Kuier met Tossie
Sirkel: Tygerberg Tak: Goodwood Studierigting: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Alet Colyn Datum: 21 Junie 2022 ‘n 85 – jarigeTossie Lochner stel haarself aan ons bekend as Sarah Jacoba du Toit Lochner. Sy het haar loopbaan as spraakterapeut in Kaapstad se Noordelike voorstede begin. Later, toe sy die Toerismebedryf wou betree, is sy na Italië om […]
Goodwood “Smile”
Sirkel: Tygerberg Tak: Goodwood Portefeulje: Openbare Sake Beriggewer: Alet Colyn Datum: 17 Mei 2022 Wendy Canterbury van die Smile Foundation het die lede oor hulle werk kom inlig. Hierdie organisasie is 21 jaar gelede gestig. Sy vertel dat die desperate ouers van ‘n baba wat sonder gesigsenuwees gebore is, R1miljoen sou moes opdok vir ‘n […]
Goodwood bespreek kompetisies vir 2023

Sirkel: Tygerberg Tak: Goodwood Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Alet Colyn Datum: 26 April 2022 Magdaleen Joubert(links) saam met Nel Harteveld (spreker). Nel het die naaldwerkkompetisies vir Kongres 2023 behandel en die verseistes vir die borduur-, masjien-, brei- en hekelwerk verduidelik. Magdaleen Joubert(regs) saam met Irma Fisher van Sew Much […]
Goodwood presteer

Sirkel: Tygerberg Tak: Goodwood Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Zylia Fourie, Wenda Preuss en Alet Colyn Datum: 16 Maart 2022 Met die afgelope konferensie kan ons Tak weer met ‘n paar pryse spog. Renè Tepper het 1ste plek met haar grenadella stroopkoek en pynappellekkers gekry, asook 2de plek met die spaghetti in tamatiesous. Die pynappellekkers het ook […]
Goodwood se dames spog met al hul handwerk

Sirkel: Tygerberg Tak: Goodwood Beriggewer: Alet Colyn Datum: 21 November 2021 Aangesien ons Tak eers weer in Oktober byeengekom het, was die dames steeds nie ledig nie. Joan le Roux se besonderse kombers Tina Muller se breigoed Feesia […]
Goodwood-lede se hande was besig tydens die inperking

Sirkel: Tygerberg Tak: Goodwood Beriggewer: Alet Colyn Datum: 5 April 2021 Tydens die inperking het Goodwood se lede nie stilgesit nie….hulle hande was besig! Daar is naaldwerk gedoen en baie gebak. Jenny Botha het o.a. hierdie Kersboom gehekel, ‘n viltpoppie geborduur en haar kombuisgordyn met ‘n gehekelde randjie opgekikker. […]
Kweek organiese groente
Sirkel: Tygerberg Tak: Goodwood Portefeulje: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Alet Colyn Datum: 18 Februarie 2020 Lindie Buirski, verbonde aan Die Stad Kaapstad, het die lede kom inlig oor die kweek van organiese produkte, veral op die Kaapse Vlakte. Daar word o.a. in kratte tuin gemaak vir vinnige kweek, oes […]
Nuwe lede word ingelig oor VLVK se ontstaan

Sirkel: Tygerberg Tak: Goodwood Studierigting: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Alet Colyn Datum: 21 Januarie 2020 Soos gewoonlik skop ons die nuwe jaar met ‘n lekker loslit-kuieroggend af. Omdat daar die afgelope jaar baie nuwe lede aangesluit het, het die Voorsitter dit goedgedink om kortliks oor die ontstaan van die VLV te praat en ook […]