Aberdeen gaan delf in die argiewe!
Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Opvoeding & Kultuur Beriggewer: Christelle Nel Datum: 19 Oktober 2022 Aberdeen VLV se Opvoeding & Kultuur saamroeper, Magriet Haasbroek, het ‘n leersame, dog hartseer uitstappie gereël, tydens Oktober se vergadering. Die boom op die plaas van Jan & Christelle Nel, waar ‘n jong Boerekryger in 1901 onregmatig tereggestel is deur […]
Die geskiedenis van naalde
Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Studierigting: Leefstyl Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 19 Oktober 2022 Margo du Plessis gesels oor die geskiedenis en vervaardiging van naalde vir huishoudelike naaimasjiene. Die oudste naalde dateer vanaf 28000 jaar voor Christus. Teen 1755 was die meeste naalde reeds ontwikkel wat tans nog gebruik word. Naalde het die weg gebaan […]
Niksnut Joernale
Sirkel: Griekwaland Wes Tak: Griekwastad Studierigting: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Ruby Kriel Datum: 18 Oktober 2022 Die aanbieding is gedoen deur Dr. Marina Janse van Rensburg van Pretoria. Sy het 30 jaar as maatskaplike werker, waarvan 18 jaar as terapeut in staat rehablitasie sentrum vir middelafhanklikes en die laaste jare as bedryf maatskaplike werker […]
Kom ons bemark die VLV
Sirkel: Overberg Ampsdraers vergadering Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 17 Oktober 2022 Tydens Sirkel Overberg se Ampsdraersvergadering het Letty-Ann Möller deur middel van ‘n PowerPoint aanbieding die takke aangemoedig om die VLV te bemark deur van die Huis&Haard, Webwerf, Facebook en WA groepe gebruik te maak.
Paper machè demonstration at De La Haye
Circle: Tygerberg Branch: De la Haye Portfolio: Arts and Crafts Reporter: Elizabeth Joseph Date: 13 October 2022 Paper machè Our October meeting was very interesting and informative. We had many visitors from other branches which was amazing. Issie Jackson gave us a demonstration for our paper machè article for next year’s conference competition. She explained on […]
Weskus Damesoggend
Sirkel: Weskus Sirkel Weskus Damesoggend Beriggewer: Maggie Enever Datum: 15/10/2022 VLV Sirkel Weskus het ‘n baie suksesvolle Damesoggend aangebied by Soverby Lapa, Dwarskersbos. Dit is deur meer as 150 dames bygewoon. Die kunstenaar vir die dag was die baie talentvolle en pittige Jak de Priester. Die eienaar, sowel as Voorsitter VLV Velddrif, […]
Goodwood plant ‘n boom
Sirkel: Tygerberg Tak: Goodwood Portefeulje: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Alet Colyn en Almarie Moodie Datum: 11 Oktober 2022 Goodwood Tak het dit goedgedink om Boomplantdag te benut en ‘n Olienhoutboom by Laerskool Goodwood-Park te gaan plant. Wenda Preuss (Voorsitter), Karin Marais (Landbousameroeper) en Aletta van der Merwe (lid) […]
So kweek en versorg jy rose en orgideë
Sirkel: Noord-Karoo Tak: Murraysburg Portefeulje: Landbou En Tuinbou Datum: 12 Oktober 2022 Beriggewer: Theresa Troskie Orgideë: Elana Grobler, Murraysburg se saamroeper van Landbou en Tuinbou vertel dat daar 28 000 verskillende orgideëspesies in die wêreld voorkom, waarvan die Kaapse Disa een is. 90% groei op die grond en die res in bome. Elana wys voorbeelde […]
Kleinbrak maak broodknippies en proppies bymekaar
Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Openbare Sake Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 13 Oktober 2022 Sweethearts Foundation Die proppies en broodknippies wat deur die Klein-Brakrivier Tak bymekaar gemaak word vir die “Sweethearts Foundation” se herwinnings-projek, is op 13 Oktober vervoer na die afsetgebied vir aflewering in Johannesburg. Die tak het weereens met almal in die […]
Sirkel Paarl hou vrolike Sirkeldag
Sirkel: Paarl Geleentheid: Sirkeldag Beriggewer: Gonny du Plessis Datum: 13 Oktober 2022 Die Sirkel Paarl het ‘n vrolike Sirkeldag gehou met die tema “Anders as Normaal” Die takke moes elk hul eie tafel dek met die tema in gedagte. Ook moes die gelukkige trekkinggeskenke opgemaak word met dieselfde tema in gedagte. Die lede het met […]