Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

CWAA Kleinmond connects with CWA Medowie, NSW, Australia

Circle: Overberg Branch: Kleinmond Date: June 2022 Event: Meeting in Medowie Correspondent: Hermien van Zyl CWAA Kleinmond connects with CWA Medowie, NSW, Australia Hermien van Zyl, secretary of the Kleinmond branch, and her husband recently visited their son and his family in Medowie, a village near Newcastle in New South Wales. Her internet research uncovered […]

Slaan stres vir ‘n ses

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Beriggewer: Ada Gericke Datum: 26 Julie 2022 SLAAN STRES VIR “N SES! Die dames van VLV Voëlvlei, het ‘n leersame vergadering gehad oor hoe om maklike stresbrekers te gebruik om stres hok te slaan. Sirraldie Serfontein, ‘n kenner op die gebied, het beklemtoon dat oormatige stres negatiewe gevolge, soos bv. hoofpyne, slaaploosheid, […]

Bewaar ons erfenis – veral ons resepte

Sirkel: Overberg Tak: Kleinmond Portefeulje: Leefstyl Datum: 26 Julie 2022 Beriggewer: Hermien van Zyl Bewaar ons erfenis Kleinmond-VLV het besluit om fisies die VLVK-projek “Bewaar ons Erfenis” aan te pak, en wel deur elkeen ‘n joernaal saam te stel met erfenisresepte uit die familie- en vriendekring. Op ‘n latere gepaste geleentheid sal die lede se […]

Dans, dans, dans

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Portefeulje: Openbare Sake Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 26 Julie 2022 Dinsdag 26 Julie, onder die Openbare Sake portefeulje, het ons tak van Helpende Hand en ook die brandweer, belangrike inligting en noodsaaklike wenke ontvang. Janine en haar groepie lyndansers het almal se voete laat jeuk. Soos gewoonlik was daar bederf lootjies […]

‘n Skouspel van aalwyne vir Aberdeen

Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Landbou & Tuinbou Beriggewer: Christelle Nel Datum: 20 Julie 2022   Aberdeen VLV hou jaarliks 10 vergaderings met ‘n blaaskans elke Julie & Desember. Die lede is egter so begeesterd en aktief dat iets beplan moes word vir Julie. Woensdag 20 Julie kon nóg die ysige weer nóg die reën […]

Sop en soetes

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Leefstyl Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 22 Julie 2022 Die aand het seepglad verloop. Van toesprake was daar geen sprake nie, bloot ‘n spontane verwelkoming, vierkantige tafels met óf swart óf wit damask tafeldoeke, minimum tafelversierings ( 7 oorgetrekte kongrestennisblikke soos reuse ‘pick-up-sticks’) as middelpunt op elke 10-sitplek tafel en bont […]

Grootouers moet ‘n seën wees

Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Tema: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 20 Julie 2022 Aanbieder: Petro Ollewagen Ds Riaan van Staden besoek Vryburg VLV en skets die rol van oupas en oumas in die lewe van hul kleinkinders na aanleiding van Spr 17:6. Grootouers moet ‘n nalatenskap van seën skep. Statistieke het bewys dat […]

Wellington maak self pasta

Sirkel: Paarl Tak: Wellington Studierigting: Leefstyl en Opvoeding & Kultuur Beriggewer: Juanita Loubser Datum van gebeurlikheid: 24 Junie 2022 IL Divo , Pavarotti, Lingini, Tortellini, Tiramisu, o die wonderlike Italië!!!  Vandag het ons die heerlikste pasta self gemaak. Juanita Loubser, voorsitter, het pastamasjiene vasgemaak aan die tafelblad en pastadeeg aangemaak.  Daar is gewys hoe om […]

Sirkel Weskus: Kunste en Handvlyt Werksessie

Sirkel: Weskus Kunste en Handvlyt werksessie Beriggewer: Maggie Enever Datum: 19 Julie 2022 Die suksesvolle werksessie is deur mev Elize Knoetze sameroepster van Kunste en Handvlyt Sirkel Weskus en Velddrif VLV, by Soverby Lapa Dwarskersbos aangebied. Mev Ferina Visser het Puntverf (Dot Paint Art) in diepte bespreek en riglyne vir die beoordeling gedeel. Die 74 […]

Selfone en jou gesondheid

Sirkel: SWD Tak: Heidelberg Portefeulje: Gesondheid en Opvoeding&Kultuur Beriggewer: Ria Dell Datum: 19 Julie 2022 Selfone en jou gesondheid Sommige mense is bekommerd dat die radiofrekwensie-energie van selfone kanker of ander ernstige gesondheidsgevare kan veroorsaak. Selfone straal lae vlakke van radiofrekwensie-energie uit, ‘n tipe nie-ioniserende straling, wanneer hulle gebruik word. Soos gestel deur die Nasionale […]