Kaleidoskoop Verrassing
Sirkel: Paarl Tak: Strand Portefeulje: Openbare Sake – Beriggewer: Erna de Waal Datum: 24 Oktober 2023 Kaleidoskoop Verrassing ‘n Fees vir die oog! Die tafels is getooi en gedek in ‘n kaleidoskoop van kleure. V.l.n.r. Jossie van Schoor wat kan toor met blomme, Erna Krüger wat ‘n tafel van Aspoestertjie na Prinses kan omskep met slim […]
Ceres vier Nasionale Tuindag
Sirkel Worcester Tak: VLV Ceres Portefeulje: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Louwna Hoving Datum: 21 Oktober 2023 VLV CERES VIER NASIONALE TUINDAG MET ‘N FONDSINSAMELING Die Landbou en Tuinboukomitee het ‘n pragtige Tuindag vir 30 lede en sowat 10 gaste gereël. Vyf verskillende tuine is besoek. By die eerste tuin is muffins, tee en koffie bedien […]
“Neurographic” geïnspireerde kuns
Sirkel: Middelland Tak: Graaff-Reinet Studierigting: Kunste- en Handvlyt Beriggewer: Hanfi Neuhoff Datum: 20 Oktober 202 Graaff-Reinet VLV-lede word deur Kuns-en Handvlyt saamroeper, Wendy-Lee Strydom, uitgedaag om “neurographic” geïnspireerde kuns te doen, met ‘n viltpen, en fyn lynvuller pen. Sy vertel dat dit jou laat ontspan omdat jy níe hoef te dínk terwyl jy lyne trek […]
Kweek waardes by kleuters
Sirkel: Paarl Tak: Paarl Aand Studierigting: Openbare Sake Beriggewer: Una Engelbrecht Datum: 19 Oktober 2023 V.l.n.r. Amarie le Roux (Takvoorsitter) Thys Smit (skrywer) Marinda Rall (Saamroeper Openbare Sake & Sirkelpresident Paarl) Petro Boshoff gesels met Thys Smit Thys Smit, afgetrede predikant en dosent, het saam met sy twee dogters van Kinderland-akademie op Wellington ‘n nuwe […]
Hofmeyr verf houthuisies
Sirkel: Cradock Tak: Hofmeyr Studierigting: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Teresa Opperman Datum: 19 Oktober 2023 Nadia Bosch, Voorsitter van Hofmeyr VLV, het Hofmeyr Tuinbou saamgenooi en ‘n gesellige groep vroue het op 19 Oktober in die kerksaal bymekaar gekom. Gewapen met houtblokkies, sae, snoeiskêre, verf, gom, kwasse en ‘n vrag koerantpapier, kon die dames heelmiddag saam […]
Wellington besoek aarbeiplaas
Sirkel: Paarl Tak:Wellington Tema: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Juanita Loubser Datum van gebeurlikheid: 19 Oktober 2023 Oktober maand gaan gepaard met die mooiste digkuns, maar Wellington VLV raak sommer die maand nostalgies oor bloedrooi aarbeie. ‘n Besoek word gebring aan Rooirok padstal van Deonette Bourbon-Leftley in die Paarl. Lede koop die rooiste Saint Adrianus en […]
Suider-Paarl besoek “Green School”
Sirkel: Paarl Tak: Suider Paarl Studierigting: Opvoeding en Kultuur Begriggewer: Gonny du Plessis Datum: 18 Oktober 2023 Die lede en gaste van Suider-Paarl Tak het die “Green School” net buite Paarl, op die Simondium pad, op die 18de Oktober besoek. Mev Alba Brand, stigter en eienaar van die skool, het die dames toegespreek en daarna […]
‘n Ster van geskenksakkies
Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Tema: Kunste En Handvlyt Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 18 Oktober 2023 Marietjie Steyn demonstreer hoe proteas uit eierhouers gemaak word. Die patrone word uitgesny, geverf en met ‘n gomgeweer rondom kleinplastiek houertjies geplak. Kersversierings kan uit geskenksakkies gemaak word. Sny dieselfde patroon op elke sakkie en plak dan teen mekaar met […]
Malmesbury besoek Deli-Co Farmstyle Family Butchery
Sirkel: Paarl Tak: Malmesbury Studierigting: Landbou & Tuinbou / Leefstyl Beriggewer: Mia Louw Datum: 18 Oktober 2023 Ons besoek Deli-Co Farmstyle Family Butchery buite Riebeek. Ons word genooi na Deli-Co se raadsaal op die 3de verdieping van die kantoorblok. Pieter Truter, mede-eienaar, vertel vir ons meer van die ontstaan, groei en huidige bedrywighede van Deli-Co. […]
Kinderopvoeding
Sirkel: Tygerberg Tak: Goodwood Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Alet Colyn Datum: 17 Oktober 2023 Nadat Madri Haasbroek haar gekwalifiseer het as kinderkinetikus en onderwyseres, het sy vir 19 jaar skoolgehou. A.g.v. die ondervinding wat sy deur die jare opgedoen het, kon sy baie interessante feite met ons deel. Onthou dat ‘n kind se […]