Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

VLV Voëlvlei  leer meer oor die Groot K

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Ada Gericke Datum: 21 Februarie 2023   Tydens die Februarie-vergadering van VLV Voëlvlei, is daar op Gesondheid gefokus. Suster Tersia Fourie van Hartenrus Aftreeoord se Versorgingsafdeling het die dames toegespreek, en daar is met groot aandag geluister, want kanker is iets wat elke persoon raak. Elkeen weet van […]

Tuinmaak in potte

Sirkel:             SWD Tak:                 Voëlvlei Portefeulje:    Landbou & Tuinbou Beriggewer:   Ada Gericke/Johlene Muller Datum:           24 Januarie 2023 Tuinmaak in potte: VLV Voëlvlei leer hoe. VLV Voëlvlei het die jaar groen afgeskop met ‘n besoek aan die Danabaai Kwekery. Johlene Muller, sameroeper vir Landbou en Tuinbou, het 5 interessante wenke van JJ van Rensburg oor die plant […]

VLV-Voëlvlei kuier in Indië

Sirkel:             SWD Tak:                 Voëlvlei Portefeulje:    Opvoeding en Kultuur Beriggewer:   Ada Gericke Datum:           30 Augustus 2022   VLV Voëlvlei ‘kuier’ in Indië Die Opvoeding en Kultuur-komitee van die VLV-Voëlvlei het gesorg vir ‘n heerlike internasionale vergadering by hul Augustus byeenkoms. Nancy Naidu van “Curry in a Hurry” het die dames in besonderheid ingelig oor die kultuur […]

Slaan stres vir ‘n ses

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Beriggewer: Ada Gericke Datum: 26 Julie 2022 SLAAN STRES VIR “N SES! Die dames van VLV Voëlvlei, het ‘n leersame vergadering gehad oor hoe om maklike stresbrekers te gebruik om stres hok te slaan. Sirraldie Serfontein, ‘n kenner op die gebied, het beklemtoon dat oormatige stres negatiewe gevolge, soos bv. hoofpyne, slaaploosheid, […]

Potpourri van pret

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Beriggewer: Ada Gericke Datum: 21 Junie 2022 Potpourri van pret By die jaarlikse “potpourri”-vergadering van VLV Voëlvlei het die dames behoorlik pret gehad met allerhande aktiwiteite en demonstrasies. Lede van die bestuur het elk in hulle afdelings ‘n bydrae gelewer. Breingim was die onderwerp van Gesondheid. Met vingeroefeninge en ‘n sirkelblokkiesraaisel, […]

Tooi jou huis mooi

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Ada Gericke Datum: 25 Mei 2022 Tooi Jou Huis Mooi Die dames van VLV Voëlvlei was bevoorreg om Annemarie Stander, binnenshuise versierder, as gasspreker te geniet by hul Mei-vergadering. Annemarie meen dat elke mens so uniek is dat die beste versiering in die huis die vrou van die […]

Voëlvlei se bestuurspan ontspan.

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Ada Gericke Datum: 5 Mei 2022 VLV Voëlvlei se bestuurspan ontspan! Spanning? Spansport? Spanbou? Spangees? Korrek ingespan kan díé woorde vertel van die spangees wat VLV- Voëlvlei se bestuurspan en spanleiers geopenbaar het toe hulle gedurende ‘n spanbousessie die spansport Pétanque met groot spanning en inspanning aangepak het […]

Vrolike vergadering met vrugte

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Ada Gericke Datum: 27 April 2022 VLV Voëlvlei hou ‘n Vrolike Vergadering met Vrugte Wanneer die lede van Voëlvlei in die toekoms vrugte gaan koop, sal hulle met ander oë na die eksotiese kiwivrug kyk. Ettiene Terblanche, ‘n boer van Waboomskraal (Herold distrik), het soveel interessante […]

Voëlvlei besoek die Fluisterboom

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Anne-Marie van der Merwe Datum: 22 Maart 2022 FLUISTERBOOM van VOёLROEPERSFONTEIN Op Donderdag 17 Maart besoek VLV Voëlvlei se dames Albertinia se “Fluisterboom”, een van die tien dikste bome in Suid Afrika. Die 1.6 hektaar eiendom, Voëlroepersfontein, spog met 23 fonteine en is soos ‘n oase […]

Voëlvlei leer en presteer

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Ada Gericke Datum: 18 Maart 2022 Vlv Voëlvlei – ons leer en presteer Zettie Jonker en Anthea du Preez   Leer: Die lede van die Voëlvlei-tak het ‘n baie leersame Maart-vergadering agter die rug. Hulle was bevoorreg om deur Zettie Jonker en Anthea du Preez van […]