Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Goodwood is in die mode.

Sirkel: Tygerberg Tak: Goodwood Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Alet Colyn Datum: 18 April 2023 Elzet Nel was die spreker by hierdie geleentheid.  Sy is ‘n aktrise wat bekendheid verwerf het vir haar rolle in o.a. Vaselinetjie en Blood & Water.  Sy is ook ‘n talentvolle modeontwerper en is verbonde aan Donnalee Roberts se klerereeks The Romantic […]

Goodwood leer hoe om jonger te lyk

Sirkel: Tygerberg Tak: Goodwood Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Alet Colyn Datum: 28 Maart 2023 Sydney Grovè, ‘n gevorderde Verpleegpraktisyn, was die spreker.  Hy vertel dat hy van kleintyd gefassineer was oor hoe babas gebore word en met altesame 13 akademiese jare agter die rug, het hy watergeboorte bestudeer.  Tot 2019 het hy al 25 000 babas […]

Goodwood bied Konferensie aan

Sirkel: Tygerberg Tak: Goodwood Beriggewer: Alet Colyn Datum: 2 Maart 2023   Ons Tak was in die bevoorregte posisie om hierdie jaar die Sirkelkonferensie aan te bied. Die Konferensielokaal.           Karin Marais het eerste plek vir haar sensoriese dekseltjies behaal.     Renè Tepper het eerste plek vir haar reënboog joep-joeps behaal.   […]

Goodwood leer gewasse kweek

Sirkel: Tygerberg Tak: Goodwood Portefeulje: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Alet Colyn Datum: 21 Februarie 2023   Marisa le Roux, een van ons taklede se dogter, was die spreker by hierdie geleentheid.  Sy is ‘n onderwyseres en het vir baie jare in Oman skoolgehou.  Gedurende die Covid-pandemie was sy in haar woonstel, met ‘n piepklein balkonnetjie, […]

Goodwood ruil wenke uit

Sirkel: Tygerberg Tak: Goodwood Beriggewer: Alet Colyn Datum: 17 Januarie 2023 Ons tak het die nuwe jaar afgeskop met ‘n lekker kuieroggend en die uitruil van wenke.  Die Voorsitter het ook aan die nuwe lede belangrike inligting t.o.v. vergaderings en kompetisies deurgegee. Goodwood neem afskeid van Aletta vd Merwe, ‘n jarelange lid en ook vir baie […]

Afsluiting: Goodwood

Sirkel: Tygerberg Tak: Goodwood Beriggewer: Alet Colyn Datum: 15 November 2022 Goodwood se jaarlikse hoogtepunt is ons afsluiting wat natuurlik ook met die prysuitdeling gepaardgaan.       Bes van Zyl (Tesourier) bedank vir Wenda Preuss (Voorsitter) vir haar toewyding en harde werk om van ons ‘n suksesvolle tak te maak.         […]

Goodwood plant ‘n boom

Sirkel: Tygerberg Tak: Goodwood Portefeulje: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Alet Colyn en Almarie Moodie Datum: 11 Oktober 2022   Goodwood Tak het dit goedgedink om Boomplantdag te benut en ‘n Olienhoutboom by Laerskool Goodwood-Park te gaan plant.   Wenda Preuss (Voorsitter), Karin Marais (Landbousameroeper) en Aletta van der Merwe (lid)           […]

Goodwood kuier Oppistoep

Sirkel: Tygerberg Tak: Goodwood Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Alet Colyn Datum: 20 September 2022   Lyntjie Jaars van Oppistoep – faam was die spreker.  Sy het ons eintlik “vermaak” met al haar interessante stories, en die manier waarop sy dinge vertel, het ons laat skater.  Staaltjies uit haar eie lewe het aan die oggend baie kleur […]

Papiermachè demonstrasie

Sirkel: Tygerberg Tak: Goodwood Portefeulje: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Alet Colyn Datum: 16 Augustus 2022   Andrea Baramasco het aan ons die kuns van Papiermachè kom demonstreer.  Dit is ‘n veelsydige kunsvorm en daar is verskeie suksesvolle maniere om dit te bemeester.   ‘n Eenvoudige resep van 1 koppie meel, een koppie water en ‘n teelepel sout […]

Canapès en slaaisous by Goodwood Tak

Sirkel: Tygerberg Tak: Goodwood Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Alet Colyn Datum: 19 Julie 2022 Op ‘n koue wintersoggend het Alet Erasmus van Creative Cuisine Pantry ons lede kom bederf met ‘n baie interessante praatjie oor die ontstaan van haar produkte. Sy het aanvanklik met ‘n eenvoudige slaaisous begin, en a.g.v. die gewildheid daarvan, en die feit […]