Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Kleinbrak verf klippies vir Kanker

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Gesondheid Beriggewer: Lydie Terblanche & Dawn Greyling Datum: 23 September 2023 VIERING VAN LEWE, LIEFDE, HOOP EN NALATENSKAP Lede van Klein-Brakrivier VLV-tak het onlangs saamgestaan om ‘goed-voel’ klippies vir CancerCare George se “A Celebration of Life, Love, Hope & Legacy“-dag te verf. Hierdie spesiale dag vir uitgenooide gaste is ter […]

Voëlvlei besoek Tolhuis en Foodsock fabriek.

Sirkel:  SWD Tak:  Voëlvlei Portefeulje:   Opvoeding en Kultuur en Openbare Sake Beriggewer:  Ada Gericke Datum:  21 September 2023 VLV Voëlvlei besoek ‘n kultuurskat van George Op hul jaarlikse uitstappie het die lede van VLV Voëlvlei hul formele program vir die jaar voltooi met ‘n uitstappie na die ou Tolhuis in die Montagupas. Vir die persone […]

Meer oor gehoor en gehoortoestelle

Sirkel: Paarl Tak:  Suider Paarl Portefeulje:  Gesondheid Datum:  20 September 2023 Beriggewer:  Gonny du Plessis Die Suider Paarl Tak het in September hul Gesondheidvergadering gehou waar tydens twee Oudioloë van die Paarl Gehoorsentrum, Me Lizel van der Merwe en Aneka Velleon, die gaste toegespreek het. Hulle het presies verduidelik na watter tekens ‘n persoon moet […]

Wat is Leefstyl?

Sirkel: NOK Tak: Dordrecht Studierigting: Leefstyl en Opvoeding & Kultuur Beriggewer: Antoinette van Pletzen Datum: 20 Sept 2023 Op Woensdag 20 Sept het ‘n vrolike groep VLV-lede by Lollie Venter se huis byeen gekom. Dis altyd lekker om mekaar te sien en die afgelope maand se nuus uit te ruil! Ook het die Opvoeding & […]

Damesoggend vir Huishulpe

Sirkel: Noord-Karoo Tak: Murraysburg Damesoggend Vir Huishulpe Beriggewer: Theresa Troskie Datum: 14 September 2023  7 de Damesoggend vir Huishulpe  Op 14 September was dit weer tyd vir ons jaarlikse bederfdag vir ons huishulpe. 40 dames het opgedaag en 9 lede was teenwoordig.  Die voorsitter, Renée Swanepoel, het afgeskop met ’n gepaste opening en verwelkoming.  Sy stel die […]

Petrusville leer ‘doodle’

Sirkel: Noord-Karoo Tak: Petrusville Studierigting: Kunste en Handvlyt Datum: 19 September 2023 Doodle-kuns Saamroeper van Kunste en Handvlyt, Suné Coetzee, het die lede tydens ons laaste vergadering bekend gestel aan Doodle-kuns. Doodle is ‘n eenvoudige skets wat gemaak word terwyl die “kunstenaar” se gedagtes elders besig is, bv. tydens ‘n telefoonoproep, vervelige vergadering of dagdromery […]

VLV Ceres sit sprankel in Ekonomie

Sirkel Worcester Tak:  Ceres Portefeulje:  Openbare Sake Beriggewer:  Louwna Hoving Datum:  11 September 2023 VLV Ceres sit sprankel in Ekonomie Om ‘n entrepreneur te wees is ‘n interessante maar beslis nie altyd ‘n maklike taak nie.  Mathilda Hendricks, eienaar van Homegrown, ‘n restaurant/koffiewinkel, gee die tak ‘n kykie in die lewe van ‘n entrepreneur. Sy […]

Kongres: Soos beleef deur Aberdeen se afgevaardigde

Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Kongres terugvoer Beriggewer: Lea van der Vyfer Datum: 30 Augustus 2023 TEMA 2023/ 2024:           Ons Jeug, Ons Toekoms                  PROJEK 2023/ 2024:     Bevorder & Kweek ‘n Liefde vir die Natuur & Diere Kongres 2023 Terugvoer Aangebied deur Sirkel SWD (Suid-Westelike Distrikte) By Misty […]

Pottebakkery werkswinkel op Murraysburg

Sirkel: Noord-Karoo Tak: Murraysburg Portefeulje: Kunste En Handvlyt Beriggewer: Theresa Troskie Datum: 14 September  2023 Pottebakkery Werkswinkel Adri Krüger, saamroeper van Kunste en Handvlyt, verwelkom vir Janet Kingwill.  Janet is ’n bekende plaaslike kunstenaar, sy het ons ingelei in die wêreld van die pottebakker. Sy sê dat as ’n mens met klei werk, jy onwillekeurig […]

‘n Kleurvolle toekoms

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Opvoeding en Kultuur, Gemeenskap-projekte Beriggewers: Lydie Terblanche en Leola Esterhuizen Datum: 14 September 2023   ‘N KLEURVOLLE TOEKOMS Klein-Brakrivier taklede Leola Esterhuizen en Delise Erasmus het namens die tak inkleur-potlode aan studente-leraar, Marisa Pienaar van NG Moedergemeente in Mosselbaai oorhandig. Dié gemeenskap is besig om ‘n enorme uitreik-aksie tussen 1-8 […]