Bingo op Klein-Brakrivier
Sirkel: Swd Klein-Brakrivier: Tak Portefeulje: Fondsinsameling Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 28 Junie 2022 BINGO! Dinsdag 28 Junie was ‘n groot pret-dag by die Klein-Brakrivier tak. Die Reebok Gemeenskapsaal was stampvol lede, gades, familie, vriende en gaste uit die omgewing. Die geleentheid is deur verskeie borge ondersteun en daar was groot pryse, die hoogtepunt was die […]
Klein-Brakrivier is veelsydig
Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 22 Junie 2022 Klein-Brakrivier is Veelsydig Taklede het tydens ‘n onlangse Mosaïek hekelwerk werksessie, baie lekker saamgekuier en geleer. Ten spyte van die (altyd) ontydige beurtkrag, kon daar tog gehekel word en die res van die tyd is gespandeer om ‘n goeie begrip van die […]
Klein- Brakrivier leer puntverfkuns
Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 11 Junie 2022 Klein-Brakrivier taklede het Eden se “Dot art” werksessie ondersteun en in die proses die geleentheid gehad om nuwe mense te ontmoet en kreatief te verkeer. Dot art painting is een van die voorgeskrewe kompetisies vir Kongres 2023.
Klein-Brakrivier lede maak ‘n houer vir ‘n potplant
Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 9 Junie 2022 Klein-Brakrivier taklede het ‘n heerlike, inspirerende werksessie vir die maak van die ‘head planter’, op 9 Junie te Sedgefield bygewoon.
Die geheim van Geestesgesondheid
Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 24 Mei 2022 “DIE GROOT GEHEIM” Dinsdag 24 Mei het lede en gaste saam met Christa van Dyk (Gesondheid Sameroeper) meer geleer oor ‘die groot geheim’ van geestesgesondheid, soos positiewe energie en dankbaarheid. Deel van die groot geheim […]
Gesonde, hartvormige bessies

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Gesondheid, Landbou en Tuinbou Beriggewer: L Terblanche Datum: 26 April 2022 Hartvormige bessies Wat kort jy saam met scones en room… beslis aarbeie. En dis waar Klein-Brakrivier tak net eenvoudig ‘n draai moes gaan maak – Redberry Farm. Die uitstappie het onder die Gesondheid- en Landbou en Tuinbou portefeuljes geval. […]
Klein-Brakrivier lag, leer en ontspan

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 29 Maart 2022 Klein-Brakrivier VLV leer weef Wat is nou lekkerder om so aan die begin van die herfsseisoen te doen, as om te leer weef? Klein-Brakrivier se eie weef-Guru en eerste prys Konferensie wenner vir weefwerk – Retha Nagel (en haar span […]
Klein-Brakrivier besoek Eden Tak

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 14 Maart 2022 Klein-Brakrivier lede woon Eden Tak se werksessie by. ‘n Groot groep van Klein-Brakrivier lede het Eden tak se handvlyt werksessie bygewoon. Behalwe die uitstekende werksessie waarby lede baie baat gevind het, was daar heerlike eetgoed, ‘n genotvolle opwarming sessie op die maat van musiek […]
Klein-Brakrivier vaar goed by Konferensie

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Bariggewer: Lydie Terblanche Datum: 02 Maart 2022 Klein-Brakrivier Tak by Sirkel SWD Konferensie Klein-Brakrivier se afgevaardigdes, Lynette Nel en Retha Horn, was saam met dagbesoekers Christa Vreugdenburg en Christa van Dyk by die 88ste Konferensie teenwoordig. Daar was 23 inskrywings, een van die meeste inskrywings ooit. Die konferensie uitslae was as […]
Klein-Brakrivier speel lekker saam

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Kunste & Handvlyt Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 22 Februarie 2022 Klein-Brakrivier Vlv speel lekker Klein-Brakrivier VLV-lede het Dinsdag 22 Februarie lekker saam met ‘n groot groep gaste gespeel. Dit was natuurlik onder die immer gewilde Kuns- & Handvlyt portefeulje onder leiding van Sameroeper Christa Vreugdenburg. Daar was voorbeelde van hout […]