Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Alexandria se Mooi (ui) Vrou

Sirkel: Middelland Tak: Alexandria Portefeulje: Leefstyl Sameroeper: Anlouise O’Connell Beriggewer: Anlouise O’Connell Datum: 24 Julie 2024   Alexandria se Mooi (ui) Vrou   VLV Alexandria het ‘n heerlike kuier-oggend geniet saam met Judy Arendse, afgetrede onderwyseres. Judy het vir die lede stap-vir-stap gewys hoe om flatervrye, veerligte skons in ‘n japtrap te bak. Sy het ook […]

Klein-Brakrivier lede besoek Museum

  Klein-Brakrivier, SWD 24/07/2025 Opvoeding & Kultuur Lydie Terblanche   Klein-Brakrivier lede besoek Museum   Lede van Klein-Brakrivier het die Groot Brak Museum (‘n ou skoolhuis wat in 1902 gebou is) in Amy Searlestraat besoek. Die museum verteenwoordig die geskiedenis van die dorp na die aankoms van die Searle-familie in die laat 1850’s, die gebruik […]

VOËLVLEI LEER BY ‘N HANDVLYT-MEESTER

  Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Kunste en Handvlyt Saamroeper: Louisa Smit Beriggewer: Ada Gericke Datum: 23 Julie 2023   VOËLVLEI LEER BY ‘N MEESTER MET VLYTIGE HANDVLYTVINGERS Op hul Julie-vergadering is die dames van Voëlvlei VLV behoorlik getrakteer deur Louisa Smit, saamroeper vir Kunste en Handvlyt. Sy het al die afdelings van haar portefeulje […]

Veiligheid altyd eerste vir Oudtshoorn

Sirkel: SWD Tak: Oudtshoorn Portefeulje: Openbare sake Beriggewer: Isabella Jansen vN Fotograaf: Isabella Jansen vN Datum: 23 Julie 2024   Veiligheid altyd eerste vir Oudtshoorn   Daar is ‘n duidelike gedemptheid soos wat die dames by die vergadering opdaag. Een van ons lede, Ina Greeff is die vorige nag oorlede. Sy was ‘n baie bekwame beoordelaar […]

DIE LAPPIESKONINGIN 

Sirkel: SWD Tak: VLV Hartenbos Studierigting: Leefstyl (naaldwerk) Sameroeper: Sylvia Grobler Beriggewer: Wilma van Staden Datum: 23 Julie 2024 DIE LAPPIESKONINGIN  As daar nou ‘n vrou is wat kan toor met lappies, is dit Ina Smit van Bernina in Mosselbaai. Dit het sy weereens bewys by die VLV Hartenbos se maandelikse byeenkoms op 23 Julie 2024. […]

Renosterbewaarder kuier by Humansdorp

  SIRKEL: SUID-OOSKUS TAK: HUMANSDORP DATUM: 23 JULIE 2024 PORTEFEULJE: LANDBOU EN TUINBOU SAAMROEPER: CHARMAINE KOCH BERIGGEWER: ORA SCHROEDER   Renosterbewaarder kuier by Humansdorp   Justin Terblanche, ‘n 25 jarige wildbewaarder, het vir  die Humansdorp VLV kom vertel van sy ondervindings met renosters. Die wildsplaas waar hy tans drie wyfies, Britney, Tiffany en Amanda oppas, […]

In die gees van Mandeladag

  Sirkel: Weskus Tak: St Helenabaai Beriggewer: Wilna Marx Fotograaf: Annalie Nieman Datum: 20 Julie 2024 In die gees van Mandeladag Mandeladag 2024 Die afgelope weke se reënweer en koue het ons opnuut laat besef hoe geseënd ons is om te kan skuil teen die aanslae en warm te wees binne ons woon- en werksplekke. […]

Vredendal word geïnspireer by Sirkeldag in Nieuwoudtville

Sirkel: Namakwaland Tak: Vredendal Portefeulje: Leefstyl en Kunste & Handvlyt Saamroeper: Joretha de Waal Beriggewer: Riana Wilhelm Datum: 20 Julie 2024   Vredendal word geïnspireer by Sirkeldag in Nieuwoudtville Douvoordag op ‘n yskoue Saterdagoggend pak nege brawe vroue van VLV Vredendal – Sirkel Namakwaland die langpad aan na Nieuwoudtville – gejas, gereed en leergierig. Ons word verwelkom […]

BLY BESIG DEUR DIE WINTERMAANDE

  Tak: Klein-Brakrivier Sirkel: SWD Datum: Junie/Julie 2024 Beriggewer, Lydie Terblanche Fotobord: Verskeie projekte en geleenthede   BLY BESIG DEUR DIE WINTERMAANDE Retha Nagel, Saamroeper Kuns & Handvlyt se maandbyeenkoms. Bekende skrywer Maretha van der Westhuizen was die spreker. Lucia du Plessis was die wenner van Retha se pragtige handgemaakte engel. Christa Vreugdenburg is gereeld […]

SWD SKENKING AAN MOSSELBAAI DBV 

    SWD Sirkel beriggewer, Lydie Terblanche Julie 2024 SIRKEL SWD, GROOT SKENKING AAN MOSSELBAAI DIERE BESKERMING VERENIGING Sirkel SWD wat reeds baie jare by Nedbank Mosselbaai ‘n rekening het, was onlangs die gelukkige ontvanger van ‘n Nedbank skenking. Hierdie Nedbank-tak het besluit om hulle kantoor te hernuwe en al hulle bestaande kantoormeubels was in […]