Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Volhoubaarheid begin in die tuin

Sirkel: SWD Tak: Stilbaai Studierigting: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Elaine Grobler Datum: 13 Junie 2022 Om volhoubaar te leef begin in die tuin. Water kan as voorbeeld bespaar word, deur jou tuin uit te lê met vetplante. Daar is ‘n groot verskeidenheid vetplante beskikbaar waarmee tuin gemaak kan word. Abraham Londt van Albertinia, het die […]

Klein-Brakrivier lede maak ‘n houer vir ‘n potplant

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 9 Junie 2022 Klein-Brakrivier taklede het ‘n heerlike, inspirerende werksessie vir die maak van die ‘head planter’, op 9 Junie te Sedgefield bygewoon.

Dra jou hoed en kom

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Leefstyl Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 7 Junie 2022 Gina Joubert en haar Leefstyl gasvroue het op 7 Junie 2022 verras met ‘n keurig versierde saal. Madelé Burger het fleur aan die verrigtinge gegee met haar keurige klavierspel op die vleuelklavier in die NG kerksaal. Joanie Pretorius het in haar opening […]

Graafwater VLV deel bome uit

Sirkel: Weskus Tak: Graafwater Studierigting: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Marina Visser Datum: 1 en 4 Junie 2022 Graafwater VLV deel bome uit. Graafwater VLV het verlede jaar verskeie bome ontvang van Dr Ivan Meyer, die Wes-Kaapse Minister van Landbou. Hierdie bome het hulle weer onlangs geskenk aan die plaaslike NG gemeente en aan Sarie Willemse, […]

NOK Sirkeldag

Sirkel: NOK Studierigting: Leefstyl, Kunste & Handvlyt en Landbou & Tuinbou Beriggewer: Antoinette van Pletzen Datum: 14 Mei 2022 27 Entoesiastiese vroue het in Lady Grey byeengekom vir die jaarlikse VLV Sirkeldag. Dit is ‘n uiters leersame en genotvolle dag waar volgende jaar se VLV-kompetisies bespreek en gedemonstreer word. Henna Botha van Lady Grey het […]

Aberdeen beoefen die kuns van Leerwerk

Tak: Aberdeen Portefeulje: Kunste & Handvlyt Beriggewer: Christelle Nel Datum: 1 Junie 2022 Aberdeen VLV kuier tydens Junie 2022 se vergadering by ‘n entrepreneur. Lea van der Vyver verwelkom al die lede en bedank die spreker van die oggend, Archie Norval, vir die geleentheid om sy pragtige huis te besoek. Lucille van der Merwe neem […]

Plofstofdeskundige besoek Langebaan

Sirkel: Weskus Tak: Langebaan Studierigting: Kunste en Handvlyt en Openbare Sake Beriggewer: Cynthia Huysamen Datum: 10 Junie 2022 Op 12 April was 65 lede op ‘n uitstappie na Kirstenbosch. Na baie gestap in dié pragtige tuine, het ons ‘n heerlike middagete daar geniet voordat ons teruggekeer het.                 […]

Bekendstellingstee by Jubileumhuis

Bekendstellingstee Jubileumhuis, Stellenbosch Beriggewer: Estelle du Plessis Datum: 27 Mei 2022 ‘n Bekendstellingstee is op 27 Mei 2022 in Jubileumhuis gehou om verskeie persone in die gemeenskap bewus te maak van die Vroue-Landbouvereniging se werksaamhede en die VLVK-hoofkantoor gesetel in Stellenbosch. Jubileumhuis is in 1842 gebou in die Georgiaanse boustyl . Dit was die anneks […]

Paarl Aandtak hoor meer van sjefskool

Sirkel: Paarl Tak: Paarl Aand Studierigting: Leefstyl Beriggewer: Una Engelbrecht Datum: 19 Mei 2022 1. Roxy Fabricius is ‘n dosent by die Paarlse sjefskool van Rebecca Hurst, The Hurst Campus, waar tans 79 studente vir ‘n twee- of driejaar kursus studeer. 2. Die twee jaar en drie jaar kursusse is internasionaal geakkrediteer. 3. Van Hurst […]

Tooi jou huis mooi

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Ada Gericke Datum: 25 Mei 2022 Tooi Jou Huis Mooi Die dames van VLV Voëlvlei was bevoorreg om Annemarie Stander, binnenshuise versierder, as gasspreker te geniet by hul Mei-vergadering. Annemarie meen dat elke mens so uniek is dat die beste versiering in die huis die vrou van die […]