Bredasdorp se poppieprojek
Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Leefstyl en Openbare Sake Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 18 Julie 2022 VLV Bredasdorp-tak se hekel-en breigroepie, die Amigurumi’s, het op die oulikste poppiepatroon afgekom en so begeesterd begin brei dat hulle besluit het om vir die Rooikruis Kinderhospitaal in die Kaap poppies te brei en dit self te gaan […]
Graaff-Reinet hou eie “stoeptasting”
Sirkel: Middelland Tak: Graaff-Reinet Studierigting: Gesondheid Beriggewer: Hanfi Neuhoff Datum: 25 Mei 2022 Tydens die bekende en gewilde Graaff-Reinet “Stoeptasting” naweek, was dit ook weer tyd vir ons maandelikse vergadering. En toe? En toe hou ons VLV lede ons eie “stoeptasting” op Melrose se sonnige voorstoep, met mooi steeltjie glase en borrel-groen koeldrank……. vir die […]
Stres en Menopouse
Sirkel: NOK Tak: Dordrecht Studierigting: Gesondheid Beriggewer: Antoinette van Pletzen Datum: 15 Junie 2022 Nadat die lede met ‘n warm beker sop verwelkom is, het voorsitter Lenie Fourie Dordrecht se maandelikse byeenkoms geopen met ‘n gedeelte oor die seën van troos en geduld. Neem God se aanbod van genade aan – jy hét deel aan […]
Velddrif raak volhoubaar
Sirkel: Weskus Tak: Velddrif Portefeulje: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Cornelia van Dyk Datum: 15 Junie 2022 Velddrif raak volhoubaar Mnr. Werner Oosthuizen en vier leerders van Slimkoppie Akademie op Dwarskersbos op die dek van Soverby Lapa, waar ons vergader het. Volgens die dogters is volhoubaarheid iets wat oor tyd volgehou kan word, sonder dat die […]
Wholeheartedness and vulnerability.
Sirkel: Noord-Karoo Tak: Murraysburg Portefeulje: Gesondheid Datum: 14 Junie 2022 Beriggewer: Theresa Troskie Een van Murraysburg se staatmakerlede het onlangs ’n hele paar maande van erge trauma belewe a.g.v. gesondheidsprobleme. Alna Theron was dapper genoeg om haar pad deur die ses maande, wat vir haar gevoel het of sy in ’n donker mynskag toegemaak is, […]
Entrepreneur maak eie essensiële olies
Sirkel: Noord-Karoo Tak: Murraysburg Portefeulje: Landbou en Tuinbou Datum: 14 Junie 2022 Beriggewer: Theresa Troskie Toe Carine Borman van Murraysburg essensiële olies begin gebruik en die waarde daarvan besef, het haar hande dadelik begin jeuk om méér daarmee te doen. Sy het navorsing gedoen en begin om produkte te vervaardig. Haar besigheid is ’n werk […]
Kraggakamma maak geskenkhouers
Sirkel: Middelland Tak: Kraggakamma Portefeulje: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Margaret van der Mescht Datum: 14 Junie 2022 By ons vergadering bespreek Margaret van der Mescht die nut van handgemaakte boksies en sakkies om geskenke in te sit. Deesdae word geskenke veel eerder in `n interessante en stylvolle houertjie gegee as om dit in geskenkpapier toe […]
Pragtige sang en rympies by Wellington-Tak
Sirkel: Paarl Tak: Wellington Studierigting: Opvoeding en kultuur Beriggewer: Juanita Loubser Datum van gebeurlikheid: 29 Mei 2022 Om ‘n vergadering met “Sonneblom uit Betlehem “ te begin , verwarm en verryk jou oggend. SO het Ronel ons oggend opgekikker met haar sang . Ronel gee musiek en koor by Laerskool Hugo Rust. Met Laurika Rauch […]
Klein- Brakrivier leer puntverfkuns
Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 11 Junie 2022 Klein-Brakrivier taklede het Eden se “Dot art” werksessie ondersteun en in die proses die geleentheid gehad om nuwe mense te ontmoet en kreatief te verkeer. Dot art painting is een van die voorgeskrewe kompetisies vir Kongres 2023.
Beroerte of ‘n Hartaanval?
Sirkel: SWD Tak: Stilbaai Studierigting: Gesondheid Beriggewer: Elaine Grobler Datum: 10 Junie 2022 Gesondheid het ‘n vergadering aangebied waar die lede geleer het wat die verskil is tussen ‘n hartaanval en ‘n beroerte en wat ‘n familielid moet doen voor hulp opdaag. Sozo Ambulansdienste wat gebasseer is in Stilbaai, het vir ons dames basiese noodhulptegnieke […]