Waardevolle naaldwerkwenke
Sirkel: Weskus Tak: Eendekuil Portefeulje: Leefstyl Beriggerwer: Lydia Le Roux Datum: 10 Augustus 2022 Ons gasspreker vir die Leefstylvergadering, was Gina de Beer – VLV-lid van Porterville. Sy het ‘n eie naaldwerkbesigheid vanuit haar huis op die been gebring, wat van jaar tot jaar steeds uitbrei. Haar praatjie het waardevolle wenke ingesluit – van verskillende […]
Aberdeen VLV word toeriste
Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Openbare Sake Beriggewer: Lea van der Vyver Datum: 10 Augustus 2022 Vir Augustus se vergadering reël Openbare Sake Saamroeper, Suzanne Lategan, dat lede Graaff-Reinet as toeriste besoek. Twee museums, naamlik Reinet Huis en die Ou Residensie word besoek. Die vriendelike personeel gee ‘n oorsig van die geskiedenis van elk. Daar […]
Hugo en sy gidshond besoek Murraysburg
Sirkel: Noord-Karoo Tak: Murraysburg Portefeulje: Gesondheid Datum: 10 Augustus 2022 Beriggewer: Theresa Troskie Hugo Barendse is al vanaf geboorte siggestremd. Ten spyte daarvan dat hy blind in een oog was en slegs 15% sig in sy ander oog het, was hy tot in Gr. 9 in ’n hoofstroom skool. Sy tweelingboetie en sy ma het […]
Mini groente in die vensterbank
Sirkel: Paarl Tak: Suider Paarl Portefeulje: Landbou en Tuinbou Berriggewer: Gonny du Plessis Datum: 10 Augustus 2022 Die Landbou en Tuinbou vergadering van ons tak is waargeneem deur die sameroeper Mev Elsa Gous en haar helpers. Die gasspreker vir die oggend was mev Ananda van Heerden van “New Life Greens”. ‘n Bedryf wat sy self […]
Murraysburg borg matriekbaadjies
Sirkel: Noord-Karoo Tak: Murraysburg Studierigting: Opvoeding enKultuur Beriggewer: Renèe Swanepoel Datum: 10 Augustus 2022 Murraysburg bied jaarliks ‘n Bemagtiginsdag vir die matrieks van die plaaslike hoërskool aan. Die kinders kry dan elk ‘n geskenkie ook. Vanjaar het die VLV vir elke kind R150 geborg om die koste van hul matriekbaadjies te help dra. ‘n […]
Koopmans-de Wet Huis
Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Portefeulje: Opvoeding & Kultuur Beriggewer: Letty Ann Möller Datum: 4 Augustus 2022 Ons weet van die Koopmans-de Wet huis in Strandstraat, Kaapstad, maar wie was Marie? Ek het gaan google… “Marie Koopmans-de Wet was ‘n formidabele vrou. Sy was lid van die hoofbestuur van die Suid-Afrikaanse Taalbond en het ook […]
Velsorg en goeie eetgewoontes
Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Gesondheid Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 2 Augustus 2022 “Ons kan nie genoeg dankie sê dat Covid uiteindelik die wyk geneem het nie. Dit was ‘n moeilike tyd. Dit was moeilik gewees vir ons in die beroep en ons is elke dag dankbaar om sonder maskers te gaan werk.” Met […]
Gebreide sokkies vir minderbevoorregtes
Sirkel: Weskus Tak: Porterville Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Marietha Swanepoel Datum: 28 Julie 2022 Mary-Ann van Schalkwyk – Voorsitter en Rene Hanekom – Gesondheidsaamroeper, oorhandig bedsokkies wat deur ledge ebrei is aan minder bevoorregte plaaslike mense wat deur Home Base Care ondersteun en versorg word.
Hermanus vier 92ste bestaansjaar
Sirkel: Overberg Tak: Hermanus Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Marlene Swart Datum: 27 Julie 2022 Hermanus-tak vier fees. Die 90 ste bestaansjaar was in die moelike 2020 toe alles beperk was, weens Covid, daarom vier ons nou ons 92ste bestaansjaar en is dankbaar daarvoor. Die funksie word op ‘n wynplaas, Rivendell, in die Blissfull venue gehou. […]
Byeboer besoek Paarl-Aand Tak
Sirkel: Paarl Tak: Paarl Aand Studierigting: Opvoeding&Kultuur Beriggewer: Una Engelbrecht Datum: 27 Julie 2022 Albertus Buckle van Les Abeilles kom leer die lede oor byeboerdery. Hy boer tans met 250 korwe. Die broeikis met die koningin is aan die onderkant van ‘n korf, die heuning word aan die bokant gemaak. ‘n Korf bevat tot 60 […]