Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Diepkloof besoek Tolhuis

Sirkel  :  SWD Tak : Diepkloof Portefeulje:  Opvoeding en kultuur Datum : Woensdag 12 Oktober Berriggewer : Anita Fourie   TOLHUIS  MONTEQUEPAS, GEORGE Diepkloof lede bring ʼn besoek aan die geskiedkundige tolhuis op Woensdag 12 Oktober 2022. Johan Stols (ʼn historikus ) en sy vrou Gerda kom op die vervalle gebou  af. Dit word hul […]

Griekwaland Wes hou Sirkelvergadering

Sirkel: Griekwaland Wes Sirkelvergadering Beriggewer: Ruby Kriel Datum: 11 Oktober 2022   Sirkelvergadering gehou te Glen Lyon op 11 Oktober 2022. Die dames gaan na die vergadering op ‘n Wild besigtigingsrit op die plaas Glen Lyon. Agter v.l.n.r: Amanda Duvenhage: Sirkeltesourier en Nierkerkshoop takvoorsitter, Lienkie Maritz: Sirkelsameroeper Landbou en Tuinbou, Machel Van Niekerk : Sirkelpresident […]

Ceres besoek Tulpkwekery

Sirkel: Worcester Tak: Ceres Portefeulje:  Landbou en Tuinbou Beriggewer:  Louwna Hoving, lhoving@breede.co.za, 084 208 6940 Datum:  11 Oktober 2022   Besoek aan Bloomia Tulpe-kwekery Die bussie waarmee die werkers vervoer word. 24 Lede besoek die Bloomia Tulpe-kwekery by Rawsonville.  Die kweekproses word deur die direkteur, Adriaan van Wyk, verduidelik. Adriaan van Wyk     Die bolle […]

Klein-Brakrivier vier Tuindag

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Portefeulje: Landbou & Tuinbou Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 9 Oktober 2022   Tuindag is ‘n geleentheid vir mense regoor die land om hulle tuine te vier. Hierdie jaar was die Sondag 9 Oktober 2022. Klein-Brakrivier se lede het van die geleentheid gebruik gemaak om met hulle tuine te spog. Tuindag -Elrina […]

Bredasdorp bespreek Sorbellosteek

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Leefstyl Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 4 Oktober 2022   Sorbellosteek is vernoem na ‘n dorpie in Napels.  Dit is maar telwerk wat jy op ewedraad tel en waar jou inslagdrade eweredig is. Vryehand – Marie Spamer se klokkestrook in Sorbello-steek van Waenhuiskrans se huise is uitgestal as voorbeeld hiervan.  Borduurwerk vat […]

Graafwater gaan op ‘n uitstappie

Sirkel: Weskus Tak: Graafwater Beriggewer: Marina Visser Datum: 30 September / 4 Oktober 2022   Einde September het ons Velddrif besoek. Ons eerste stop (30 Sept) was vir middagete by Soverby Lapa. Ons besoek ook die S.A Fisheries museum in Laaiplek, leer meer oor die bokkombedryf en stap in Bokkomlaan. Ons eet die aand seekos […]

Kinkel en Vonkel funksie

Geleentheid:  Bekendstelling vir VLVK Beriggewer:  Gonny du Plessis Datum: 28 September 2022   ‘n Baie gesellige “Kinkel en Vonkel” funksie is aangebied deur Me Chrisna Smit vir VLV lede en nie-VLV lede  vir verdere bekendstelling  van VLVK. Die Kinkel was die passievolle mnr Daniël de Kock wat kom praat het oor “die woema en passie […]

In memoriam – Sonja Kruger

Sirkel: NOK Tak: Dordrecht In Memoriam Beriggewer: A van Pletzen Datum: 23 September 2022 Sonja Kruger: 08.11.1969 – 23.09.2022 Sonja Kruger, lid van Dordrecht Tak is op 23 September 2022 in die ouderdom van 52 jaar aan breinkanker oorlede. Sy was vir 18 jaar lank ‘n lid van ons tak.          

Wat is ‘n lepidopterist?

Sirkel : SWD Studierigting: Landbou en Tuinbou Tak: Klein-Brakrivier Datum: 26 September 2022 Beriggewer: Lydie Terblanche   Het jy al ooit gehoor van ‘n lepidopteris? Klein-Brakrivier  tak het hulle jaar op ‘n hoogtepunt afgesluit met Earle Whiteley, vergesel deur Hanlo Nel, se besoek. Earle is reeds ‘n sesde generasie “lepidopterist” – iemand wat vlinders en […]

Heuning om die mond smeer

Sirkel: Overberg Tak: Kleinmond Portefeulje: Landbou & Tuinbou Beriggewer: Hermien Van Zyl Datum: 27 September 2022  Heuning om die mond smeer!       Reeds met die aanvang van die Landbou & Tuinbouvergadering het die VLV-lede van Kleinmond geweet die middag se tema het iets met heuning te doen. Essie Groenewald het heel gepas geopen […]