Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Weskus gee erkenning aan die NSRI

Sirkel: Weskus Studierigting: Openbare Sake Beriggewer:  Elsabe Carstens Datum: 8 Desember 2023 Sirkel Weskus gee erkenning aan lede van die NSRI vir die wonderlike werk wat hulle agter die skerms doen en ons nie altyd van bewus is nie. Hulle moet baie keer in slegte weer en omstandighede mense gaan help, terwyl ons rustig slaap of […]

Cradock Sirkel hou kreatiewe dag

Sirkel: Cradock Portefeuljes:  Landbou & Tuinbou en Kunste & Handvlyt Beriggewer: Teresa Opperman Datum: 10 November 2023 Die 5 takke van Sirkel Cradock het op 10 November ñ Sirkeldag in Cradock gehou. 17 VLV vroue het uit alle windrigtings na Cradock gereis om die kreatiewe oggend by Albert House by te woon. Isabel Wilken (Sirkelpresident) […]

Tygerberg Skitter in die Winter

Sirkel: Tygerberg Damesoggend Beriggewer: Ita van der Merwe Datum: 15 Augustus 2023 Sirkel Tygerberg se Damesoggend op 12 Augustus,  “ Skitter in Winter”, was ‘n heerlike saamkuier vir lede en vriendinne. Lede en vriendinne wat nie aan VLV behoort nie, het ‘n genoeglike oggend saam geniet. Dit is ‘n oggend waar lede en gaste kan […]

Bou die Land: Dr Ivan Meyer

Sirkel: SWD Studierigting: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 29 Mei 2023 “Bou Die Land” – Minister van Landbou aan die woord Van die Sirkel SWD bestuurspanlede saam met taklede (verteenwoordigend van Voëlvlei, Klein-Brakrivier, Stilbaai, Sedgefield, George, Blanco, Calitzdorp), asook boere-organisasie en plaaslike inwoners, het Dr Ivan Meyer se praatjie in Groot-Brakrivier bygewoon. Dr […]

NOK hou Sirkeldag op Sterkstroom

Tak: Sirkel NOK Sirkeldag Beriggewer: Antoinette van Pletzen Datum: 20 Mei 2023 Die dag is deur Sterkstroom se VLV-tak aangebied en deur 30 persone van 7 verskillende dorpe bygewoon. Emma Pietersen van Sterkstroom het geopen n.a.v. Kol.3:23 & 25. Doen alles van harte soos vir God. Staan ons nog in diens van die Here, of […]

Sirkeldag op Cradock

Sirkel: Cradock Sirkeldag Beriggewer: Theresa Opperman Datum: 13 Mei 2023 30 VLV vroue het op ‘n ysige en nat Saterdagoggend 13 Mei, na Cradock gereis, waar daar ‘n Sirkeldag in die konferensielokaal by die Elizabeth Jordaan Tehuis aangebied is. Een derde van Sirkel Cradock se lede het die geleentheid bygewoon en die lede is opgewonde […]

Sirkel Paarl: Women walk the World

Sirkel: Paarl Tak: Suider Paarl, Slot van die Paarl en Klein Drakenstein Women Walk the World uitstappie. Beriggewer: Gonny du Plessis Datum: 05 Mei 2023 Lede van 3 takke van die Paarl Sirkel het gaan stap in die Paarlse Aboretum op Vrydag 5 mei 2023. Die Aboretum is geleë op die oostelike wal van die […]

Konferensie: Sirkel Overberg

Sirkel: Overberg 89ste Konferensie Beriggewer: Marianna Mostert met dank aan Marmara de Klerk Datum: 15 Maart 2023 Van regoor die Overberg het dames aangekom by die NG Kerk Caledon Wes in ‘n sagte motreëntjie en in afwagting vir ‘n besonderse dag – die dag het nie teleurgestel nie. Me. Rienie Lüdick, Sirkel-President open amptelik die […]

Konferensie: Sirkel Middelland

Sirkel: Middelland Konferensie Beriggewer: Lea van der Vyver Datum: 15 Maart 2023 Pragtige Sirkel Middelland Konferensie Omhels Verandering VLV Aberdeen Tak het op 15 Maart 2023 Sirkel Middelland se Konferensie in die NG Kerksaal op dié dorp aangebied.  ‘n Groen laning bome lei Konferensiegangers na die Feestafel, keurig gedek met vars brode, smere en vrugte.  […]

Konferensie: Sirkel NOK

Sirkel: Noordoos-Kaap 91 ste Konferensie Beriggewer: Antoinette van Pletzen Datum: 11 Maart  2022 The theme for August 2022 – August 2023 is: The Challenge of Change / Die Uitdaging van Verandering. The project for this year is: Plant a tree for our Youth /  Plant ‘n boom vir ons Jeug. North Eastern Cape held its 91st Conference […]