Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Sirkel: SWD
Tak: Klein-Brakrivier
Studierigting: Kunste en Handvlyt
Beriggewer: Lydie Terblanche
Datum: 9 Junie 2022

Klein-Brakrivier taklede het ‘n heerlike, inspirerende werksessie vir die maak van die ‘head planter’, op 9 Junie te Sedgefield bygewoon.

0 Responses

  1. So leer die VLV Klein Brakrivier se mense om die kompetisie items te maak. Dankie vir die voor vatters wat dit reël.