Strand tel rommel op
Sirkel: Kaapstad Tak: Strand Portefeulje: Openbare Sake Korrespondent: Erna de Waal Datum: 28 Julie 2020 Wie van ons ken nie die lied “What a Wonderful World” nie. Ons het dit met oorgawe en oortuiging gesing. Vandag, dag 125 van grendeltyd, verlang ons na hierdie wonderlike wêreld waaroor ons gesing het. Ons verlang veral na […]
Portefeuljes span saam vir ‘n baie insiggewende vergadering

Sirkel: Kaapstad Tak: Strand Beriggewer: Erna De Waal Datum: 21 Januarie 2020 ‘n Pot Pourri Oggend: Strand Tak het die jaar ge-open met ‘n heerlike allegaartjie van vyf portefeuljes. Die Sameroepers het die opdrag gehad om oor hul portefeuljes te praat. Landbou en Tuinbou: Spekbome Die gonswoord van 2019/20 is die spekboom. […]