Kunsmatige Intelligensie: Vriend of Vyand?

Sirkel: Middelland Tak: Alexandria Portefeulje: Opvoeding & Kultuur Sameroeper: Anlouise O’Connell Beriggewer: Erentia Hendriksz Datum: 17 April 2025 Tydens die onlangse VLV Alexandria-ledesameskoms het Marlene Basson, Sirkel Bemarker van VLV Middeland en Streeksorganiseerder van Solidariteit Helpende Hand ‘n baie insiggewende praatjie gelewer oor die ontwikkeling van Kunsmatige Intelligensie (KI) en die impak daarvan op ons daaglikse […]
Vroeë Opsporing Vir Almal

Sirkel: Middelland Tak: Alexandria Beriggewer: Erentia Hendriksz Datum: 20 Maart 2025 Vroeë Opsporing Vir Almal Die beste geskenk wat jy vir jou geliefdes kan gee, is jou gesondheid-Joyce Meyer Toeval of bestem? Na ‘n paar skuiwe in die jaarprogram agv die Paasnaweek is Gesondheid se aanbieding met ‘n maand vervroeg. Maar soos alles in die […]
Verjaarsdagwense vir Alexandria
Sirkel: Middelland Tak: Alexandria Beriggewer: Erentia Hendriksz Datum: 19 September 2024 Verjaarsdagwense vir Alexandria VLV Alexandria vier vanjaar haar 90ste bestaansjaar. Mag jy, dierbare “Vriendin” nog baie jare vir ons gesëend wees. Mag jy ons bly motiveer, inspireer en ons ‘n wil gee om te groei. Veels Geluk!
Somer Kersfees op Alexandria
Sirkel: Middelland Tak: Alexandria Beriggewer: Erentia Hendriksz Fotograaf: Christel Bakkes Datum: 19 September 2024 Somer Kersfees op Alexandria Kersfees kom, Kersfees kom, gee aan God die eer Skenk ons ‘n helder somer Kersfees, in hierdie land o Heer! -Laurika Rauch VLV Alexandria vier ‘n vroeë Kersfees met hul Potpourri samekoms in September. Die […]
Warm lyfies, Warm harte
Sirkel: Middelland Tak: Alexandria Gemeenskapsprojek Beriggewer: Erentia Hendriksz Datum: 30 Julie 2024 Warm lyfies, Warm harte Ons weet dat betrokkenheid by die gemeenskap lê die vroue van die VLV baie na aan die hart en die dames van VLV Alexandria het weereens hul liefde vir hul gemeenskap gewys deur fluks te knip en […]
Alexandria se Mooi (ui) Vrou
Sirkel: Middelland Tak: Alexandria Portefeulje: Leefstyl Sameroeper: Anlouise O’Connell Beriggewer: Anlouise O’Connell Datum: 24 Julie 2024 Alexandria se Mooi (ui) Vrou VLV Alexandria het ‘n heerlike kuier-oggend geniet saam met Judy Arendse, afgetrede onderwyseres. Judy het vir die lede stap-vir-stap gewys hoe om flatervrye, veerligte skons in ‘n japtrap te bak. Sy het ook […]
Bokhaarstories!
Sirkel: Middelland Tak: Alexandria Portefeulje: Leefstyl Sameroeper: Anlouise O’Connell Beriggewer: Erentia Hendriksz Datum: 20 Junie 2024 Bokhaarstories! Wat ‘n ongelooflike ervaring was dit nie om House of Fibre in Port Elizabeth (Gqeberha) te besoek nie, die vroue van VLV Alexandria kyk beslis nou met nuwe oë en waardering na ‘n bolletjie wol. By […]
ALEXANDRIA TJHOKO DIT UIT!
Sirkel: Middelland Tak: Alexandria Portefeulje: Kuns & Handvlyt Sameroeper: Christel Bakkes Beriggewer: Erentia Hendriksz Datum: 16 Mei 2024 ALEXANDRIA TJHOKO DIT UIT! Christel Bakkes en haar span het ‘n heerlike oggend saam met Sharon Welman van Tjhoko Paint gereël. Sharon het die lede vertel van die verskillende Tjhoko produkte en het ‘n demonstrasie met Stencil […]
Alexandria member: 86 years old and still going strong!
SIRKEL: MIDDELLAND TAK: ALEXANDRIA BERIGGEWER: Voorsitter Anlouise O’Connell DATUM: 4 Mei 2024 Alexandria member: 86 years old and still going strong! Tannie Edith Barris is gebore in Swakopmund, Namibiё op 11 November 1937- net voor die Tweede Wêreld Oorlog. Woon hier vir 35 jaar en trou op ‘n baie vroeë […]
Embossed Metal Tape Art
Sirkel: Middelland Tak: Alexandria Studierigting: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Anlouise O’Connell Datum: 18 Mei 2023 VLV Alexandria het ‘n heerlike samekoms gehad wat deur die sameroeper van Kunste & Handvlyt, Christel Bakkes, gereel is. ‘n Werksessie in “Embossed Metal Tape Art,” is aangebied deur Linda Pienaar binne Trudie Botes se “Vroetel vingers” Scrap booking winkel by die […]