Sirkel: SWD
Tak: Klein-Brakrivier
Portefeulje: Landbou & Tuinbou
Beriggewer: Lydie Terblanche
Datum: 9 Oktober 2022
Tuindag is ‘n geleentheid vir mense regoor die land om hulle tuine te vier. Hierdie jaar was die Sondag 9 Oktober 2022.
Klein-Brakrivier se lede het van die geleentheid gebruik gemaak om met hulle tuine te spog.

Tuindag -Elrina met hondekind

Tuindag – Christa V spog hier met haar buurman se handewerk. Tuindag

Tuindag – Christa van Dyk se tuintjie Retha Nagel se fees vir die oog.

Tuindag

Tuindag – verskillende malvas in Lydie se tuin

Lynette se pragtige koningprotea

Tuindag