Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Praat Afrikaans

Sirkel: Kalahari Studierigting: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Carien van Niekerk Datum: 14 Augustus 2021 PRAAT AFRIKAANS Op 14 Augustus word GRA-dag gevier. In 1875 is die Genootskap van Regte Afrikaners in die Paarl gestig. Hierdie groep Afrikaanssprekendes het ons eerste koerant in Afrikaans begin, Die Afrikaanse Patriot. Hul missie was ook die Bybel in Afrikaans […]

Sirkel Kalahari se Suksesstorie

Sirkel: Kalahari Studierigting: Leefstyl Beriggewer: Carien van Niekerk Datum:10 Augustus 2021 Sirkel Kalahari se Suksesstorie Op 10 Augustus het twee lede van Sirkel Kalahari, Arina Beukes en Alta Roets die beoordelaarseksamen afgelê vir Gebak en Gebottel, Gepreserveer, Lekkers en Plaasprodukte. Hierdie voorbereiding kom reeds van 2019. Die Sirkel is baie trots op die dames en […]

Minister van Landbou besoek Sirkel Weskus

Sirkel: Weskus Minister Besoek Beriggewer: Maggie Enever Datum: 04/08/2021 VLV Sirkel Weskus Ministerie van Landbou besoek Dr Ivan Meyer, Wes-Kaap Regering Minister van Landbou, het Langebaan besoek en van Langebaan Tak se bestuurslede en ‘n paar van die Sirkel Weskus bestuur toegespreek.                           […]

Wes-Kaapse Minister van Landbou besoek Groot-Brakrivier

Sirkel: SWD Studierigting: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 25 Mei 2021 Die besoek van die Wes-Kaapse Minister van Landbou, dr. Ivan Meyer aan ons streek was werklik vir ons VLV-dames ‘n eerste. Die geleentheid het op 25 Mei 2021 in die NG Kerksaal te Groot-Brakrivier plaasgevind. SWD takke vanaf Stilbaai tot in Sedgefield […]

Sirkeldag: NOK

  Sirkel: Noordoos-Kaap Studierigting: Leefstyl, Kunste & Handvlyt en Landbou Beriggewer: Antoinette van Pletzen Datum: 15 Mei 2021 37 lede van Sirkel NOK se 5 takke het op Saterdag 15 Mei in Queenstown se NG Kerksaal byeengekom om meer te leer van volgende jaar se VLV-kompetisies – met die tema “Immergroen en Gewild”. Nadat Sirkelpresident […]

Sirkel Kalahari reik uit na Riemvasmaak

Sirkel: Kalahari Projek: Lees-‘n-Bietjie Beriggewer: Carien van Niekerk Datum: 10 Mei 2021 Riemvasmaak se Biblioteek is ‘n ATKV-Voetspoor inisiatief en met ‘n onlangse besoek deur Esta Twigge (vise-president, Sirkel Kalahari) asook Carien van Niekerk (Bemarker, Sirkel Kalahari) aan die Kgalagadi, is daar gerestoureerde boekies geskenk aan die Biblioteek by Riemvasmaak. Die boekies is afgelaai by […]

Sirkel Tygerberg: Nuwe Sirkelpresident

Sirkel: Tygerberg Datum: 28 April 2021   René Nel  – Sirkelpresident, Sirkel Tygerberg René het grootgeword in Parow-Noord, digby Kaapstad.  Matrikuleer aan Hoërskool President, Vrijzee in 1974.  Studeer grondslagonderwys aan Denneoord Kollege, Stellenbosch.  Sy ontmoet haar man op ‘n troue in Brandvlei, Noord-Kaap.  Hulle trou in 1977 en word geseën met 3 seuns en ‘n […]

Geluk Irma Davel

Sirkel: Noordoos-Kaap Beriggewer: Antoinette van Pletzen Datum: 22 April  2021   Sirkel Noordoos-Kaap is baie trots op ons Sirkelpresident, Irma Davel van Molteno, wat op Donderdag 22 April 2021 haar Doktorsgraad in Musiek ontvang het! Haar studie het gegaan oor: “THE UNIFYING EFFECT OF MUSIC IN A COMMUNITY – A CASE STUDY OF THE LADY […]

Weskus: Sirkelvergadering

Sirkel: Weskus Sirkelvergadering: Piketberg Beriggewer: Maggie Enever Datum: 8 Maart 2021   VLV-Sirkelvergadering, Sirkel Weskus                                                                                  […]

NOK hou Damesdag

Sirkel: Noordoos-Kaap – NOK 89ste Konferensie / Damesdag Beriggewer: Antoinette van Pletzen Datum: 27 Maart  2021   89 th Annual Conference /Women’s Day of the WAA in Circle North Eastern Cape held in Molteno On Saturday 27 March 2021 the Cape Women’s Agricultural Association in North Eastern Cape held its 89th annual Conference in the […]