Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Inligtingsdag

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Inligtingsdag Beriggewer: Lydie Terblanche Datum:    Februarie 2022 ‘n Rekord getal lede van Klein-Brakrivier Tak het die Inligtingsdag op George bygewoon en baie geleer: Hulle was: Cecilia Pieterse, Suzette O’Kelly, Bessie Craggs, Ria van Vuuren, Ina Greef, Helen le Roux, Meisie Pretorius en Gerda Sieberts. Die res van die dames verskyn […]

Community involvement

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Openbare Sake Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 27 Januarie 2022 COMMUNITY INVOLVEMENT Members of the Klein-Brakrivier branch attended a meeting of the Frolicking Ladies and the Eden Knitwits, with guest speaker Gerda Groenewald, Branch Manager of Mossel Bay SPCA. The organisers and Garden Route ambassadors of the 67 Blankets for Mandela […]

Klein-Brakrivier spring met spoed binne-in die nuwe jaar.

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 25 Januarie 2022   Almal het sommer baie uitgesien na die eerste byeenkoms van 2022 en die tafels was pragtig versier met kleurvolle ornamente. Ons moes afskeid neem van ‘n paar van ons ouer lede, maar vyf nuwe lede het aangesluit (ons het […]

Klein-Brakrivier ondersteun CANSA

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 30 Oktober 2021 Klein-Brakrivier ondersteun CANSA se 90ste herdenking Klein-Brakrivier members attended Cansa’s ever popular Cuppa for Cansa on 30 October this year at the Bahia Blue Restaurant, Diaz Beach Hotel and Resort. Supporting these events helps Cansa to fund its very important care and support programmes. […]

Afsluiting: Klein-Brakrivier

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 29 Oktober 2021 Klein-Brakrivier VLV sluit die jaar af: Klein-Brakrivier tak het die jaar op ‘n hoogtepunt afgesluit met ‘n 3-gang buffet by Billy G restaurant in Mosselbaai. Behalwe die lekker eet was daar ook ‘n vol program: Inname van jaargelde Verwelkoming van lede en gaste Opening […]

Klein-Brakrivier VLV help strande skoonmaak

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 18 September 2021            Elrina van Zyl      Cecilia Pieterse               Klein-Brakrivier VLV-tak het die Internasionale Strand Skoonmaak Dag saam met Groot Brak Bewaararea ondersteun as deel van ons Gemeenskapsprojek en die […]

Klein-Brakrivier VLV ondersteun DBV

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Tak Studierigting: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 15 September 2021 Die Mosselbaai se DBV het onlangs hulle 21-ste verjaarsdag met personeel, mascot Nero, genooide gaste, borge en ander belangrike afgevaardigdes, behoorlik gevier. Daar was al die noodsaaklikhede soos musiek, toesprake, ongelooflike skenkings en bedankings. Die hoogtepunt was egter die […]

Dis heerlike lente

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Landbou & Tuinbou Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 3 September 2021 Dis heerlike lente Taklede van Klein-Brakrivier het lente en Internasionale Boomplant maand gevier deur te wandel in die tuine van die Groot-Brakrivier stasie en ‘n jong geelhout boompie te plant. Hierdie vinnig groeiende inheemse boom is vroeër jare grotendeels gebruik […]

Hou ons oseane en riviere skoon

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Plastiek ons Vyand Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 04 Augustus 2021 HOU ONS OSEANE EN RIVIERE SKOON Mina Marais en Hannie Visser van die Kleinbrak VLV-tak was deelnemers van die #ZeroWasteRun. Hulle het die 5km staproete al langs die kusgebied gedoen om weer aandag te vestig op die agt ton plastiek wat […]

Klein-Brakrivier deel serpe uit

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Gemeenskap Betrokkenheid Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 19 Julie 2021 Die geheime serpe-projek Lydie Terblanche en Lynette Nel, voorsitterspan van die Klein-Brakrivier, het Saterdag, 17 Julie serpe wat deur lede van die tak gemaak en geskenk is, gaan afgee. Die serpe-projek (Secret Scarfs) is ‘n inisiatief van 67 Blankets for Nelson Mandela […]