Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Langebaan verdryf die koue

  Sirkel: Weskus Tak:    Langebaan Bestuur:   Sirkel Weskus-projek Beriggewer: Mariette Opperman Datum: 17 Julie 2024   Die koue word verdryf met mussies, handskoene en kombersies om die lyf   As deel van Sirkel Weskus-projek het van die bestuurslede kombersies, mussies en handskoene by Langebaan Primêr uitgedeel. Cynthia Huysamen, Ria Nagel, Louna Niehaus, Elize van Niekerk, […]

Calvinia oefen positief saam

  Sirkel: Namakwaland Tak: Calvinia Portefeulje: Gesondheid Sameroepster: Nelia Schutte Beriggewer: Annica Strydom Datum: 16 Julie 2024 Calvinia oefen positief saam Op 16 Julie 2024 het VLV Calvinia om ‘n yskoue aand heerlik warm geoefen by Sorgvliet saal as deel van die Gesonheidsportefeulje.   Alida Visagie demonstreer vir die dames lae impak “Aerobics” en die dames oefen te lekker saam. […]

GRAAFWATER KRY LEWENS-VERGEMAKLIKE WENK

  Sirkel: Weskus Tak: Graafwater Portefeulje: Leefstyl Saamroeper: Magda Kotze Beriggewer: Marina Visser Datum van vergadering: 16 Julie 2024   GRAAFWATER VLV KRY ‘N LEWENS-VERGEMAKLIKE WENK   Ons almal het seker al gesukkel om ‘n etiket van ‘n glaspot af te kry? Tydens haar Leefstyl-vergadering gee Magda Kotze ‘n wenk aan die Graafwater tak, wat […]

GOODWOOD EN DIE ONDERWYS

  Sirkel :  Tygerberg Tak :  Goodwood Portefeulje :  Opvoeding Beriggewer :  Alet Colyn Datum :  16 Julie 2024   GOODWOOD EN DIE ONDERWYS   Umia Knibbs, ‘n onderwyskundige wat al 40 jaar in die grondslagfase van die onderwys spesialiseer, was die spreker. Sy het oor die stand van die onderwys gepraat en hoe dit in […]

Murraysburg bemagtig matrieks

SIRKEL: Noord-Karoo TAK: Murraysburg PORTEFEULJE: Al die studierigtings DATUM: 12 Julie 2024 BERIGGEWER: Theresa Troskie Murraysburg bemagtig matrieks Murraysburg het op Vrydag, 12 Julie, vir die agtiende jaar hul Matriekbemagtigingsgeleentheid vir die matrieks van Murraysburg Hoërskool aangebied. Die 53 matrieks was ontvanklik en uit hul interaksie met die sprekers kon ’n mens sien dat hulle die […]

Hermanus Sop-en-sjerrie-aand

  Sirkel: Overberg Tak: Hermanus Portefeulje: Leefstyl Sameroeper: Elizabeth Terbanche Beriggewer: Mariëtte Steyn Datum: 12 Julie 2024   Sop–en–sjerrie–aand   Ten spyte van bittere koue, verspoelde paaie en hewige storms is ons nie afgeskrik om voort te gaan met ons beplande sop-en sjerrie-aand saam met ons manne nie. Vrydagmiddag is ons almal byeen rondom heerlike sopbakke, […]

Sop & Soetes op Bredasdorp

      Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Saamroeper: Takbestuur Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 11 Julie 2024   Sop & Soetes op Bredasdorp “Dit was nou zehr angenahm gewees. Jul VLV mag maar Soetes en Soppe!” Hierdie terugvoer is een van vele. Die Sop & Soetes aand van VLV Bredasdorp op ‘n nat aand in ‘n volgepakte […]

Douglas bemeester Eenvoudige Elegansie

  Sirkel: KIMBERLEY Tak: Douglas Berriggewer: Rina Hansen Datum: 10 Julie 2024 Portefeulje: Kunste en Handvlyt   Douglas bemeester Eenvoudige Elegansie   Janique Nel (gasspreker) vertel ons meer oor die fynere punte van Fotografie en hoe om Elegante Eenvoud Foto’s te bemeester. Die beste kamerabeligting asook van die “Golden hour” van Fotografie. Die verskillende versagtende […]

Kuruman gee sweetpakbaadjies uit die hart

  Sirkel: Kalahari Tak: Kuruman Beriggewer: Hettie du Plessis-Krüger Datum: 10 Julie 2024     Kuruman gee sweetpakbaadjies uit die hart   Die 2024-weergawe van VLV Kuruman-tak se jaarlikse Winterhoop-projek het behels om sweetpakbaadjies aan Die Ark in Kuruman te skenk. Die Ark huisves hulpbehoewende mense vir kort tydperke. Pastoor Gert Kriel sien om na […]

Eenbedryfopvoering by Kongres 2024!

  Hierdie eenbedryfopvoering is ‘n eerste deur VLV-lede by Kongres 2024!   Ons almal sien uit na DIE VERE MAAK DIE VOËL!   EENBEDRYF:   Die eenbedryf met die titel  Oervoël was Langebaantak se inskrywing in die Woordkuns-afdeling. Die tema was Die vere maak die voël.  Oervoël speel af in ’n museum. Die vier karakters is: Oervoël.Oervoël is […]