Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Besoek aan skoenlapperskuiling

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 9 November 2022   Taklede het Woensdag 9 November ‘n gesellige uitstappie na ‘n skoenlapper skuiling geniet.  

Kleinbrak: Afsluiting en prysuitdeling

Sirkel:  SWD Tak:  Klein-Brakrivier Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 28 Oktober 2022  Klein-Brakrivier sluit 2022 suksesvol af. Klein-Brakrivier het op 28 Oktober 2022 die jaar afgesluit met ‘n heerlike funksie by Billy G in Mosselbaai. Daar was Kersgeskenke, gelukkige trekkings,  ‘n uitmuntende eet-soveel-as-wat-jy-wil, lekker kuier maar natuurlik is daar ook aandag gegee aan belangrike VLV-sake. Eerstens […]

Kleinbrak maak broodknippies en proppies bymekaar

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Openbare Sake Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 13 Oktober 2022   Sweethearts Foundation Die proppies en broodknippies wat deur die Klein-Brakrivier Tak bymekaar gemaak word vir die “Sweethearts Foundation” se herwinnings-projek, is op 13 Oktober vervoer na die afsetgebied vir aflewering in Johannesburg. Die tak het weereens met almal in die […]

Klein-Brakrivier vier Tuindag

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Portefeulje: Landbou & Tuinbou Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 9 Oktober 2022   Tuindag is ‘n geleentheid vir mense regoor die land om hulle tuine te vier. Hierdie jaar was die Sondag 9 Oktober 2022. Klein-Brakrivier se lede het van die geleentheid gebruik gemaak om met hulle tuine te spog. Tuindag -Elrina […]

Wat is ‘n lepidopterist?

Sirkel : SWD Studierigting: Landbou en Tuinbou Tak: Klein-Brakrivier Datum: 26 September 2022 Beriggewer: Lydie Terblanche   Het jy al ooit gehoor van ‘n lepidopteris? Klein-Brakrivier  tak het hulle jaar op ‘n hoogtepunt afgesluit met Earle Whiteley, vergesel deur Hanlo Nel, se besoek. Earle is reeds ‘n sesde generasie “lepidopterist” – iemand wat vlinders en […]

International Coastal Cleanup Day

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Landbou &Tuinbou Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 17 September 2022 Klein-Brakrivier Tak het hierdie jaar weer, soos gewoonlik en met oorgawe, die “International Coastal Clean-up” projek ondersteun. Die oseaan verskaf kos aan die hele planeet en besoedeling is ’n globale probleem, met ‘n plaaslike oplossing. Elkeen van ons behoort deel van […]

Klein-Brakrivier geniet die lente en plant ook ‘n boom

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Landbou & Tuinbou Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 13 September 2022 Dis heerlike lente Taklede van Klein-Brakrivier het lente en Internasionale Boomplant week gevier deur in die tuine van die Groot-Brakrivier stasie te wandel en ‘n draai te maak by verlede jaar se geelhout boompie wat daar geplant is. Hierdie jaar […]

Klein-Brakrivier geniet ‘n vol program

Sirkel: Swd Tak: Klein-Brakrivier Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 30 Augustus 2022   Klein-Brakrivier: Augustus se vol program Klein-Brakrivier VLV het soos gewoonlik op 30 Augustus ‘n vol program aan lede en gaste gebied. Gerda Sieberts het die geleentheid geopen en daarna het die oggend weggespring met Lirian Alencar, bekende belly dancer in die […]

Dans, dans, dans

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Portefeulje: Openbare Sake Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 26 Julie 2022 Dinsdag 26 Julie, onder die Openbare Sake portefeulje, het ons tak van Helpende Hand en ook die brandweer, belangrike inligting en noodsaaklike wenke ontvang. Janine en haar groepie lyndansers het almal se voete laat jeuk. Soos gewoonlik was daar bederf lootjies […]

Klein-Brakrivier is 84

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 1 Julie 2022 Klein-Brakrivier VlV is 84 jaar oud Die Klein-Brakrivier Vroue Landbou Vereniging (VLV) was 1 Junie ‘n hele 84 jaar oud. Die voorloper van die VLV was huisvlyttakke wat deur die Departement Landbou gestig is. In 1921 word die eerste huisvlyttak in George gestig en […]