Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Hofmeyr lede stap Meiringspoortmaraton

Sirkel: Cradock Tak: Hofmeyr Beriggewer: Teresa Opperman Datum: 14 Oktober 2023 Dadda de Jager, Leefstylsameroeper van Hofmeyr VLV het op 14 Oktober ñ hele span stappers vanuit Hofmeyr VLV genooi om saam met haar die Meiringspoortmaraton te gaan stap.  Hul het vir geruime tyd geoefen, en het die 21,5 km lag-lag klaargestap. VLV vroue kán mos! […]

Oudtshoorn besoek Highgate-volstruisplaas

Sirkel: SWD Tak: Oudtshoorn Uitstappie Beriggewer: Isabella Jansen vN Datum: 10 Oktober 2023   Die Uitdaging van Verandering: Kersfees in Julie   Die dames kuier by Highgate-volstruisplaas en geniet heerlike quiches en kaaskoek. Die dames kon hul in hoede tooi vir die geleentheid. Na die heerlike kuier sien ons almal uit na die afsluitingsgeleentheid op […]

Aberdeen hoor van koffielikeur tot feite oor Tuisonderrig 

Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Al 6 Studierigtings Beriggewer: Christelle Nel Datum: 11 Oktober 2023 Aberdeen VLV-tak het in Oktober hul jaarlikse Potpourri vergadering gehad, waartydens al ses studierigtings aangebied is. ‘n Nuwe lid, Petro Marx, is verwelkom. Annalie Lategan open die oggend en wys ons daarop dat dit HOOP is wat volg wanneer jy […]

Lewende hawe vervoerskip na Koeweit en Oman

Sirkel: Noord-Karoo Tak: Murraysburg Portefeulje: Landbou En Tuinbou Datum: 11 Oktober 2023 Beriggewer: Theresa Troskie Die Al Messilah, Lewende hawe vervoerskip na Koeweit en Oman  Spreker:  Dr. Jaco Pienaar, veearts. Dr Jaco Pienaar, veearts van Murraysburg, was vanjaar van 26 Julie tot 15 Augustus ’n onafhanklike waarnemer-veearts op die Al Messilah.   Die Al Messilah is […]

Het jy geweet?

Sirkel: Paarl Tak: Slot van die Paarl Portefeulje: Naaldwerk Beriggewer: Annalise Loubser Datum: 10 Oktober 2023 Twee dogters van 2 lede kom leer by die VLV. Willeen van Rhyn, Bokka Wagenaar, Elmarie en Bernice van der Merwe. Een van die taklede, Marietjie Lombard, prikkel ons gedagtes met “Het jy geweet?” *Ritsluiters is vanjaar 130 jaar […]

Die totale vrou-wees in ‘n neutedop.

Sirkel Worcester Tak:  VLV Ceres Portefeulje:  Leefstyl Beriggewer:  Louwna Hoving Datum:  10 Oktober 2023 DIE TOTALE VROU-WEES IN ‘N NEUTEDOP Sy sien om na haarself deur persoonlike versorging, innerlik en uiterlik, bewonder die natuur deur tuinverfraaiing, leef haar talente uit deur handvaardig te wees en kunste te geniet en is besorg oor landsake en geestelike […]

Hofmeyr VLV skilder en plant hul dorp mooi.

Sirkel: Cradock Tak: Hofmeyr Studierigting: Openbare Sake Beriggewer: Teresa Opperman Datum: 10 Oktober 2023 Hofmeyr VLV, onder voorsitter Nadia Bosch en haar bekwame bestuurspan, het vanaf 5-18 Augustus ñ groot verskil in Hofmeyr gemaak, nadat Hofmeyr Hugs of Hope, ñ instansie wat op die inisiatief van Hofmeyr VLV gestig is in 2017, finansiering van Lottoland […]

Opleiding van gidshonde.

Sirkel: Tygerberg Tak: Parow Portefuelje: Gesondheid & Landbou en Tuinbou Beriggewer: Lize Testa Datum: 5 Oktober 2023 In Suid-Afrika het ons geensins ‘n tekort aan formidabele vrouens nie! Gladys Evans is een van die dames wat definitief ‘n spesiale plek in die Suid-Afrikaanse geskiedenisboeke behoort te hê.  Sy het haar sig op die ouderdom van […]

Baie maniere om te oefen

Sirkel:  Tygerberg Tak:  Kuilsrivier Studierigting:  Gesondheid Beriggewer:  Mariëtte Krige Datum: 4 Oktober 2023 Baie metodes om te oefen. Sonder veel moeite het Karla Verwey op Woensdag, 4 Oktober 2023, die dames van Kuilsrivier se aandag behou met die eenvoudige, dog doeltreffende oefeninge wat sy demonstreer het. Nie een lid teenwoordig kon sê dat dit daar […]

‘Olifantastiese’ oggend op Klein-Brakrivier

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 27 September 2023 “OLIFANTASTIESE” OGGEND IN KLEIN-BRAKRIVIER Hanro van Rooyen van Indalu Natuurreservaat (hier op die Tuinroete), het met Klein-Brakrivier VLV taklede oor die wonderlike wêreld van olifante gesels. Hanro se besoek op 27 September was tydens die Landbou geleentheid wat deur Sameroeper, […]