Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Voëlvlei VLV blom

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Ada Gericke Datum: 22 Februarie 2022 Voëlvlei VLV blom! Met blomme as tema, het die lede van Voëlvlei, by die mooie huis van Corien Taljaard, die prag van blomme in oordaad geniet tydens hulle Februarie VLV-kuier. Inligting oor die uitvoer van gedroogde blomme, deur Hetta Muller, […]

Kom ons stap

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Openbare Sake Beriggewer: Ada Gericke/Alta Landman Datum: 28 Januarie 2022 VLV Voëlvlei “stap” die Camino “Buen Camino”: dit is hoe oorsese pelgrims mekaar groet. Hier in Suid-Afrika sê ons sommer: kom ons stap. ‘n Camino is ‘n staptog vir verskeie redes, of geen rede. Dit is ‘n reis van die […]

Wysies vir onthou

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Ada Gericke Datum: 22 Junie 2021 VLV VOËLVLEI ONTHOU WYSIES Gedurende die byeenkoms het die dames meer insig gekry oor die waarde van musiek vir demensie- en Alzheimerpasiënte. Die tema van die vergadering vir Gesondheid, was ‘Wysies vir Onthou.’ Nina du Toit, Doktor in musiekterapie, het almal teenwoordig […]

Avo’s, kieme, kuns en koekies by Voëlvlei Tak

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Ada Gericke Datum: 27 Mei 2021 Avo’s, kieme, kuns en koekies! VLV Voëlvlei aan die brand! VLV Voëlvlei se Mei-vergadering was ‘n vol, maar interessante program. Louis Vorster, ‘n avokadoboer van Grootbrak, het ‘n insiggewende praatjie gelewer oor avokadoverbouing in die Suid-Kaap. Die groot oorweging om […]

Onderwys en spekskiet

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Opvoedkunde en Kultuur Beriggewer: Ada Gericke Datum: 1 April 2021 VLV  Voëlvlei  oor onderwys en ‘spekskiet’. Onderwys: Na ‘n jaar sonder fisiese byeenkomste, het VLV Voëlvlei se dames weer vir die eerste keer ‘n vergadering gehad.  Die potefeulje-onderwerp van die vergadering was Opvoeding, en Mnr Daan du Toit, skoolhoof van Laerskool Park, was […]

Afsluiting: Voëlvlei Tak

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Beriggewer:  Elize Locke Datum: 24 Oktober 2020   90 JAAR IN LEWE, 68 JAAR IN VLV Ons afsluiting by Gourikwa (naby Gouritsmond) was ‘n raserige affêre!  Dit was ‘n blye weersiens na ons laaste bymekaarkom in Maart! Daar is weggedoen met prysuitdelings en net gekuier.  Andrieshia Radyn open ons middagkuier met […]

Vrouedag verrassings

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Openbare Sake Beriggewer: Elize Locke Datum: 10 Augustus 2020   Vrouedag verrassings Die week voor Vrouedag het ‘n paar dames van Voёlvlei hul besig gehou met kleinkoekies bak en dit in pakkies verpak met ‘n boodskappie en ‘n uitnodiging om ons byeenkomste by te woon in 2021.  Ongeveer 300 pakkies […]

SAPREC besoek VLV Voëlvlei

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Ada Gericke/Elize Locke Datum: 20 Maart 2020   SAPREC besoek VLV Voëlvlei: Die lede van VLV Voëlvlei was bevoorreg om deur Carol Nalton, stigter van die Seevoël- en Pikkewyn Rehabilitasiesentrum, Simoné Kleinhans en René Hodges ingelig te word oor hulle werk. In die streek wat strek […]

Vrouegesondheid

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Ada Gericke Datum: 28 Februarie 2020   VLV Voëlvlei neem vrouegesondheid onder die loep   Met 36 lede teenwoordig, het Voëlvlei se VLV-tak op Gouritsmond vergader vir hulle Februarie- vergadering. Gesondheid was aan die beurt vir die maand en Lilian Marais, fisioterapeut van Mosselbaai, het die dames op ‘n […]