Alexandria besoek ‘Canabis’plaas
Sirkel: Middelland Tak: Alexandria Studierigting: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Linda Putzier/Anlouise O’Connell Datum: 18 Augustus 2022 VLV Alexandria het ‘n interessante besoek gebring aan “Sweetwater Farm” waar Canabis geplant en geoes word. Shannon, die Bestuurder van Sweetwaters Farm” verwelkom die lede en neem hulle na verskillende tonnels waar die Canabis plante gekweek word en groei. Vanaf die saad ontkiemings […]
Alexandria leer puntverf tegniek
Sirkel: Middelland Tak: Alexandria Studierigting: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Anlouise O’Connell Datum: 15 September 2022 Donderdag 15 September het VLV Alexandria ‘n heerlike, verrykende oggend beleef tydens die aanbieding deur die Opvoeding en Kultuur Portefeulje. Die sameroeper, Marilize Bakkes het die tradisionele kultuur erfenis van die Xhoza vrou nl. die verf van hulle gesigte, verduidelik. […]
Alexandria besoek “Quinn Sculpture Garden”
Sirkel: Middelland Tak: Alexandria Studierigting: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Anlouise O’Connell Datum: 20 Mei 2022 Die Quinn Sculpture Garden. Die VLV Alexandria, het hulle ledesamekoms gehou in die boom- en loofryke tuin van die professionele beeldhouer, Maureen Quinn. Maureen spreek die lede toe en verduidelik,”a scuplture is a structure in space- it stands on its […]
Tea at Tiffany’s

Sirkel: Middelland Tak: Alexandria Beriggewer: Anouise O’Connell Datum: 23 April 2022 VLV Alexandria kon na die 2 jaar van Covid inperking uiteindelik hulle jaarlikse Damesoggend aanbied. Al ons keuses het gevolge en as ons ons biologie self reguleer en ‘n interne sin van veiligheid skep, sal ons beter besluite neem –built on our outonomy – […]
Vroeë Kersfees op Alexandria

Sirkel: Middelland Tak: Alexandria Intertakfunksie Beriggewer: Anlouise O’Connell Datum: 23 Oktober 2021 VLV Alexandria was die gasvroutak by die Intertakfunksie op 23 Oktober 2021. Wat ‘n heerlike kuieroggend in die gees van ‘n vroeë Kersfees! Met pragtige Kersliedere deur Jaco Bezuidenhout en sy pa gesing, en Stille Nag in Engels, Duits en Afrikaans, is ons […]
Die rol van die veearts in die Landbousektor

Sirkel: Middelland Tak: Alexandria Studierigting: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Anlouise O’Connell Datum: 16 September 2021 Gedurende die ledesamekoms op 16 September spreek Dr Waldo Dreyer, Veearts, die lede toe i v m die rol wat die veearts vertolk in die Landbousektor. Hy verduidelik die akademiese verloop van Veeartsenykunde, praktiese opleiding en die gemeenskapsjaar ( soos […]
Alexandria bespreek verskeie kunstenaars

Sirkel: Middelland Tak: Alexandria Portefeulje: Kuns en Handvlyt Beriggewer: Margaretha Smit Datum van gebeurlikheid: 20 September 2020 Nog ‘n nuwe maand en nog ‘n virtuele vergadering vir die dames van Alexandria Tak. Amanda Heynie, sameroeper van Kuns en Handvlyt steek ‘n kers aan ter nagedagtes en ter ere van kunstenaars Elize Cawood en Elsabé […]
Alexandria besoek Kowie Bamboo Farm virtueel

Sirkel: Middelland Tak: Alexandria Portefeulje: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Margaretha Smit Datum van gebeurlikheid: 20 Augustus 2020 So saam met die yskoue weer het Alexandria Tak se Landbou en Tuinbou dames ‘n virtuele-vergadering-video aan lede uitgestuur. Linda Putzier, sameroeper van Landbou en Tuinbou open met die voorlees van die pragtige Psalm van ‘n […]
Gesondheid: Noodsaaklikheid van aanvullings
Sirkel: Middelland Tak: Alexandria Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Margaretha Smit Datum van gebeurlikheid: 11 Junie 2020 Getrou aan die nuwe kultuur van virtuele vergaderings het die sameroeper van Gesondheid, Theresa Schmidt, op 11 Junie 2020 ‘n video opname vir die lede gemaak. Sy het ‘n kers aangesteek vir ‘’love’’ en Tannie Edith Barris se […]
Alexandria hou ook ‘n virtuele vergadering
Sirkel: Middelland Tak: Alexandria Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Margaretha Smit Datum van gebeurlikheid: 21 Mei 2020 Ons tak was so bevoorreg om ‘n ‘virtuele’ vergadering saam met die sameroeper van Opvoeding en Kultuur, Yvonne du Preez, te geniet op 21 Mei 2020. Die aanvanlilke beplanning was om Huis Dias in Alexandria te besoek, […]