van Zyl (links op foto), voorsitter, gasvroutak Kleinmond, steek die Welwillendheidskers op by die 90ste Overbergse Sirkelkonferensie. (Regs op […]

Calvinia skud vere reg vir Konferensie

SIRKEL: NAMAKWALAND TAK: CALVINIA PORTEFEULJE: KONFERENSIE 2024 BERIGGEWER: ENA VAN SCHALKWYK DATUM: 12-13 MAART 2024   Calvinia skud vere reg vir Sirkelkonferensie Al die dames wat die 86ste konferensie bygewoon het van Sirkel Namakwaland Die 86ste VLV-konferensie van Sirkel Namakwaland het op 12-13 Maart 2024 te Calvinia plaasgevind. Die Konferensie is gesamentlik deur Calvinia- en Hantam-tak gereël. Sewe […]

Worcester Konferensie: Eerste vir nuwe Sirkelpresident

SIRKEL: WORCESTER   TAK: MARIA STOFBERG   PORTEFEULJE: KONFERENSIE   BERIGGEWER: ALTA BRITZ   DATUM: 13 MAART 2024   Worcester Konferensie: Eerste vir nuwe Sirkelpresident Die 91ste Konferensie van die Worcester-sirkel is deur die Maria Stofberg-tak (Worcester) op 13 Maart 2024 te Worcester aangebied. Die hoofbestuur, 21 afgevaardigdes en 41 waarnemers woon dit by.   […]

Sirkel Overberg Konferensie 90 Jaar Later

  Sirkel: Overberg Datum: 13 Maart 2024 Verslaggewer: Letty-Ann Möller   VLVK Sirkel Overberg Konferensie 90 Jaar Later   Terugvoer van die 90ste VLVK Sirkel Overberg Konferensie met die Gasvroutak, Kleinmond waar elke liewe tak vanjaar ten mínste een trofee gekry het. Die kompetisie raak tawwer, die deelname word groter en daar is soveel meer […]

Sirkel Weskus 91ste Konferensie te Piketberg

Sirkel Weskus 91ste Konferensie te Piketberg Datum: 6 Maart 2024 Webwerf Koördineerder: Annette Gilham Die pragtige dorp Piketberg was vanjaar die gasvroutak en hulle het behoorlik geblom met hulle feestelike tafels, pragtige programme en pragtige blomsakke. Die Kersseremonie is waargeneem deur: Louna Niehaus (Opvoeding & Kultuur), Mary-Ann van Schalkwyk (Gesondheid), Maggie Enever (Landbou & Tuinbou), […]

Sirkel Cradock Konferensie ‘n lushof

Sirkelbestuur VLV Sirkel Cradock na die Bestuursvergadering op 5 Maart.  Vlnr: Agter Julita Puren, Lize Troskie, Teresa Opperman,  Voor:  Alta Triegaardt, Isabel Wilken (Sirkel President, Nadia Bosch (Vise-president) en Jean-Marie Gouws (Sekretaris).   Isabel Wilken (Sirkelpresident) (links), saam met Rika Pienaar (Beoordelaar) Isabel Wilken (Sirkelpresident), Nadia Bosch (Vise Sirkelpresident) en Jean-Marie Gouws (sekretaresse) Sirkel Cradock […]

SWD-sirkel vier hul 90 jaar in styl

    Sirkel: Sirkel SWD Datum: 6 Maart 2024 Beriggewer: Lydie Terblanche   In gepaste VLV-tradisie het Elize Locke, Sirkel-President van SWD, die Konferensie ingelei.   Daar was 7 sirkelbestuurslede,  30 afgevaardigdes, 29 dagbesoekers en 3 ere-gaste teenwoordig wat almal spesiaal verwelkom is: Oud-sirkelbestuurslede: Johlene Muller (Voëlvlei), vorige sirkelpresident van SWD en VLVK-beoordelaar; Ria Muller […]