Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

‘N KLEURVOLLE KONFERENSIE

Sirkel: Paarl Tak: Strand Portefeulje: Sirkel Konferensie Saamroeper: Mariaan Herbert Beriggewer: Erna de Waal Datum van vergadering: 13 Maart 2025 ‘N KLEURVOLLE KONFERENSIE Vroegoggend, Donderdag 13 Maart 2025, vertrek agt VLV Vrolike Vroutjies van Strand-tak Paarl toe vir die Konferensie aangebied deur Klein Drakenstein. Die passasiers is Mariaan Herbert, Audrey du Toit, Aletta Esterhuise, Marinda Pienaar, Adriana […]

LEES JOU KOERANT EN LUISTER NA WILLEM

Sirkel:  Paarl Tak:  Strand Portefeulje: Openbare Sake Saamroeper: Mariaan Herbert Beriggewer: Erna de Waal Datum van vergadering: 25 Februarie 2025   LEES JOU KOERANT EN LUISTER NA WILLEM By Strand-tak is die maandelikse byeenkoms lank nie meer net ‘n vergadering nie – dis telkens ‘n groot verrassing. Hierdie keer het die lede rondom mooi getooide […]

GOEIEMÔRE! U IS INGESKAKEL BY RADIO VLV STRAND

Sirkel: Paarl Tak: Strand Portefeulje: Potpourri Saamroeper: Mariaan Herbert Beriggewer: Erna de Waal Datum van vergadering: 21 Januarie 2025   GOEIEMÔRE! U IS INGESKAKEL BY RADIO VLV STRAND. “Goeiemôre. Dit is Dinsdagoggend, 21 Januarie 2025 half 10. U is ingeskakel op RADIO VLV STRAND. Ek is Mariaan Herbert en ons saai vanoggend uit vanaf die saal van die […]

Voorsittersaflosstokkie oorgegee by Strand

Sirkel: Paarl Tak: Strand Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Erna de Waal Datum: 22 Oktober 2024   VAN JEUG TOT OUDERDOM, VAN DIE OUE TOT DIE NUWE Dis ‘n pragtige lente oggend in die mooiste, mooiste maand en die afwagting en opgewondenheid is duidelik voelbaar waar die VLV-lede van Strand Tak vergader vir hul voorlaaste […]

Kaleidoskoop Verrassing

Sirkel:  Paarl Tak:  Strand Portefeulje:  Openbare Sake – Beriggewer:  Erna de Waal Datum: 24 Oktober 2023 Kaleidoskoop Verrassing ‘n Fees vir die oog!  Die tafels is getooi en gedek in ‘n kaleidoskoop van kleure. V.l.n.r. Jossie van Schoor wat kan toor met blomme, Erna Krüger wat ‘n tafel van Aspoestertjie na Prinses kan omskep met slim […]

Interessante oggend met kuns en musiek in die Strand

Sirkel: Paarl Tak: Strand Portefeulje: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Erna de Waal Datum: 25 April 2023 Alet Esterhuyse, Sameroeper van Kunste en Handvlyt bied ‘n baie besondere oggend aan met pragtige musiek en interessante sprekers.     Kunstenaars: Rika Vermeulen wat die klawerbord meesterlik gespeel het en Arenda Erasmus, sangeres. Rika Vermeulen, o.a. bekende vervaardiger, pianis […]

Strand vier fees

Sirkel: Paarl Tak: Strand Studierigtng: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Erna de Waal Datum: 15 Maart 2022 Strand VLV vier fees Vrolike lede van Strand Tak het met groot optimisme en dankbaarheid by hul vergadering opgedaag. Almal is pandemie voos en verlang na iets wat “normaal” is. Ná meer as twee jaar se ingehokte lewe en […]

Strand Tak word 90

Sirkel: Paarl Tak: Strand Verjaardag Beriggewer: Erna de Waal Datum: 16 November 2021 STRAND TAK WORD 90! “VLV Strand is gesond, gemotiveerd, gelouter en heel hups.” So lui die Distrikspos se opskrif. Op ‘n pragtige sonnige, windlose somersoggend het Strand Tak hul 90ste verjaardag kom vier. Van vroeg af was daar ‘n afwagtende, opgewonde atmosfeer. […]

Madeleintjies, makrolletjies en mokkatertjies

Sirkel: Paarl Tak: Strand Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Erna de Waal Datum: 18 Mei 2021 Wat ‘n voorreg om weer ‘n VLV Vergadering te kon hê! Wat eens vanselfsprekend was, is nou ‘n voorreg. Die pandemie het ons geleer om klein dingetjies weer te waardeer. Die VLV vergadering wat deur die Sameroeper, Bets Basson aangebied was, […]

Afsluiting: Strand

Sirkel: Paarl Tak: Strand Afsluiting Beriggewer: Erna de Waal Datum: 17 November 2020   AFSLUITING EN KERSVERGADERING Dit was ‘n besonder feestelike en vrolike geleentheid toe Strand Tak hul Afsluitingfunksie kon aanbied – slegs die tweede vergadering ná die inperking. Ons het werklik gevoel soos klein kindertjies wat Kersvader vir die eerste keer in lewende […]