Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Voëlvlei en Herbertsdale ingelig oor kroniese pyn

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Ada Gericke Datum: 27 Februarie 2024   Die lede van Voëlvlei en Herberstdale se VLV-takke, saam met ‘n groot aantal belangstellende gaste, het by hul Februarie-vergadering waardevolle inligting ontvang oor die beheer en behandeling van kroniese pyn. Dr Adriaan Liebenberg, neurochirurg en mede-eienaar van 18 pynklinieke regoor Suid-Afrika, […]

Waardes en waarhede vir Voëlvlei VLV

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Ada Gericke Datum: 23 Januarie 2023 WAARDES EN WAARHEDE VIR VOËLVLEI VLV Voëlvlei se VLV-tak het die jaar afgeskop met ‘n heerlike potpourri van interessante insetsels. Elke lid van die bestuur het ‘n kans gekry om inligting te verskaf oor haar spesifieke studierigting. Met musiek wat […]

Voëlvlei besoek Tolhuis en Foodsock fabriek.

Sirkel:  SWD Tak:  Voëlvlei Portefeulje:   Opvoeding en Kultuur en Openbare Sake Beriggewer:  Ada Gericke Datum:  21 September 2023 VLV Voëlvlei besoek ‘n kultuurskat van George Op hul jaarlikse uitstappie het die lede van VLV Voëlvlei hul formele program vir die jaar voltooi met ‘n uitstappie na die ou Tolhuis in die Montagupas. Vir die persone […]

Voëlvlei VLV huldig die see.

Sirkel:             SWD Tak:                 Voëlvlei Portefeulje:    Alle Studierigtings Beriggewer:   Ada Gericke Datum:           29 Augustus 2023 Die Augustus-vergadering van Voëlvlei se VLV het die vorm van ‘n potpourri aangeneem deurdat elke saamroeper ’n insetsel gelewer het oor die see se invloed op haar studierigting. Wat gesondheid betref, het Ada Gericke, sameroeper, die voordele van seekos vir die […]

KLEURPOTLODE VIR ALBERTINIA SKOOL

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje:  Opvoeding en Kultuur Beriggewer:  Louisa Smit Datum:  28 Augustus 2023 VLV Voëlvlei het op Maandag 28 Augustus kleurpotlode gaan oorhandig by Albertinia Skool. Dit vorm deel van die VLVK en SWD se ondersteuning van Opvoeding en Kultuur. Hierdie potlode was ingesamel by Kongres 2023 wat vroeër die maand in Hartenbos […]

Voëlvlei plant ‘n boom

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Louisa Smit Datum: 11 Augustus 2023 VLV Voëlvlei het op Vrydag 11 Augustus ‘n Wilde Peer boom by Huppelland Kleuterskool in Albertinia geplant. Dit vorm deel van die VLVK en SWD projek “Bome vir ons kinders”. Juffrou Irma het reeds gereël dat die gat gegrou is […]

Selfbeeld – Waarheid of Persepsie?

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Ada Gericke Datum: 25 Julie 2023 Voëlvlei leer oor Selfbeeld – Waarheid of Persepsie? Tydens ‘n insiggewende praatjie deur Mnr Fernando Tallie het die lede van VLV Voëlvlei gedurende hul Julie vergadering opnuut die belangrikheid van ‘n gesonde selfbeeld besef. Selfbeeld word volgens definisie bepaal deur […]

VLV Voëlvlei leer van kwiltwerk

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Ada Gericke Datum: 20 Junie 2023 VLV Voëlvlei leer van Kwiltwerk Die allermooiste voorbeelde van kwiltwerk het die oë van die lede van Voëlvlei VLV-tak behoorlik laat rek by hul Junievergadering op Vleesbaai. Rita Cloete, kwiltmeester en inwoner van Heroldsbaai het op die vrolikste en mees entoesiastiese wyse […]

VLV Voëlvlei verken forensiese verpleging

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Openbare Sake Beriggewer: Ronel Laubscher Datum: 25 April 2023   Gedurende hul Aprilvergadering het die dames van VLV Voëlvlei interessante inligting en goeie raad gekry oor die forensiese verpleging van veral verkragtingslagoffers. Herma Vosloo, sielkundige en kenner op die gebied, het haar ondervinding op simpatieke wyse aangebied en het die […]

VLV Voëlvlei se dames word bederf met sang en woorde

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Ronel Laubscher Datum: 28 Maart 2023     Tydens Maartmaand se byeenkoms van VLV Voëlvlei in Vleesbaai, is die dames geseën met sang items deur die pragtige en bekende Natasha Joubert. Met haar positiewe gesindheid en uitsonderlike talent het sy die dames net weer herinner aan […]