PRETTIGE ORANJE VROUEMAAND OGGENDTEE

Tak Klein-Brakrivier Sirkel SWD Portefeulje Opvoeding & Kultuur Berigskrywer Lydie Terblanche Foto’s Ria van Straaten, Susánne Le Roux, Elsabe Richards Datum 26 Augustus 2025 Klein-Brakrivier het ‘n Prettige Oranje Vrouemaand Oggendtee gehou. Visevoorsitter Susánne Le Roux het met almal oor VLV-sake gesels. Sy het ook bietjie terugvoer oor die Kongres gegee en belowe daar sal […]
LEES GERUS VIR JOU KLEINKINDERS

Tak: Klein-Brakrivier Sirkel: SWD Berigskrywer: Retha Nagel Beriggewer: Lydie Terblanche 29 Julie 2025 Jurina Aucamp ‘n oud-onderwyseres het haar eerste kinderstorie, ‘Ronnie, die Renoster’ geskryf en uitgebring in 2020 na COVID. Daarna het nog nege ‘Diere Maats’ se stories die lig gesien. Elke boekie/storie het ‘n lewensles vir help kinders 3-10 jaar. Retha Nagel en […]
KLEIN-BRAKRIVIER – KUIER, KUNS & KOFFIE

Tak: Klein-Brakrivier Sirkel: SWD Beriggewer: Lydie Terblanche Julie 2025
DIE VREUGDE VAN ‘n KOPPIE SOP

Tak: Klein-Brakrivier Sirkel: SWD Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 9 Julie 2025 Klein-Brakrivier en ander lede van die omliggende gemeenskap het in yskoue weer, warmte en vreugde help uitdeel deur geurige sop-skenkings aan die plaaslike Kindersorg (Child Welfare, South Africa, Groot Brakrivier). Taklede Ansie Venter, Murna Lotriet, Helen le Roux, Cecilia Pieterse, Lynette Nel & Lydie […]
Wikkel met Warm Werkwinkels: ‘n Fotobeeld

Tak: Klein-Brakrivier Sirkel: SWD Junie 2025 Beriggewer: Lydie Terblanche
ONS GESKIEDENIS IS KOSBAAR

Tak: Klein-Brakrivier Sirkel: SWD Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 2 Junie ‘n Groot groep van Klein-Brakrivier het ‘n baie interessante en insiggewende uitstappie na die Hartenbos museum geniet. Die geskiedenis van die Groot Trek word onder meer hier met groot sorg uitgebeeld. ‘n Besoek aan hierdie museum is voorwaar ‘n besoek werk (slegs R10 vir volwassenes […]
Kleinbrakkies ontbeen hoender

Tak: Klein Brakrivier Sirkel: SWD Beriggewer: Dawn Greyling Fotograwe: Ria van Straaten, Elsabé Richards, Retha Nagel & Leola Esterhuizen Webwerf Koördineerder Datum: 25 Maart 2025 Myrna Jacobs – “Bemeester Hoender-ontbening” Klein Brakrivier se Leefstyl byeenkoms word gelei deur Dawn Greyling en haar span gasvroue. Die kleur van die dag is geel en die saal is […]
KLEIN-BRAKRIVIER VISUELE OORSIG – KONFERENSIE 2025
Tak: Klein-Brakrivier Sirkel: SWD Datum: 12 Maart 2025 Beriggewer: Lydie Terblanche KLEIN-BRAKRIVIER VISUELE OORSIG – KONFERENSIE 2025
BEJAARDES MAAK BESLIS VIR KLEIN-BRAKRIVIER SAAK
Tak: Klein-Brakrivier Sirkel: SWD Datum: 27 Februarie 2025 Beriggewer: Lydie Terblanche BEJAARDES MAAK BESLIS VIR KLEIN-BRAKRIVIER SAAK As deel van ons VLVK-projek Bejaardes maak Saak, het Klein-Brakrivier ‘n spesiale Valentyn-bederf-tee vir die Groenkloof aftreeoord se bejaardes gereël. Almal het dit terdeë geniet – Retha Nagel se interessante aanbieding, heerlike onthou-musiek, Dawn Greyling se lip-lek-lekker souttert en Lucia du Plessis […]
KLEIN-BRAKRIVIER SKOP 2025 KLEURVOL AF
Tak: Klein-Brakrivier Sirkel: SWD Beriggewer: Retha Nagel Datum van vergadering: 28 Januarie 2025 KLEIN-BRAKRIVIER SKOP 2025 KLEURVOL AF Ten spyte van ‘n vaal grys reëndag, het die Kleinbrakkies die jaar se eerste byeenkoms op Dinsdag, 28 Januarie kleurvol meegemaak. Ons kleurvolle landsvlag met gekleurde ballonne het ons reënboognasie uitgebeeld saam met die bestuurslede wie as gasvrouens opgetree […]