Konferensie: Sirkel NWK
Sirkel: Noordwes-Kaap 93ste Konferensie Beriggewer: Mieke Bezuidenhout Datum: 10 Maart 2023 Van Prieska tot Pofadder het die vroue, Vrydagoggend, aangekom. By HMO se klubhuis was alles piekfyn, van die keurig gedekte tafels tot die smullekker eetgoed – dit het definitief aan VLV-standaarde voldoen. By sprekers het ons geleer van: die Veranderinge in die onderwys toerisme […]
Konferensie: Sirkel Paarl
Sirkel: Paarl Konferensie: Beriggewer: Gonny du Plessis Datum: 09 Maart 2023 Sirkel Paarl het die 70ste jaarlikse konferensie gehou op Donderdag 9 Maart 2023 in die kerksaal van die NG kerk , Slot van die Paarl. Dit was ‘n interessante en suksesvolle oggend en is deur Wellingtontak, met voorsitter mev Juanita Loubser, aangebied. Na ‘n […]
Konferensie: Sirkel Weskus
Sirkel: Weskus 90ste Konferensie Beriggewer: Annette Gilham Datum: 7 & 8 Maart 2023 Op Dinsdag en Woensdag 7 & 8 Maart 2023, is Sirkel Weskus VLV se 90ste konferensie op Moorreesburg gehou. Aan die stuur van sake was Mev Elsabe Carstens, die nuwe Sirkel President. Hierdie was dan ook haar 1ste konferensie en ‘n vuurdoop […]
Konferensie: Sirkel Worcester
Sirkel: Worcester Konferensie Beriggewer: Zelda van Heerden Datum: 8 Maart 2023 Sirkel Worcester 90ste Konferensie gehou te Montagu. Sirkel Worcester het die 8ste Maart 2023 ‘n suksesvolle konferensie aangebied. Montagu tak was die gasvroutak. Sirkel Worcester is vanjaar 94 jaar oud en Montagu tak word 92 jaar oud. Die saal se versierings van die voorportaal, […]
Konferensie: Sirkel Cradock
Sirkel: Cradock Konferensie Beriggewer: Teresa Opperman Datum: 9 Maart 2023 Sirkel Cradock het die afgelope week (9 Maart) hul jaarlikse konferensie in Somerset-Oos gehou. Kookhuistak het as gasvroue opgetree. Lede van die vier aktiewe takke in die Sirkel het ywerig aan kompetisies deelgeneem, en Kookhuis VLV tak het as wenners uit die stryd getree met […]
Konferensie: Griekwaland-Wes
Sirkel: Griekwaland-Wes Konferensie 2023 Beriggewer: Jorietha Kirsten Datum: 8 Maart 2023 Die dekor vertel die storie van vroue wat aan die VLV behoort oor 90 jaar heen. Lede van die takke Griekwastad, Niekerkshoop, Olifantshoek en Postmasburg is verwelkom deur die gasvroutak Volop met dekor wat dateer uit die vorige eeu om die 90ste verjaardag van […]
Konferensie: Sirkel SWD
Sirkel: SWD Konferensie Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 1 Maart 2023 Die 89ste Konferensie Sirkel SWD van is met groot sukses op 1 Maart 2023 te George gehou. Dié dag is een van die jaarlikse hoogtepunte vir lede regoor die SWD-streek. George- en Blanco takke het die dag gesamentlik georganiseer. Sanette Louw, Voorsitter van die George-tak, […]
SWD hou Inligtingsdag
Sirkel: SWD Tak: Klein- Brakrivier Inligtingsdag Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 8 Februarie 2023 SWD Sirkel het ‘n baie produktiewe kompetisie Inligtingsdag in Klein-Brakrivier gehou. Die dag is ondersteun deur 13 van die 15 Takke, met ‘n rekordgetal van 130 verteenwoordigers. Die aanbieders was Trienie Barnard, SWD beoordeelaars Linzetta Smit en Johlene Muller, Anita Fourie, Engela […]
Lede maak Shabby Chic blomme
Sirkel: Griekwaland – Wes Sirkel vergadering Beriggewer: Ruby Kriel 1 Februarie 2023 Die dames word hartlik verwelkom deur Louise en Albertus Viljoen op die gasteplaas, Soetfontein. 11 Dames van regoor Griekwaland –Wes woon die vergadering by. Ida Hutton bied ‘n werkswinkel aan oor die maak van ‘n Shabby Chic blom en elke lid maak […]
Minister plant bome saam met Sirkel Weskus
Sirkel: Weskus Landbou en Tuinbou Beriggewer: Maggie Enever Datum: 19/01/2023 VLV Sirkel Weskus Ministerie van Landbou: Boomplantseremonie Dr Ivin Meyer, Wes-Kaap Regering Mnister van Landbou, het Long Acres Privaatskool en Seeskulpie Kleinkindontwikkelingssentrum in Langebaan besoek. Hy en Mev Estelle Du Plessis – President VLVK het bome by die onderskeie skole geplant. Ander gaste […]