Wees altyd paraat
Sirkel: NOK Tak: Dordrecht Studierigting: Openbare Sake Beriggewer: Antoinette van Pletzen Datum: 25 Mei 2022 Aanbieder: Ninke Venter Gasvroue Marietha Swart en haar dogter, Ninke Venter, het almal op Woensdag 25 Mei by Marietha se huis verwelkom met ‘n heerlike glasie sjerrie en vrugtesap! Nadat voorsitter Lenie Fourie lede verwelkom het, het Ninke geopen met […]
Die geheim van Geestesgesondheid
Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 24 Mei 2022 “DIE GROOT GEHEIM” Dinsdag 24 Mei het lede en gaste saam met Christa van Dyk (Gesondheid Sameroeper) meer geleer oor ‘die groot geheim’ van geestesgesondheid, soos positiewe energie en dankbaarheid. Deel van die groot geheim […]
Alexandria besoek “Quinn Sculpture Garden”
Sirkel: Middelland Tak: Alexandria Studierigting: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Anlouise O’Connell Datum: 20 Mei 2022 Die Quinn Sculpture Garden. Die VLV Alexandria, het hulle ledesamekoms gehou in die boom- en loofryke tuin van die professionele beeldhouer, Maureen Quinn. Maureen spreek die lede toe en verduidelik,”a scuplture is a structure in space- it stands on its […]
Goodwood “Smile”
Sirkel: Tygerberg Tak: Goodwood Portefeulje: Openbare Sake Beriggewer: Alet Colyn Datum: 17 Mei 2022 Wendy Canterbury van die Smile Foundation het die lede oor hulle werk kom inlig. Hierdie organisasie is 21 jaar gelede gestig. Sy vertel dat die desperate ouers van ‘n baba wat sonder gesigsenuwees gebore is, R1miljoen sou moes opdok vir ‘n […]
Aberdeen bied puik Vrouedag aan
Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Beriggewer: Christelle Nel Datum:18 Mei 2022 Aberdeen se Vrouedag raak uiteindelik ‘n realiteit! Aberdeen VLV kon uiteindelik vanjaar die intertak-vrouedag wat twee keer moes oorstaan a.g.v. Covid, aanbied. Dit was ‘n feestelike geleentheid wat deur ongeveer 110 dames bygewoon is. Pragtige wit en oranje volstruisvere en die mooiste tafeldekor het gesorg […]
Vetplante in glas
Sirkel: Paarl Tak: Suider Paarl Portefulje: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Gonny du Plessis Datum: 18 Mei 2022 Die Suider Paarl Tak het op 18 Mei hul 67 ste verjaardag gevier. Die tafels was mooi versier en elke lid en gas het ‘n pragtig versierde kolwyntjie gekry behalwe die “Koekproe” wat met teetyd plaasgevind het. Die […]
Beeldhoudster besoek Velddrif
Sirkel: Weskus Tak: Velddrif Portefeulje: Kunste en Handvlyt Beriggewer. Cornelia van Dyk Datum van gebeurlikheid: 18 Mei 2022 Beeldhoudster besoek Velddrif Shirley Bowers-van Rensburg, beeldhoudster van Saldanha, met haar eggenoot en Louise Jacobs (regs) saamroeper van Kunste en Handvlyt. Een van Shirley Bowers-van Rensburg se beeldhouwerke. Om […]
Skeppings van plastiek
Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Studierigting: Leefstyl Aanbieder: Marietjie Steyn Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 18 Mei 2022 Lede van Vryburg VLV deel hul kennis. Adila Theunissen demonstreer hoe blomme van plastiekhouers gemaak word. Die rande word gekrul deur dit effens met ‘n gasvlam te verhit. Dele word met ‘n gomgeweer in plek geplaas, Esta Twigge demonstreer […]
Wellington stap Erfenisroete
Sirkel: Paarl Tak:Wellington Tema: Woman Walk the World Beriggewer: Juanita Loubser Datum van gebeurlikheid: 5 Mei 2022 Aprilmaand met al sy vakansiedae het ons tak bietjie gevang, maar Woman Walk the World sal nie agterbly. Wellington VLV stap op 5 Mei ‘n Erfenisroete in Wellington. Woman Walk the World en ook Bewaar ons Erfenis […]
So neem jy ‘n waterdruppel af
Sirkel: Overberg Inligtingsdag Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 10 Mei 2022 Fotografie : Waterdruppel weerkaatsing Feit of Flater. . in die lepel blink die water! Die fotograaf giggel, die druppel biggel, maar die kamera se tyd skakel die totale wimpeleffek uit en elke student is uitgelate oor die verstommende eindresultate! Dit – in ‘n neutedop – […]