Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Kleinbrak geniet ‘n interessante vergadering

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Opvoeding en Kultuur Beriggewers: Lydie Terblanche (en Dawn Greyling, tans in skryf leerskool) Datum: 29 Augustus 2023   Tak-Voorsitter Lydie, het in Augustus deur Bali gereis en navorsing oor die kos, kuns, kultuur en landbou gedoen, asook (nie-amptelik) ‘n amptelike geleentheid bygewoon oor ‘n opheffings-program vir jong weduwees. Daar sal […]

KLEURPOTLODE VIR ALBERTINIA SKOOL

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje:  Opvoeding en Kultuur Beriggewer:  Louisa Smit Datum:  28 Augustus 2023 VLV Voëlvlei het op Maandag 28 Augustus kleurpotlode gaan oorhandig by Albertinia Skool. Dit vorm deel van die VLVK en SWD se ondersteuning van Opvoeding en Kultuur. Hierdie potlode was ingesamel by Kongres 2023 wat vroeër die maand in Hartenbos […]

Presidentsverslag: Mev E du Plessis, Kongres 2023

17 Augustus 2023 PRESIDENTSVERSLAG VLVK-kongres 2023 Geagte Voorsitter en VLVK-lede Hiermee my presidentsverslag vir die tydperk 1 September 2021 – 18 Augustus 2022. INLEIDING Die 2022/2023-boekjaar was ‘n jaar wat baie vinnig verby gesnel het.  Daar was baie uitdagings binne VLVK.  Met die hulp van ons Hemelse Vader, elke hoofbestuurslid en veral die Dagbestuurslede kan […]

Honey is a treasure chest of nutritional value.

Circle: NEC Branch: Sterkstroom Study field: Agriculture Reporter: Megan Moorcroft Date: 23 August 2023 Reg Morgan, an apiarist (beekeeper) and adjudicator from Queenstown paid a visit to Sterkstroom and shared interesting facts about Honey. Raw honey taken directly from the hive, is a treasure chest of nutritional value and medicinal remedies. It also makes a […]

Kinders leer deur te speel

Sirkel: Overberg Tak: Gansbaai Studierigting: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Marianna Mostert Datum: 4 Julie 2023 “Die uitdaging van verandering” VLV GANSBAAI KALENDER 2023 STORIES GAAN VOORT             Op 4 Julie 2023 gaan VLV Gansbaai se Fantastiese Kalender Jaar stories voort as Sharon Bales en die Gasvroue van Opvoeding en Kultuur […]

Indiese oggend by Suider Paarl

Sirkel: Paarl Tak:  Suider Paarl Portefeulje:  Opvoeding en Kultuur Beriggewer:  Gonny du Plessis Datum:  23 Augustus 2023 Vanjaar het die Suider Paarltak besluit om aan die Kultuur deel van die portefeulje aandag te gee. Ons het ‘n Indiese dame, Nicole Neething, gevra om ons meer van die Indiese kultuur te kom leer. Die tafels was […]

Ontdek jou “Human Pin Code”.

Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Leefstyl asook Opvoeding & Kultuur Beriggewer: Christelle Nel Datum: 23 Augustus 2023 25 Dames trek saam om elkeen haar “Human Pin Code” deur Dougles Forbes te ontdek! Tydens Aberdeen VLV-tak se Augustus vergadering was Leefstyl sowel as Opvoeding & Kultuur as studierigting aan die beurt. 25 Dames woon die oggend […]

Presidentsrede Mev E du Plessis Kongres 2023

VLVK Kongres 2023 Datum: 17 Augustus 2023 Presidentsrede   MY TEMA VIR VANDAG IS:  VLV LEER BY DIE BYE   Ek is seker daarvan dat bye u almal al baie gefassineer het. Bye is uniek, of soos die kinders sal sê:  Amazing!  Die gedrag van bye het my so geïnspireer dat ek dit goed gedink […]

Klein-Brakrivier woon Vrouedag by.

Tak: Klein-Brakrivier Sirkel: SWD Intertak-byeenkoms Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 9 Augustus 2023 Klein-Brakrivier-lede het van Vrouedag 9 Augustus 2023, ‘n feestelike geleentheid gemaak deur die oggend saam met Stilbaai-tak te geniet. Die intertak-geleentheid in Stilbaai, met gasspreker Helene Truter, het ‘n modeparade (Lavender and Lace) en smaaklike eetgoedjies ingesluit. Die uitnodigingskaartjie Die lede het die […]

Bredasdorp terugvoer 2023 VLVK Kongres

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Kongres 2023 Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 17 Augustus 2023 Goeie kommunikasie. Die Leefstyl Koördineerder, Isabel Wilken van Somerset-Oos, spreek haar dankbaarheid teenoor lede uit wat met vrymoedigheid vrae vra en voeg by: “Ek wil julle aanmoedig, moenie julle vrymoedigheid verloor nie, dis al manier waarop ons ‘n verhouding met mekaar kan […]