Vergadering propvol lekkertes
Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Landbou & Tuinbou, Openbare Sake Datum: 28 Maart 2023 Beriggewer: Lydie Terblanche Fotograaf: Layla-Belle Photograph Op 28 Maart het Klein-Brakrivier ‘n program wat van hoek tot kant propvol lekkertes was, aangebied. Voorsitter Lydie Terblanche het die gaste welkom geheet en Vise-Voorsitter Lynette Nel het ‘n danksegging gedoen. Cecilia Pieterse, Landbou […]
Kuilsrivier besoek Jubileumhuis
Sirkel: Tygerberg Tak: Kuilsrivier Studierigting: Leefstyl, Opvoeding & Kultuur Beriggewer: Mariëtte Krige Datum: 28 Maart 2023 Besoek aan Jubileumhuis Die 6 opgewonde dames van Kuilsrivier VLV Tak het op Woensdag 29 Maart 2023 die Jubileumhuis gaan besoek. Daar is ons ontvang met ‘n baie vriendelike glimlag, gasvryheid en ‘n spesiale inligtingsblaaitjie. Dit was regtig ‘n […]
Konferensie: Sirkel Overberg
Sirkel: Overberg 89ste Konferensie Beriggewer: Marianna Mostert met dank aan Marmara de Klerk Datum: 15 Maart 2023 Van regoor die Overberg het dames aangekom by die NG Kerk Caledon Wes in ‘n sagte motreëntjie en in afwagting vir ‘n besonderse dag – die dag het nie teleurgestel nie. Me. Rienie Lüdick, Sirkel-President open amptelik die […]
Blaas die vuur aan
Sirkel: Paarl Tak: Paarl Aand Studierigting: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Una Engelbrecht Datum: 16 Maart 2023 Wentzel Coetzer, oud-onderwyser, maak blaasbalke uit hout en leer as een van sy vele stokperdjies. Dis ‘n apparaat wat lug intrek en met fors uitlaat. Dit het talle gebruike, die bekendste waarvan is om ‘n vuur aan te blaas. […]
Bredasdorp geniet Sirkel Konferensie
Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Konferensie Beriggewer:Letty-Ann Möller Datum: 15 Maart 2023 Rienie Lȕdick, Sirkelpresident van Sirkel Overberg, gee op gemeenskapsradio terugvoer oor die suksesvolle 89ste konferensie gehou op 15 Maart in die NGKerksaal Caledon-Wes. Naastenby 88 VLV-lede het dit bygewoon. ‘n Aanhaling uit die radio onderhoud met Radio Overberg van Rienie Lȕdick, Sirkelpresident van Sirkel […]
Graafwater kuier lekker saam
Sirkel: Weskus Tak: Graafwater Beriggewer: Marina Visser Datum: 15 Maart 2023 Lede by konferensie: Agter: Annalize O’Neil, Judith Janse van Vuuren, Rita van Lill, Debora van Wyk, Marina Visser. Voor: Marietjie Visser, Maritha de Klerk, Magda Kotze, Carol Loubser. Lede tydens ons Maart vergadering. Wilma van Dyk en Magda […]
Heerlike heuningbostee
Sirkel: Middelland Tak: Kraggakamma Studierigting: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Erika van Zyl Datum: 14 Maart 2023 Ons Landbou afdeling het die vergadering van Dinsdag, 14 Maart, gelei. Eunice Nortje het vir ons meer van hulle boerdery, Melmont heuningbostee kom vertel. Hulle familie boer al vir vier generasies lank net buite Kareedouw met heuningbostee. Hulle […]
Konferensie: Sirkel Middelland
Sirkel: Middelland Konferensie Beriggewer: Lea van der Vyver Datum: 15 Maart 2023 Pragtige Sirkel Middelland Konferensie Omhels Verandering VLV Aberdeen Tak het op 15 Maart 2023 Sirkel Middelland se Konferensie in die NG Kerksaal op dié dorp aangebied. ‘n Groen laning bome lei Konferensiegangers na die Feestafel, keurig gedek met vars brode, smere en vrugte. […]
Konferensie: Sirkel NOK
Sirkel: Noordoos-Kaap 91 ste Konferensie Beriggewer: Antoinette van Pletzen Datum: 11 Maart 2022 The theme for August 2022 – August 2023 is: The Challenge of Change / Die Uitdaging van Verandering. The project for this year is: Plant a tree for our Youth / Plant ‘n boom vir ons Jeug. North Eastern Cape held its 91st Conference […]
Konferensie: Sirkel NWK
Sirkel: Noordwes-Kaap 93ste Konferensie Beriggewer: Mieke Bezuidenhout Datum: 10 Maart 2023 Van Prieska tot Pofadder het die vroue, Vrydagoggend, aangekom. By HMO se klubhuis was alles piekfyn, van die keurig gedekte tafels tot die smullekker eetgoed – dit het definitief aan VLV-standaarde voldoen. By sprekers het ons geleer van: die Veranderinge in die onderwys toerisme […]