Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Opvoeding as ‘n spanpoging

Opvoeding as ‘n spanpoging: Huis, Skool & Gemeenskap Sirkel                         Tygerberg Tak                             Goodwood Portefeulje                Opvoeding Saamroeper             Anita Vermeulen Beriggewer              Shirley Brand Datum                        19 Mei 2026 Dr Marietha Terblanche (PhD Skoolbestuur) het ons kom toespreek oor haar rol in die Onderwys sowel as die rol van ouers, grootouers en die gemeenskap in […]

VUUR en VLAM

Sirkel                         Tygerberg Tak                             Goodwood Portefeulje                Openbare Sake Saamroeper             Marianne Oosthuizen Beriggewer              Shirley Brand Datum                        21 April 2026 Ons spreker was Pamela Zotwa van Ottery se Brandweerstasie. Wat ‘n passievolle spreker met baie vrae vanaf die gehoor! Daar is 32 Brandweerstasies in die Wes-Kaap en Goodwood is die hoofkantoor. Daar is […]

MAASKAAS en GEPEKELDE GROENTE

Sirkel                         Tygerberg Tak                             Goodwood Portefeulje                Leefstyl Saamroeper             Shirley Brand Beriggewer              Shirley Brand Datum                        24 Maart 2026 Tarryn Pestana het kom verduidelik hoe om maaskaas te maak met Amasi suurmelk – ‘n goedkoop en gesonde manier. Enige kruie kan bygevoeg word. Resepte is uitgegee om gepekelde rooi uie en komkommer in […]

DIERE FISIOTERAPIE

Sirkel                          Tygerberg Tak                             Goodwood Portefeulje                Landbou Saamroeper            Karin Marais Beriggewer              Shirley Brand Datum                       17 Februarie 2026 Tarryn Pestana (gekwalifiseerde Veeartskundige Fisioterapeut) het ons kom toespreek oor die onderwerp van haar beroep en ons eie huisdiere. *Die beroep spesialiseer in die voorkoming van beserings, herstel na chirurgie, onderhoud van langtermyn probleme, trauma […]

BESKERM JOUSELF TEEN TEGNOLOGIE

Sirkel                         Tygerberg Tak                             Goodwood Portefeulje                Inleiding tot nuwe jaar Saamroeper             Bes van Zyl Beriggewer              Shirley Brand Datum                        20 Januarie 2026 AO Frans Rossouw van Goodwood Polisie het ons kom toepreek oor bogenoemde onderwerp. Hy spesialiseer in Kuberbedrog (onder andere). Swendelaars moet seker die slimste mense op aarde wees! (verskoning aan […]

DIE JAAR WAT WAS EN VIERINGE! 

Sirkel              Tygerberg Tak                  Goodwood Portefeulje     Jaareindfunksie Saamroeper Die Bestuurspan Beriggewer   Shirley Brand Datum            18 November 2025 Annamarie Kable het ons laaste vergadering van die jaar 2025 ge-open met ‘n herinnering aan wat Kersfees werklik is (deur Helen Steiner Rice) en gebed. Daarna het ons Voorsitter (Wenda Preuss) ‘n opsomming gegee van al die sprekers en […]

SALAM ALEIKUM!

Sirkel              Tygerberg Tak                  Goodwood Portefeulje     Kultuur Saamroeper Ronelle Olivier Beriggewer   Shirley Brand Datum            21 Oktober 2025 Reg geraai! Ons spreker(s) is van die Islam geloof. Alhoewel daar so baie Moslems in Suid-Afrika en veral Kaapstad is, dra ons nie in diepte kennis van hulle geloof nie. Islam staan bekend as “The way of life” Sy […]

GOODWOOD GOOI VERF!

Sirkel                  Tygerberg Tak                      Goodwood Portefeulje         Kunste Saamroeper       Dina Drummer (staan in vir Jo-Ann Gericke) Beriggewer        Shirley Brand Datum                 19 Augustus 2025 Colleen Potgieter is genooi om ons te kom wys hoe om met akriel verf abstrakte skilderye te maak. Elke skildery is anders, afhangende van die kleure en middels wat gebruik word. Sy het verduidelik […]

KLEREKASBEPLANNING

Sirkel:                                     Tygerberg Tak:                                         Goodwood Portefeulje:                            Naaldwerk Saamroeper:             Magdaleen Joubert Beriggewer:                           Shirley Brand Datum:                                   22 Julie 2025 Lianne Smuts het ons kom toespreek oor hoe om ons klerekas te her-rangskik sodat ons meer myle uit minder klere kan bekom. Ons moet in gedagte hou dat elke vrou haar eie unieke styl het wat by […]

EK LEWE!

Onderwerp :                          Tygerberg Goodwood 17 Junie 2025 Sirkel :                                    Tygerberg Tak :                                        Goodwood Portefeulje :                           Fondsinsameling Saamroeper :                        Bestuurspan Beriggewer :                          Shirley Brand Datum :                                  17 Junie 2025 Crown Create Studio is genooi om te kom optree by ons Fondsinsameling. Die groep bestaan uit twee dames, Therenè Nel en Melanie Labuschagne. Deur […]