Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Vier jou kreatiwiteit

Sirkel: Overberg Kongres 2022 Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 18 Augustus 2022   Wicus Pretorius, Redakteur van Tuis- en Home tydskrifte het die VLVK dames op die Kongres op Gansbaai op 18 Augustus gefassineer met die modeneigings in binnenshuise versiering soos “bring die tuin in die huis” met plante en plantontwerpe op materiaal en muurpapier. Aksentstoele […]

Ons sal dit maak…

Sirkel: Overberg VLVK Kongres 2022 Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 18 Augustus 2022   In sy openingsrede by VLVK Kongres op 18 Augustus 2022 op Gansbaai het Dr Ivan Meyer gesê: “Ons is voortdurend in beroering want die wêreld waarin ons leef is nie perfek nie.  Politiek leer ons dat wanneer ons begin twyfel, ons na […]

Kinders het speel verleer

Sirkel:  Sirkel Weskus Tak:  Leipoldtville Studierigting: Openbare Sake Beriggewer:  Elsabe Carstens Datum:  24 Augustus 2022   Tema: KInders het speel verleer, nou kan ons speel vir leer! H & H Adventures Hermien Coetzee & Tillia Kotze Op ‘n algemene vergadering het Hermien Coetzee en Tillia Kotze vir ons meer kom vertel van wat hulle deesdae […]

VLVK-President ontvang oorkonde van Dr I Meyer

Sirkel Overberg Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 18 Augustus 2022 VLVK-President ontvang ‘n oorkonde van Dr Ivan Meyer. Estelle du Plessis, VLVK-President, met haar sagte aanslag en die toonbeeld van waardigheid het haar eerste VLVK Kongres in die Overberg Sirkel op Gansbaai met groot sukses afgehandel. Die oorhoofse tema was “Die Uitdaging van Verandering” en die […]

Canola olie en meer oor Kongres 2022

Sirkel: Overberg Kongres 2022 Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 19 Augustus 2022   SOILL- Canola olie bevat die regte balans vetsure “SOILL is a modern oil extraction plant and edible oil refinery situated in Swellendam and are committed to the provision of the healthier alternative oils.”  (https://www.soill.co.za) Tersia Joubert het in haar toespraak op die VLVK […]

Weskus spog met ‘n nuwe vaandel

Sirkel:  Sirkel Weskus Tak:  Leipoldtville VLVK Kongres 2022 Beriggewer:  Elsabe Carstens Datum:  18 Augustus 2022   By ons eerste Kongres te Gansbaai na die Covid tydperk het Sirkel Weskus hulle nuwe uittrek vaandel bekend gestel. Sirkel Weskus het ‘n kompetisie geloods tussen al die takke.  Altesame 10 pragtige inskrywings is ontvang en die Dagbestuur moes […]

Papiermachè demonstrasie

Sirkel: Tygerberg Tak: Goodwood Portefeulje: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Alet Colyn Datum: 16 Augustus 2022   Andrea Baramasco het aan ons die kuns van Papiermachè kom demonstreer.  Dit is ‘n veelsydige kunsvorm en daar is verskeie suksesvolle maniere om dit te bemeester.   ‘n Eenvoudige resep van 1 koppie meel, een koppie water en ‘n teelepel sout […]

VLVK Kongres 2022

VLVK Kongres 17 Augustus 2022 VLVK hou jaarkongres Voorbereiding vir die VLVK Kongres van 2022 is reeds sedert die voorafgaande naweek in volle swang by die Panorama troulokaal in Gansbaai. Onderstaande verklaring is,danksy volledige inligting vanaf die VLVK President, Estelle du Plessis, deur die mediaverteenwoordiger, Letty-Ann Möller, aan Die Burger, Hermanus Times, GansBerg en Suidernuus […]

Vryburg: Die publiek se insette is belangrik.

Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Studierigting: Openbare Sake Aanbieder: Carien Van Niekerk Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 10 Augustus 2022 Hendriette van Huyssteen, raadslid van die plaaslike munisipaliteit, het Vryburg VLV besoek. Dit is belangrik dat kiesers moet registreer. Met die vorige verkiesing was daar sowat 26 000 geregistreer kiesers in Vryburg maar minder as die helfte het […]