Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

NOSTALGIES BY SOETMELKSVLEI!

Sirkel:               PAARL Tak:                  SLOT VAN DIE PAARL Portefeulje:       LEEFSTYL – TUISTESKEPPING Beriggewer:      ALETTA KEYSER Datum:             2 JUNIE 2026 KOM KUIER SAAM MET SLOT VAN DIE PAARL BY SOETMELKSVLEI! Plaaslewe in die laat 19de eeu het van die mense vereis om vindingryk te wees, want hul het self-voorsienend geleef. Soetmelksvlei eer die erfenis […]

UNIEKE GEOLOGIE EN BIODIVERSITEIT

Sirkel:               PAARL Tak:                  SLOT VAN DIE PAARL Portefeulje:       OPVOEDING & KULTUUR Beriggewer:      ALETTA KEYSER Datum:             5 MEI 2026 UNIEKE GEOLOGIE EN BIODIVERSITEIT VAN SLOT VAN DIE PAARL SE OMGEWING Ons gasspreker was dr. Kas Hamman, ekoloog en voor sy aftrede, hoof-uitvoerendebeampte by Cape Nature. Aan die hand van “tyd in perspektief” stel […]

LID WORD 90

Sirkel:               PAARL Tak:                 SLOT VAN DIE PAARL Beriggewer:      ALETTA KEYSER Datum:             23 APRIL 2026          LID VIER 90STE VERJAARDAG Lenie Relihan het gedurende 1967 by die VLV aangesluit – by Slot van die Paarl-tak waar sy in 2022 haar 55 jaarkenteken verwerf het. Teen die einde van 2025 het sy besluit om […]

Goedheid uit die korf

Sirkel: Paarl Tak: Slot van die Paarl Portefeulje: Tuin- en Landbou Beriggewer: Annalise Loubser Datum: 6 Mei 2025 Geel was die kleur van die dag Selfs die hare was geel Gasspreker by haar produkte Lorraine Zeeman van Mountain Bee in Worcester was ons baie interessante spreker wat na ‘n paar jaar in die kosbedryf, haar heil gevind het om velsorg- […]

Kleurvolle Konferensie

Sirkel: Paarl   Tak: Slot van die Paarl   Portefeulje: Sirkelkonferensie   Beriggewer: Annalise Loubser   Datum: 13 Maart 2025 Kleurvolle Konferensie   Taklede by die Konferensie – agter vlnr Aletta Keyser, Marietjie Lombard, Maretha Carpenter, Annétjie Jacobs. Voor vlnr Marileine Burger, Sannelize Schreuder, Annalise Loubser, Elsa Carstens en Elmarie van der Merwe   Die hoofspreker, Amanda Swanepoel, het […]

Deel jou lewenservaring met ander

Sirkel: Paarl   Tak: Slot van die Paarl   Portefeulje: Opvoeding en Kultuur   Saamroeper: Johline Genis   Beriggewer: Annalise Loubser   Datum: 4 Maart 2025     Deel jou lewenservaring met ander     Groen is die kleur van die dag! Jackie Genis, Maretha Groenewald, Johline Genis, Minda Pretorius en Thea Basson   Ons onderwerp vir die dag was […]

Simboliek van Loodglasvensters

Sirkel:  Paarl   Tak: Slot van die Paarl   Portefeulje: Kuns en Handvlyt   Saamroeper: Bokka Wagenaar   Beriggewer: Annalise Loubser   Datum: 4 Februarie 2025   Simboliek van Loodglasvensters   Lede is aangemoedig om iets blou te dra met hier en daar ‘n kleurkol. Hier is Maretha Carpenter (Saamroeper), Karen Barnard, Aletta Keyser (voorsitter), […]

Slot-van-die-Paarl hou jaarafsluiting

Sirkel: Paarl   Tak: Slot van die Paarl   Portefeulje: Afsluiting   Saamroeper: Bestuur   Beriggewer: Annalise Loubser   Datum: 19 November 2024   Slot-van-die-Paarl hou jaarafsluiting   ‘n Heildronk is ingestel op VLVK se 95ste verjaardag.   Marietjie Lombard het van die VLV se geskiedenis gedeel. Die Vroue Landbouvereniging van die Kaapprovinsie is op […]

Slot-van-die-Paarl speel met klei

Sirkel:     Paarl   Tak: Slot-van-die-Paarl   Portefeulje: Kuns en Handvlyt   Saamroeper: Elmarie van der Merwe   Beriggewer: Annalise Loubser   Datum: 8 Oktober 2024 VLV Slot-van-die-Paarl speel met klei by die Kuns en Handvlytvergadering   Willeen van Rhyn berei die tafel voor vir die kleinspeel   Die kind in elke volwassene het na […]

Slot van die Paarl deel musse uit

  Sirkel:  Paarl   Tak: Slot van die Paarl   Portefeulje: Naaldwerk   Saamroeper: Marietjie Lombard   Beriggewer: Annalise Loubser   Datum: 15 Augustus 2024 Slot van die Paarl deel musse uit   Die tak se dames het vlytig gebrei aan die 187 musse. Díe wat nie kan of wil brei nie, het musse gekoop […]