Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Gebreide mussies vir koue koppies

  Sirkel: Paarl Tak: Klein Drakenstein Portefeulje: Naaldwerk Saamroeper: Mintie van Rhyn en Heath Joubert Beriggewer: Johlene Hall Datum: 18 Julie 2024   Gebreide mussies vir koue koppies Klein Drakenstein het gewoeker en hulle deel vir die 67 minute vir liefdadigheid ver oortref. Hulle het mussies gebrei vir die Teletubies kleuterskool in Klapmuts. Die kinders is […]

Blanco ondersteun Mandeladag

  Sirkel: SWD Tak: Blanco Beriggewer: Marietjie Schaaf   Datum: 18 Julie 2024   Blanco ondersteun Mandeladag BLANCO bederf Huis Harmonie met heerlike warm kerrie en rys op 18 Julie vir die ondersteuning van Mandeladag.

Hermanus plant vir Mandeladag

  Sirkel: Overberg Tak: Hermanus Beriggewer: Mariëtte Steyn Datum: 18 Julie 2024   VLV Hermanus plant vir Mandeladag by Hermanus Nagskuiling   Die VLV-dames en party eggenotes het saamgewerk en groenteplantjies by Hermanus se skuiling gaan plant as ons Mandela-projek. Groente soos spinasie, kropslaai, kool, wortels en uie is deur yweriges in die grond gesit […]

Borskankervoorkoming vir Mandeladag

  Sirkel: Kalahari Tak: Kuruman Beriggewer: Hettie du Plessis-Krüger Datum: 18 Julie 2024     Borskankervoorkoming vir Mandeladag   Lede van VLV Kuruman-tak het op Donderdag 18 Julie 2024 Keystone Medical se mobiele borskanker ondersoek eenheid besoek wat van 1 tot 18 Julie by Heritage Mall in Kathu was. Bestuurslid van die tak, Ansie Cilliers, […]

PIKETBERG VLV BREI SAAM OP MANDELADAG!

      SIRKEL: Weskus TAK: Piketberg PORTEFEULJE: Leefstyl & Openbare Sake SAAMROEPER: Ilse Hanekom en Christell Brand BERIGGEWER: Nicoline Brown DATUM: 18 Julie 2024     PIKETBERG VLV BREI SAAM OP MANDELADAG!   Piketberg VLV-lede en vriendinne het op Mandelladag saam met die inwoners van Huis AJ Liebenberg (ouetehuis) kom brei.  Die brei-groepie is besig met ‘n spesiale […]

Rampbestuur word vir Klein Drakenstein helder

  Sirkel: Paarl Tak: Klein Drakenstein Portefeulje: Openbare Sake Saamroeper: Mintie van Rhyn Beriggewer: Johlene Hall Datum van vergadering: 17 Julie 2024 Rampbestuur word vir Klein Drakenstein helder Die dames het die koue wintersdag getrotseer om die bevelvoerder van Drakenstein brandweer, Cindy-Lee van Reenen te ontmoet. Brande, vloede en alle soorte rampe, dit is waarvoor die […]

Inmaak, oopmaak en proe in Eendekuil

Sirkel: Weskus Tak: Eendekuil Portefeulje: Leefstyl Saamroeper: Lettie de Waal Beriggewer:  Lettie de Waal Datum: 17 Julie 2024   Inmaak, oopmaak en proe in Eendekuil Saam met Lettie de Waal is ons gasspreker, Helette Hanekom. Sy bly op ‘n plaas, Winkelshoek, Eendekuil. Sy maak vir jare al inmaakprodukte van alle vrugte vir ‘n ekstra inkomste en […]

VRYBURG VIER MANDELA DAG

  SIRKEL: KALAHARI TAK: VRYBURG DATUM: 17 JULIE 2024 TEMA: OPVOEDING SAAMROEPER: PETRO OLLEWAGEN BERIGGEWER: NELLIE VILJOEN   VRYBURG VIER MANDELA DAG   Nelson Mandela het gesê: “Education is the most powerful weapon you can use to change the world.” Vryburg VLV fokus op die die jeug. Aletia van Antwerpen, oud-Vryburger en tans apteker van Malmesbury, het die […]

Brackenfell Varings-erelid word 95!

  Sirkel:  Tygerberg Tak:  Brackenfell Varings Datum:  17 Julie 2024 Webmeester:  René Ferreira, Brackenfell Varings   Brackenfell Varings-erelid word 95! Lydia Brink woon al 73 jaar en 8 maande in Brackenfell en die afgelope 8 maade in die Klaradyn Aftreeoord se Versorgingseenheid. Sy was getroud met mnr Japie Brink – ‘n onderwyser aan die Hoërskool Bellville vir Biologie en […]

Sedgefield besoek openbare biblioteek

Sirkel: SWD Tak: Sedgefield Portefeulje: Opvoeding Saamroeper: Anna Herbst Beriggewer: Carin Van Niekerk Datum van vergadering: 17 Julie 2024 Sedgefield openbare biblioteek maak ‘n verskil in die gemeenskap en spoor Sedgefield VLV ook aan tot betrokkenheid Die Openbare Sake vergadering van 17 Julie 2024 het die dames na die Sedgefield Biblioteek geneem. Die dames is versoek om een boek elk aan die […]