Sirkel: Weskus
Tak: Graafwater
Beriggewer: Marina Visser
Datum: 15 Maart 2023

Lede by konferensie: Agter: Annalize O’Neil, Judith Janse van Vuuren, Rita van Lill, Debora van Wyk, Marina Visser.
Voor: Marietjie Visser, Maritha de Klerk, Magda Kotze, Carol Loubser.

Lede tydens ons Maart vergadering.

Wilma van Dyk en Magda Kotze met die Kunste en Handvlyt beker

Maritha de Klerk en Magda Kotze met die Woordkunstrofee

Marina Visser en Magda Kotze met die beker vir lekkers

Marina Visser, Carol Loubser (sameroepster Kunste en Handvlyt) en Magda Kotze