Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Pitkos vir Oudtshoorn

Sirkel: SWD Tak: Oudtshoorn Portefeulje: Landbou en Tuinbou Saamroeper: Mariëtte Basson Beriggewer: Petro Doman Collage: Isabella Jansen vN Datum van vergadering: 29 April 2025 Oudtshoorn-tak besoek die Celebration-granaatplaas op 29 April 2025 as deel van hul Landbou & Tuinbou-portefeulje. Dié plaas is tussen Oudtshoorn en Calitzdorp aan die voet van die Gamka- en Swartberg geleë. […]

Bejaardes maak saak

Sirkel: SWD Tak: Oudtshoorn Portefeulje: Openbare sake Byeenkoms gereël: Petro Doman Beriggewer: Petro Doman Foto’s: Alet Badenhorst Datum van vergadering: 17 Junie 2025 Die Oudtshoorn VLV-tak het op 17 Junie 2025 byeengekom vir ’n heerlike, informele vergadering en Toerisme aangeraak as deel van die Openbare Sake studierigting. Hulle het met die intrapslag vir hulself gesing […]

Oudtshoorn skakel 112

Sirkel: SWD Tak: Oudtshoorn Portefeulje: Gesondheid Saamroeper: Annette Greeff Beriggewer: Isabella Jansen vN Collages: Isabella Jansen vN Datum van vergadering: 20 Mei 2025 Die spreker tydens die byeenkoms was mnr. Buks Gouws. Hy is die eienaar van Klein Karoo Event Medics wat mediese dienste by byeenkomste, veral sportbyeenkomste, verskaf. Daar word aan die lede gedemonstreer […]

Oudtshoorn-tak kleur Afrikaans met blou in

Sirkel: SWD Tak: Oudtshoorn Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Saamroeper: Isabella Jansen vN Beriggewer: Isabella Jansen vN Datum van vergadering: 18 Februarie 2025   Oudtshoorn-tak kleur Afrikaans met blou in       Nelia het in haar opening van entoesiasme gepraat. Entoesiasme wat dieselfde vir mense doen as wat die wind vir ‘n seilboot doen – […]

Nostalgie in Oudtshoorn

Sirkel: SWD Tak: Oudtshoorn Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Isabella Jansen vN Fotograaf: Isabella Jansen vN Datum: 18 September 2024 Nostalgie in Oudtshoorn Radio’s, erfenis en nostalgie het die hoogty tydens hierdie vergadering gevier. Die lede was getooi met ‘n borspeld van Ouma, ‘n voorskoot van Ma of soos Rolina aan ons wys, haar aandromp […]

Veiligheid altyd eerste vir Oudtshoorn

Sirkel: SWD Tak: Oudtshoorn Portefeulje: Openbare sake Beriggewer: Isabella Jansen vN Fotograaf: Isabella Jansen vN Datum: 23 Julie 2024   Veiligheid altyd eerste vir Oudtshoorn   Daar is ‘n duidelike gedemptheid soos wat die dames by die vergadering opdaag. Een van ons lede, Ina Greeff is die vorige nag oorlede. Sy was ‘n baie bekwame beoordelaar […]

Liefde vir die natuur

  Sirkel: SWD Tak: Oudtshoorn Portefeulje: Opvoeding en kultuur Beriggewer: Isabella Jansen vN Fotograaf: Isabella Jansen vN Datum: 3 Julie 2024   Liefde vir die natuur   In die Karoo-kou is daar ‘n uitstappie na die Cango Wildlife Ranch onderneem.   Die groep by die ingang van Cango Wildlife Ranch   Navin, een van die […]

Oudtshoorn vier 83ste verjaarsdag!

Sirkel: SWD Tak: Oudtshoorn Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Isabella Jansen vN Fotograaf: Isabella Jansen vN Datum: 18 Junie 2024 Oudtshoorn vier 83ste verjaarsdag!   Oudtshoorn VLV: Op 18 Junie het Jolene van Wyk, ‘n ervare plaaslike apteker, ons baie insiggewend oor die verskillende aspekte van medikasie toegespreek, ook die veilige manier om van medikasie ontslae te raak, […]

Oudtshoorn maak die wêreld ‘n beter plek, een kolwyntjie op ‘n slag

Allegaartjie Sirkel: SWD Tak: Oudtshoorn Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Isabella Jansen vN Fotograaf: Isabella Jansen vN Datum: 23 April 2024   Oudtshoorn maak die wêreld ‘n beter plek, een kolwyntjie op ‘n slag   Stylvol met mooi serpe getooi en vrolik kom die dames in die lokaal en ontvang ‘n kaartjie by die deur met die […]

Oudtshoorn sien …

  Sirkel: SWD Tak: Oudtshoorn Portefeulje: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Isabella Jansen vN Fotograaf: Isabella Jansen vN Datum: 19 Maart 2024 Ek sien … Opgewonde het die lede die saal binnegekom. Dit was die eerste keer na die SWD Sirkelkonferensie en die lede kon rustig die tak se inskrywings besigtig en amptelik hoor dat die […]