Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Bome hou ook van reën

Sirkel:  Tygerberg Tak:  Kuilsrivier Studierigting:  Landbou en Tuinbou Beriggewer:  Mariëtte Krige Datum: 14 September 2023 Bome hou ook van reën Kuilsrivier tak se dames skrik nie vir reën of koue nie, as ‘n boom geplant moet word vir die kinders, sal hy geplant word. Op 14 September 2023 het drie dames hulle reënbaadjies aangetrek en […]

De La Haye learns more about the MES project

Circle:  Tygerberg Branch:  De la Haye Portfolio: Public Affairs Reporter:  Elizabeth Joseph Date:  14 September 2023 Our speaker for the evening was Clarina Hanekom from MES (Mould Empower Serve). MES is a Christian social development organisation that has been changing the heart of the city since 1986 by actively working towards providing sustainable solutions to poverty […]

Afriforum lig dames op Vryburg in

Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Studierigting: Openbare Sake Aanbieder: Marthie Grobler Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 13 September 2023 De Clerq Matthee gesels oor die werksaamhede van Afriforum, ‘n waghond vir burgerregte wat landswyd reeds 295 000 lede het. Hul missie is om ‘n geloofwaardige organisasie vir Afrikaner-belange te wees. Hul visie is om vreedsaam met ander gemeenskappe […]

Naalde, wol, materiale en braaibroodjies.

Sirkel:  Tygerberg Tak:  Kuilsrivier Studierigting:  Leefstyl Beriggewer:  Mariëtte Krige Datum: 6 September 2023 Alle soorte naalde en materiale, afgerond met ‘n braaibroodjie Woensdag 6 September 2023 was daar nie tyd om te bekommer oor ‘n laat winter, lente wat nog nie opgedaag het of enige ander weerstories nie. Die dames van Kuilsrivier en hulle gaste […]

Bredasdorp leer ‘Assess and Invest’

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Gesondheid Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 5 September 2023 Selfsorg; ‘Assess and Invest’ VLV Bredasdorp tak het die oggend van 5 September 2023 met ‘n goeie gesindheid die lesings oor goeie gesondheid tegemoet geloop.  Ons is verwelkom met kleurvolle teetafels elkeen met ‘n reuse kroonprotea  aan een smal sy van die […]

Lente makietie op Gansbaai

Sirkel: Overberg Tak: Gansbaai Studierigting: Leefstyl Beriggewer: Marianna Mostert Datum: September 2023  LENTE MAKIETIE “Die uitdaging van verandering” VLV GANSBAAI KALENDER 2023 STORIES GAAN VOORT Hierdie “link” verteenwoordig ‘n “Youtube” video van die uitnodiging wat na die VLV Dames van Gansbaai gestuur is om hulle uit te nooi na die middag se verrigtinge. https://youtu.be/LGLqRwx4QC4?si=qsq_YSWMgXzifBwQ Die […]

Graafwater leer om roomkaas te maak

Sirkel: Weskus Tak: Graafwater Studierigting: Leefstyl Beriggewer: Marina Visser Datum: 5 September 2023 Elsabe Carstens (links), Sirkelpresident, VLV Weskus, en Magda Kotze, Voorsitter, VLV Graafwater , onthul die nuwe verwelkomingsbord wat die tak aan die dorp skenk. Elsabe Carstens en lede by die bord.             Annalize O’Neil oorhandig Magda Kotze […]

Tygerberg Skitter in die Winter

Sirkel: Tygerberg Damesoggend Beriggewer: Ita van der Merwe Datum: 15 Augustus 2023 Sirkel Tygerberg se Damesoggend op 12 Augustus,  “ Skitter in Winter”, was ‘n heerlike saamkuier vir lede en vriendinne. Lede en vriendinne wat nie aan VLV behoort nie, het ‘n genoeglike oggend saam geniet. Dit is ‘n oggend waar lede en gaste kan […]

Kuilsrivier besoek Hensie Vroom Tehuis

Sirkel:  Tygerberg Tak:  Kuilsrivier Uitstappie:  Openbare Sake Beriggewer:  Mariëtte Krige Datum: 30 Augustus 2023   Uitstappie na Hensie Vroom Tehuis, Stikland, Bellville   Woensdag 30 Augustus 2023 het ‘n paar van die dames van die Kuilsrivier tak die Hensie Vroom Tehuis op die Stikland gronde in Bellville besoek. VLNR: Marlene Lotz, Elmine Möller, Anna van […]

Voëlvlei VLV huldig die see.

Sirkel:             SWD Tak:                 Voëlvlei Portefeulje:    Alle Studierigtings Beriggewer:   Ada Gericke Datum:           29 Augustus 2023 Die Augustus-vergadering van Voëlvlei se VLV het die vorm van ‘n potpourri aangeneem deurdat elke saamroeper ’n insetsel gelewer het oor die see se invloed op haar studierigting. Wat gesondheid betref, het Ada Gericke, sameroeper, die voordele van seekos vir die […]