Slot van die Paarl raak wyser met Diabetes
Sirkel: Paarl Tak: Slot van die Paarl Portefeulje: Gesondheid Saamroeper: Hetta Kirsten Beriggewer: Annalise Loubser Datum: 14 Augustus 2024 Slot van die Paarl raak wyser met Diabetes Outo-immuun siekte is wanneer die liggaam se immuunsstelsel die gesonde selle aanval. Daar is baie voorbeelde bv diabetes, lupus, […]
VLV Slot van die Paarl leer van die Bela-wet
Sirkel: Paarl Tak: Slot van die Paarl Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Saamroeper: Jackie Genis Beriggewer: Annalise Loubser Datum: 4 Junie 2024 VLV Slot van die Paarl leer van die Bela-wet Thea Basson, Jackie Genis, Carien en Thys Smith (spreker oor sy boek), Maretha Groenewald en Johline Genis (spreker […]
Slot van die Paarl hou vergadering by Boland Landbouskool
Sirkel: Paarl Tak: Slot van die Paarl Portefeulje: Tuin- en Landbou Saamroeper: Fia la Grange Beriggewer: Annalise Loubser Datum: 7 Mei 2024 Slot van die Paarl hou vergadering by Boland Landbouskool Taklede saam met die leerders As inleiding tot die vergadering is die buitelug geniet […]
Slot-van-die-Paarl leer meer van grootmaat-naaldwerk
Sirkel: Paarl Tak: Slot-van-die-Paarl Portefeulje: Leefstyl – Naaldwerk Saamroeper: Marietjie Lombard Beriggewer: Annalise Loubser Datum: 5 Maart 2024 Slot-van-die-Paarl leer meer van grootmaatnaaldwerk Naaldwerkkomitee Annalise Loubser, Nettie Marais en Marietjie Lombard saam met spreker, Janette Hilton-Gericke Janette Hilton-Gericke het meer kom vertel van Genuine Connection […]
2024 is verkiesingsjaar.
Sirkel: Paarl Tak: Slot van die Paarl Portefeulje: Openbare Sake Beriggewer: Annalise Loubser Datum: 6 Februarie 2024 Voorsitter Aletta Keyser, Spreker Lizl Louw en Saamroeper Maretha Carpenter 2024 is verkiesingsjaar!! Lizl Louw van die OVK kantoor in Worcester kom deel bietjie van die agter-die-skerms-werksaamhede van die OVK. Mense vra gereeld vir haar of dit ‘n […]
Afsluiting: Slot van die Paarl
Sirkel: Paarl Tak: Slot van die Paarl Afsluiting Beriggewer: Annalise Loubser Datum: 28 Oktober 2023 Bestuur van die tak in 2023 Fia la Grange (lid) en Marinda Rall (VLV Sirkelpresident) mooi met hulle hoede. Die afsluiting van VLV Slot van die Paarl het in die pragtige tuin van Alta Priem plaasgevind. Die lede het opgedaag […]
Het jy geweet?
Sirkel: Paarl Tak: Slot van die Paarl Portefeulje: Naaldwerk Beriggewer: Annalise Loubser Datum: 10 Oktober 2023 Twee dogters van 2 lede kom leer by die VLV. Willeen van Rhyn, Bokka Wagenaar, Elmarie en Bernice van der Merwe. Een van die taklede, Marietjie Lombard, prikkel ons gedagtes met “Het jy geweet?” *Ritsluiters is vanjaar 130 jaar […]
Trek aan volgens jou stylpersoonlikheid
Sirkel: Paarl Tak: Slot van die Paarl Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Annalise Loubser Datum: 6 Junie 2023 Kleurvolle naaldwerk- en breiwerkuitstalling deur Salome du Toit versier die saal Fokus op die positiewe dele van jou liggaam aldus Juanri du Toit, persoonlike voorkomskonsultant. Sê vir mekaar hoe beeldskoon jy is, want dit bou selfvertroue. Finansies, figuur, […]
Reduce, re-use, recycle
Sirkel: Paarl Tak: Slot van die Paarl Portefeulje: Openbare Sake Beriggewer: Annalise Loubser Datum: 2 Mei 2023 Gasvroue Maretha Carpenter, Marileine Burger en Fia la Grange by gasspreker Sonja Frans (2de van links) Die spreker, Sonja Frans van Solid Waste by Drakenstein Munisipaliteit, is ‘n spreker wat haar bedryf ken! Na haar praatjie het die […]
So beoefen jy “Mindfulness”
Sirkel: Paarl Tak: Slot van die Paarl Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Annalise Loubser Datum: 7 Februarie 2023 Gasvroue Milly Myburgh, Thea Basson en Jackie Genis Liza Haman, Kampushoof van Boland Kollege, het haar passie oor Mindfulness met die taklede kom deel. Beste Afrikaanse woord vir Mindfulness is Bewustheid. Daar is vandag soveel stress […]