Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Waar kom Oudtshoorn se Konferensie-inskrywings vandaan?

  Sirkel: SWD Tak: Oudtshoorn Portefeulje: Kunste & Handvlyt en Leefstyl Samesteller van berig: Isabella Jansen vN Fotograwe: Petro Doman, Trienie Barnard, Isabella Jansen vN Datum: 6 Maart 2024   Oudtshoorn-VLV by die SWD Sirkelkonferensie in Vleesbaai Die storie agter die storie van die VLV Oudtshoorn-tak se inskrywings vir die SWD Sirkel- en VLVK-kompetisie vir Leefstyl en Kunste […]

Liefde in die Hoorn

Sirkel: SWD Tak: Oudtshoorn Portefeulje: Kunste en Handvlyt en Leefstyl Beriggewer: Isabella Jansen vN Datum: 20 Februarie 2024 Valentynsdag is ‘n maand lank. Die lede het almal iets roois vir die liefde aangetrek en ‘n blom saam na die byeenkoms gebring. Lorraine Maritz se voorlesing van ‘n paar liefdesgedigte het ons dadelik in die regte […]

Oudtshoorn: Afskopvergadering

Sirkel: SWD Tak: Oudtshoorn Portefeulje: Openbare sake Beriggewer: Isabella Jansen v N Datum: 23 Januarie 2024 Met die opening het Isabella die gedig, Talle tonge van Matthew Phosa, gelees en aan ons voorgehou dat ons ons tonge ook moet gebruik om die positiewe te sê. Na die vergaderingsadministrasie het die voorsitter, Petro, 2024 afgeskop met […]

Oudtshoorn besoek Highgate-volstruisplaas

Sirkel: SWD Tak: Oudtshoorn Uitstappie Beriggewer: Isabella Jansen vN Datum: 10 Oktober 2023   Die Uitdaging van Verandering: Kersfees in Julie   Die dames kuier by Highgate-volstruisplaas en geniet heerlike quiches en kaaskoek. Die dames kon hul in hoede tooi vir die geleentheid. Na die heerlike kuier sien ons almal uit na die afsluitingsgeleentheid op […]

Die uitdaging van Verandering: Kersfees in Julie

Sirkel: SWD Tak: Oudtshoorn Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Isabella Jansen van Nieuwenhuizen Datum: 11 Julie 2023 Die Uitdaging van Verandering: Kersfees in Julie Na die opening en ander administratiewe sake het die voorsitter, Valeria Terblanche vir die dames terugvoer gegee en haar ondervinding gedeel na die Dertigste Wêreldbondkonferensie in Kuala Lumpur (Maleisië). Uit haar vertelling was […]

Van gewoon na buitengewoon

Sirkel: SWD Tak: Oudtshoorn Portefeulje: Landbou & Tuinbou, Leefstyl en Kunste & Handvlyt Beriggewer: Isabella Jansen vanNieuwenhuizen Datum: 6 Junie 2023   Die Uitdaging van Verandering: potpourri Met die lede elkeen in ‘n potpourri van voorskote getooi, was die tema dadelik duidelik. Na die opening het Trienie Barnard vir ons ‘n mooi, pittige voorlesing oor […]

Die Uitdaging van Verandering: moet dit pas?

Sirkel: SWD Tak: Oudtshoorn Portefeulje: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Isabella Jansen van Nieuwenhuizen Datum: 9 Mei 2023 As niks bymekaar pas nie, is dit ook mooi. Die uitdaging is gestel dat die lede se klere nie bymekaar moet pas nie, hoe bonter, hoe beter. Die lede het in volle kleur opgedaag, kleur en blompatrone en […]

Oudtshoorn dink opnuut aan skoonheid

Sirkel: SWD Tak: Oudtshoorn Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Isabella Jansen van Nieuwenhuizen Datum: 11 April 2023  Die Uitdaging van Verandering: Ons dink opnuut aan skoonheid Die VLV-tak kyk met ‘n ander bril na die VLVK-tema vir die jaar. Net om ons geheue van die vorige vergadering te verfris laat Nelia Stadler die lede ‘n […]

Oudtshoorn lede beplan leefstyl veranderinge

Sirkel: SWD Tak: Oudtshoorn Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Isabella Jansen vN Fotograaf: Valeria Terblanche en Lorraine Maritz Datum: 7 Maart 2023 Die VLV-tak Oudtshoorn het tydens die pas afgelope byeenkoms die VLVK-tema vir 2023, nl. “Die uitdaging van verandering” ter harte geneem, ook die twee gassprekers se praatjies het daarby aangesluit. Nadat die dieetkundige, Ricolette du […]